Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kustmeerzicht Studio

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kustmeerzicht-straat 21, Avonddans Landgoed, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Vanaf R640 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kustmeerzicht Studio bied selfsorgverblyf in 'n sekuriteitskompleks in Groot-Brakrivier. Die eenheid is losstaande van die gasheer se huis en het sy eie ingang, wat 'n privaat en rustige verblyf verseker.

Die eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-uitleg met 'n slaaparea en 'n kombuisie. Dit is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en 'n bababedjie kan op versoek voorsien word vir gaste wat met 'n baba reis. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Vir gaste se gerief word linne en badhanddoeke voorsien.

Die kombuisie is toegerus met verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskassie, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei insluit. Die eenheid het ook 'n TV met Netflix en gratis WiFi. Gaste kry ook veilige parkeerplek op die perseel.

Vir diegene wat die plaaslike omgewing wil verken, is daar 'n verskeidenheid doendinge soos visvang, kanovaart, voetslaan, bergfietsry en perdry. Die strande in die area is gewild vir swem, sonbaai en branderplankry.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Kustmeerzicht Studio
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Carlien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Kustmeerzicht-straat 21, Avonddans Landgoed, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kustmeerzicht Studio het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R640
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R640
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kustmeerzicht-straat 21, Avonddans Landgoed, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9c56c6825a348c6f732f0655b5ecd047cda349976f899a1b7b670c2ac8068559631bd4d81e3421b577b984e4ede88460ba6d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R640 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 21 Kustmeerzicht Street Avonddans Estate 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -34.0507746291 22.207152958192

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang