Kusweg 42
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Irene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 54
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Fortunate K - Aug 2024
Algehele gradering
Lovable.
Kusweg 42 se terugvoer
Thank you for your positive feedback. You are always welcome to come again.
Rial & Irene
Andre S - Mei 2024
Algehele gradering
Lekker uitgerus, sal definitief weer gaan.
Kusweg 42 se terugvoer
Baie dankie, Andre, vir die positiewe resensie wat ons ontvang het. Julle is altyd welkom om weer te kom kuier. Groete, Rial & Irene de Wet, Eienaars
Mark J - Mrt 2024
Algehele gradering
Everything as advertised & I highly recommend the accommodation!
Kusweg 42 se terugvoer
Thank you for your positive feedback. You are always welcome in the future.
Kind regards
Rial & Irene
Dee-lynn S - Jan 2024
Algehele gradering
Dit was 'n asemrowende wegbreek. Die seesig het ons baie goed gedoen.
Kusweg 42 se terugvoer
Dee-lynn, baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit is altyd vir ons lekker om te hoor dat besoekers ons plekkie ook geniet. Hoop om julle weer te sien.
Leonard R - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker man lekker.
Kusweg 42 se terugvoer
Leonard, baie dankie vir die mooi resensie. Hoop ons sien julle weer. Altyd lekker om terugvoer te kry.
Groete Rial en Irene
Ebeth B - Sep 2024
Algehele gradering
Heerlik gebly. Dis 'n ideale seevakansie woonstel.
Kusweg 42 se terugvoer
Dankie vir die terugvoer. Ons waardeer.
Rial en Irene
Gertzen S - Jul 2024
Algehele gradering
Baie goed.
Melinda D - Feb 2024
Algehele gradering
Gerieflike woonstel met netjiese skoon braai-area op stoepie.
Kusweg 42 se terugvoer
More Melinda, baie dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer jou terugvoer baie. Hoop om julle weer te sien. Groete Rial en Irene
Marianna S - Aug 2024
Algehele gradering
Heerlik, rustig.
Mario R - Okt 2023
Algehele gradering
Gerieflik en goed toegerus.
Kusweg 42 se terugvoer
Hi Mario, baie dankie vir jou positiewe resensie. Ons waardeer altyd die terugvoer. Hoop ons sien julle weer.
Groete Rial en Irene
Marianne V - Aug 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly, skoon, netjies en sal verseker weer daar oorbly.
Kusweg 42 se terugvoer
Baie dankie Mariaan vir die resensie Ons gee aandag aan die beurtkrag liggies.
Hoop om julle gou weer te sien.
Groete Rial & Irene
Cecile G - Aug 2023
Algehele gradering
Perfekte wegbreek-kuierplek.
Kusweg 42 se terugvoer
Middag Cecile
Baie dankie vir die mooi resensie. Dit is altyd baie spesiaal as ons sien die gaste het dit geniet Ons waardeer dit. Julle is altyd welkom.
Groete
Rial & Irene
Irma V - Jul 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld, ontspanne, netjies en genotvol.
Kusweg 42 se terugvoer
Hi Irma, baie dankie vir die mooi resensie. So bly as besoekers ons plekkie geniet en kan ontspan.
Julle is baie welkom om weer te kom.
Rial en Irene
Jacquelene S - Jul 2023
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Kusweg 42 se terugvoer
Dankie vir die positiewe resensie Ons is bly as die gaste dit geniet het Altyd weer baie welkom om weer te besoek Groete Rial & Irene de Wet
Marco S - Jun 2023
Algehele gradering
Fantastic.
Kusweg 42 se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Hoop ons sien julle gou weer.
Groete
Rial en Irene
Anton T - Jun 2023
Algehele gradering
Excellent.
Kusweg 42 se terugvoer
Thank you for your positive response. Hope to see you again. Regards. Rial & Irene de Wet
Berenice B - Mei 2023
Algehele gradering
Breathtaking view and beautiful accommodation.
Kusweg 42 se terugvoer
Thank you for the positive feedback. Hope to see you again.
Regards,
Rial & Irene
Elmarie D - Apr 2023
Algehele gradering
Genotvol.
Kusweg 42 se terugvoer
Elmarie baie dankie vir die positiewe terugvoer. Hoop om julle gou weer te sien.
Rial en Irene
Bianca L - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie goeie verblyf.
Kusweg 42 se terugvoer
Baie dankie Bianca, vir die mooi terugvoering. Julle is altyd welkom om weer 'n draai te kom maak. Groete. Rial & Irene de Wet
Tiaan S - Feb 2023
Algehele gradering
Vakansiegevoel.
Lees meerKusweg 42 se terugvoer
Middag Tiaan,
Baie dankie vir die positiewe terugvoering.
Ons is in die proses om die garage deur algeheel te vervang.
Julle is meer as welkom om weer te kom kuier.
Groete,
Rial & Irene de Wet
Amorecé R - Feb 2023
Algehele gradering
Geleë op die strand, baie netjies en het al alles wat jy benodig.
Kusweg 42 se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoering. Ons waardeer dit baie. Hoop om julle weer te sien.
Groete
Rial en Irene
Elizma T - Jul 2023
Algehele gradering
Heerlik saam as gesin gekuier.
Kusweg 42 se terugvoer
Dankie Elizma vir die positiewe resensie Altyd welkom om weer te kom kuier
Groete Rial & Irene
Carin D - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlik.
Kusweg 42 se terugvoer
Baie dankie Carin vir die positiewe terugvoer. Altyd welkom om weer te kom
Groete
Rial & Irene
Charel K - Nov 2022
Algehele gradering
Pragtige uitsig!
Kusweg 42 se terugvoer
Charel, baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons waardeer dit baie ons hoop om julle weer te sien. Groete Rial en Irene
Mellissa G - Okt 2022
Algehele gradering
Asemrowend.
Kusweg 42 se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Julle is altyd welkom in die toekoms. Groete, Rial en Irene de Wet
Laremy L - Aug 2022
Algehele gradering
Fantasies lekker.
Kusweg 42 se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie Laremy. Julle is altyd welkom om weer te kom kuier.
Groete
Rial & Irene de Wet
Barbara K - Aug 2022
Algehele gradering
Alles wat nodig is om heerlik te kan ontspan.
Kusweg 42 se terugvoer
Baie dankie Barbara vir die resensie Julle is altyd welkom om weer te kom kuier. Groete.
Cindy S - Jul 2022
Algehele gradering
Absolutely beautiful and divine!
Kusweg 42 se terugvoer
Hi Cindy,
Thank you for your positive feedback, it is highly appreciated.
Hope to see you again.
Rial & Irene
Jody V - Jun 2022
Algehele gradering
Worth the money, view was perfect, everything was just perfect.
Kusweg 42 se terugvoer
Thank you for your positive feedback, it is highly appreciated. You are more than welcome to come and visit us again.
Greetings, Rial and Irene.
Beverley R - Mei 2022
Algehele gradering
Home away from home.
Kusweg 42 se terugvoer
Thank you for your positive feedback. You are more than welcome to visit us again.
Regards,
Rial and Irene de Wet.
Tracey M - Mrt 2022
Algehele gradering
Beyond awesomeness!
Kusweg 42 se terugvoer
Thank you for your positive response we appreciate Regards
Gustav K - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Kusweg 42 se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoer Baie welkom om weer te kom Groete Rial en Irene
Rabbia A - Mrt 2022
Algehele gradering
Loved it, everything was clean, assistance excellent, place is beautiful and well kept.
Kusweg 42 se terugvoer
Thank you for your positive response we appreciate.
Regards
Rial & Irene
Atnique O - Feb 2022
Algehele gradering
Its was an amazing weekend and we would definitely recommend everyone to stay at Kusweg 42.
Kusweg 42 se terugvoer
Thank you for your positive feedback Your are more that welcome to visit us again
Regards Rial & Irene
Annamarie E - Feb 2022
Algehele gradering
Super lekker!
Kusweg 42 se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer Dit word waardeer Altyd welkom om weer n draai te kom maak
Groete
Rial & Irene de Wet
Stewardt F - Nov 2022
Algehele gradering
Baie, baie lekker.
Kusweg 42 se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoering. Ons hoop om julle weer in die toekoms te sien. Groete, Rial & Irene de Wet
Debbie M - Nov 2022
Algehele gradering
There were a few miscommunications but otherwise our stay was perfect. The location was excellent.
Kusweg 42 se terugvoer
Hi Debbie, thank you for your positive feedback, it is highly appreciated. Hope to see you again. Rial & Irene
Sasha C - Aug 2022
Algehele gradering
Rustige naweek weg.
Kusweg 42 se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoer. Julle is altyd welkom.
Groete
Rial en Irene
Sonet V - Feb 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Kusweg 42 se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Julle is meer as welkom om weer te kom. Groete, Rial en Irene.
Yolanda V - Sep 2022
Algehele gradering
Baie lekker gerus saam met my man, ma en skoonma.
Kusweg 42 se terugvoer
Baie dankie Yolanda vir die resensies Altyd welkom om ons weer te besoek.
Groete
Rial en Irene de Wet
Mari-lize D - Aug 2022
Algehele gradering
Ideale naweekverblyf.
Kusweg 42 se terugvoer
Baie dankie Marilize vir die resensies Altyd welkom om ons weer te besoek. Groete Rial en Irene de Wet
Amelia L - Jan 2022
Algehele gradering
Dit was heerlik en gemaklik, ons wou nie huistoe kom nie.
Lees meerJacques V - Jul 2022
Algehele gradering
Baie gemaklik en netjiese skoon plek met all benodighede om 'n vakansie te geniet.
Kusweg 42 se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Groete, Rial en Irene de Wet.
Tossie M - Feb 2022
Algehele gradering
Baie gerieflike selfsorgeenheid.
Monique W - Apr 2022
Algehele gradering
Dit was rustig.
Kusweg 42 se terugvoer
Beste Monique
Dankie vir u resensie ontvang
Die woonstel is gelee op die eerste vloer met 'n pragtige see en bergsig vanaf die balkon en woonaria. Jy stap letterlik oor die straat en jy is op die strand. Die ligging is juis een van ons strekpunte. V
Die woonstel beskik oor 1 toegekende toesluit motorhuis toeganklik deur 'n veiligheids hek vanaf die straat, en wat deur 'n afstand beheer kontrole beheer word.
Die woonstel is toegerus met 'n veiligheids hek en diefwering voor elke venster tesame met 'n trellidoor na die braai area op die balkon.
Toegang tot die kompleks se voordeur word ook deur 'n afstand beheer kontrole beheer
u Het wel navraag gedoen oor veilige parkering vir 'n tweede voertuig. Die woonstel is geadverteer met slegs 1 motorhuis. Ek het aan u aangedui dat die pakeer plekke binne die kompleks almal toegekende parkeer plekke is en verder genoem dat daar 'n groot parkeer area voor die kompleks is vir 'n tweede motor, wat sigbaar is vanaf die balkon maar veiligheid kan nie gewaarborg nie.
Hoop u vind bogenoemde verduidelikings aanvaarbaar.
Groete
Rial en Irene de Wet
Eienaars
Laurette H - Nov 2021
Algehele gradering
We really enjoyed our stay, the view was spectacular.
Kusweg 42 se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Meer as welkom om weer te kom kuier. Groete, Rial en Irene.
Anton B - Okt 2021
Algehele gradering
Gerieflik, netjies en veilig teen die see.
Kusweg 42 se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Meer as welkom om weer te kom kuier. Groete, Rial en Irene.
Charel D - Aug 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam. Vars, skoon seelug om in te asem.
Kusweg 42 se terugvoer
Baie dankie vir die baie positiewe resensie. Ons waardeer dit. Julle is meer as welkom om weer in die toekoms te kom. Groete, Rial en Irene.
Laura B - Aug 2021
Algehele gradering
Everything you need, comfortable, gorgeous view.
Kusweg 42 se terugvoer
Thank you for your positive feedback. We appreciate. You are more than welcome to visit us again in the future Regards Rial & Irene
Beula M - Jul 2021
Algehele gradering
Baie lekke gekuier!
Kusweg 42 se terugvoer
Baie dankie vir die baie positiewe resensie. Ons waardeer dit. Julle is meer as welkom om weer in die toekoms te kom.
Groete,
Rial en Irene.
Mariana D - Sep 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Kusweg 42 se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Meer as welkom om weer te kom kuier. Groete, Rial en Irene
Belinda S - Mei 2021
Algehele gradering
An enjoyable short stay.
Kusweg 42 se terugvoer
The grid on the braai is replaced with a stainless steel grid and the coal bucket completely replaced.
Thank you for your review.
Albert V - Apr 2021
Algehele gradering
Gerieflike veilige woonstel op kusweg langs die see.
Kusweg 42 se terugvoer
Dankie Albert vir die terugvoer. Ons gee dringend aandag aan die netheid. Groete Rial & Irene
Moegsien F - Mrt 2021
Algehele gradering
To begin with, the weather was excellent for this time of the year. The view was fabulous when the sun set. It was calm and tranquil.
Kusweg 42 se terugvoer
Thank you for your feedback. We appreciate it. We are in the process of installing Wi-Fi which will be done in June.
Greetings
Rial & Irene de Wet
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 42, Strand, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang