Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kusweg 42

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Fortunate K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Lovable. It was really nice, we enjoyed our stay, close to the beach, the place is neat and lovable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Irene
Kusweg 42
Thank you for your positive feedback. You are always welcome to come again. Rial & Irene

Andre S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Lekker uitgerus, sal definitief weer gaan. Die eenheid was perfek, balkon met braai is 'n wenner, lekker see-uitsig ook. Sou graag langer wou bly. Parkering baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Irene
Kusweg 42
Baie dankie, Andre, vir die positiewe resensie wat ons ontvang het. Julle is altyd welkom om weer te kom kuier. Groete, Rial & Irene de Wet, Eienaars

Mark J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Everything as advertised & I highly recommend the accommodation! Thank you for a good stay at Kusweg 42. Perfect place for a break away!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Irene
Kusweg 42
Thank you for your positive feedback. You are always welcome in the future. Kind regards Rial & Irene

Dee-lynn S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Dit was 'n asemrowende wegbreek. Die seesig het ons baie goed gedoen. Die kusweg was 'n geskikte blyplek vir 'n gesin wat 'n wegbreek nodig het. Die woonstel het alles in wat benodig word vir 'n wegbreek. Ons gesin het dit baie geniet. Ons sal definitief weer daar gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Irene
Kusweg 42
Dee-lynn, baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit is altyd vir ons lekker om te hoor dat besoekers ons plekkie ook geniet. Hoop om julle weer te sien.

Leonard R
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Lekker man lekker. Die beste ligging geleë a.g.v. die son. Braai lekker. Groot beweegruimte. Geen klagtes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Irene
Kusweg 42
Leonard, baie dankie vir die mooi resensie. Hoop ons sien julle weer. Altyd lekker om terugvoer te kry. Groete Rial en Irene

Ebeth B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Heerlik gebly. Dis 'n ideale seevakansie woonstel. Ons het baie lekker gebly, dis motorhuis is net bietjie knap vir 'n bakkie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Irene
Kusweg 42
Dankie vir die terugvoer. Ons waardeer. Rial en Irene

Gertzen S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2024

Baie goed. Baie lekker CPT trip.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Melinda D
Kort verblyf
4.8
Feb 2024

Gerieflike woonstel met netjiese skoon braai-area op stoepie. Baie lekker gebly - netjiese, goed toegeruste woonstel. Gelukkig is die woonstel net op 1e vloer, want met Fase 6 beurtkrag was die hyser grootliks buite werking.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Irene
Kusweg 42
More Melinda, baie dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer jou terugvoer baie. Hoop om julle weer te sien. Groete Rial en Irene

Marianna S
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Aug 2024

Heerlik, rustig. Was heerlik en sal beslis weer daar gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mario R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Gerieflik en goed toegerus. Gerieflike plekkie om die area en selfs die Kaap vanaf te verken.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Irene
Kusweg 42
Hi Mario, baie dankie vir jou positiewe resensie. Ons waardeer altyd die terugvoer. Hoop ons sien julle weer. Groete Rial en Irene

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Irene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 42, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5776368268da7085e4f03967ea75660eebc6660a88e9e97e5c9206b827840974e7f591b272eb02afdbbe3ea734abf94d681e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4) 54 5 1 5 42 Beach Road Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.12294 18.83156

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang