Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kusweg

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 433, Tergniet, 6525, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 800 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Kusweg is 'n moderne selfsorgvakansiehuis aan die strand wat in 'n doodloopstraat in Tergniet geleë is, ideaal vir 'n gesinswegbreek of 'n groep vriende.

Dié huis bied gerieflike slaapplek vir 8 gaste (verkieslik 4 tot 6 volwassenes en 2 tot 4 kinders) en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n aparte toilet. Die hoof- en tweede slaapkamers is elk ingerig met 'n koningingrootte-bed en het en suite-badkamers met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is 4 enkelbeddens in die uitkykkamer. Daar is 'n gastetoilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit strek tot by die sitkamer wat met gemaklike rusbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale ingerig is. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die patio bied sitplek buite met onbelemmerde uitsigte oor die see. Dit is die ideale plek om 'n oggendkoffie te geniet of 'n skemerkelkie te geniet terwyl jy na die sonsondergang oor die blou waters kyk. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 4 mense
4 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Ligging

  • Kusweg 433, Tergniet, 6525, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 433, Tergniet, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4a17e2609cfbf3f134d19d10628fd99da4c6348796d6e91fc6cc3c488c91871f3036b582dcd26242667afc36d9f5c458af74?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 8) 433 Kusweg Tergniet 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.066641365907 22.20086122066

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang