Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kusweg 42

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 42, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Kusweg 42 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel met 'n see- en berguitsig vanaf die balkon. Die woonstel is in 'n sekuriteitskompleks in Strand geleë, oorkant 'n gewilde swemstrand.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n bad en stort.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolf, asook 'n strykyster en strykplank, wasmasjien en tuimeldroër-kombinasie. Daar is 'n TV met 'n eksklusiewe DStv-pakket in die oopplan-leefarea en -eetarea.

Veilige parkeerplek is beskikbaar in 'n toesluitmotorhuis.

Die ligging bied toegang tot 'n verskeidenheid besienswaardighede en geriewe in die omliggende area, soos Stellenbosch Wynroete, die skilderagtige roete via Gordonsbaai na Hermanus, Somerset Mall en bioskope, natuurreservate, en staproetes, 'n gholfbaan, lieflike strande.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Fortunate K
Saam met lewensmaat
5.0
Lovable. It was really nice, we enjoyed our stay, close to the beach, the place is neat and lovable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Andre S
Gesin met tieners
5.0
Lekker uitgerus, sal definitief weer gaan. Die eenheid was perfek, balkon met braai is 'n wenner, lekker see-uitsig ook. Sou graag langer wou bly. Par...
Sien meer
Mei 2024
Mark J
Gesin met tieners
5.0
Everything as advertised & I highly recommend the accommodation! Thank you for a good stay at Kusweg 42. Perfect place for a break away...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Dee-lynn S
Gesin met klein kinders
5.0
Dit was 'n asemrowende wegbreek. Die seesig het ons baie goed gedoen. Die kusweg was 'n geskikte blyplek vir 'n gesin wat 'n wegbreek nodig het. Die w...
Sien meer
Jan 2024
Leonard R
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker man lekker. Die beste ligging geleë a.g.v. die son. Braai lekker. Groot beweegruimte. Geen klagtes.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Irene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Kusweg 42, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kusweg 42 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 42, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5776368268da7085e4f03967ea75660eebc6660a88e9e97e5c9206b827840974e7f591b272eb02afdbbe3ea734abf94d681e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4) 54 5 1 5 42 Beach Road Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.12294 18.83156

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang