Kusweg Wegbreek
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Dirk Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 46
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Marco V - Aug 2024
Algehele gradering
Beslis gaan ek weer.
Kusweg Wegbreek se terugvoer
Dankie vir die mooi resensie, Marco. Dit was lekker om julle hier te hê. Groete daar.
Christo & Ansie P - Aug 2024
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs deur eienaar. Ons het baie lekker gebly, dankie.
Kusweg Wegbreek se terugvoer
Baie dankie vir julle kuiertjie. Maak weer so as julle eendag hier verbykom.
Elsje F - Apr 2024
Algehele gradering
Ongelooflik lekker kuier met die see op drumpel.
Nalene N - Mrt 2024
Algehele gradering
Ongelooflik lekker gekuier! Dankie!
Kusweg Wegbreek se terugvoer
Dankie vir jou mooi resensie, Nalene. Dit was lekker om julle hier te ontvang. Groete, Dirk Heynema.
Danie P - Nov 2023
Algehele gradering
Als wat nodig is.
Kusweg Wegbreek se terugvoer
Dankie vir jou mooi resensie, Danie. Dit was lekker om julle hier te ontvang. Groete, Dirk Heyneman
Steve V - Aug 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld en perfek geleë.
Kusweg Wegbreek se terugvoer
Dankie julle. Dit was lekker om julle hier te hê. Kom gerus weer.
Lizette V - Apr 2023
Algehele gradering
Mooi huis, mooi uitsig!
Kusweg Wegbreek se terugvoer
Dankie vir jou mooi resensie, Lizette.
Hoop julle het lekker gerus en die tydjie hier by die see geniet.
Riande D - Feb 2023
Algehele gradering
Perfekte rusplek en 'n baie mooi uitsig.
Kusweg Wegbreek se terugvoer
Baie dankie julle. Ek is bly julle kon jul vakansie hier geniet.
Bertdene L - Jul 2022
Algehele gradering
Wat 'n heerlike plek.
Kusweg Wegbreek se terugvoer
Baie dankie vir die lekke resensie. Dit was lekker om julle hier te hê. Maak weer so.
Dirk Heyneman
Gawie D - Okt 2021
Algehele gradering
Ons het lekker gerus met 'n pragtige see-uitsig.
Kusweg Wegbreek se terugvoer
Dankie, Gawie. Bly julle het dit geniet. Maak weer so, Dirk.
Esther K - Sep 2021
Algehele gradering
Mooiste mooi uitsig vanuit die huis. Heerlik gerus.
Kusweg Wegbreek se terugvoer
Dankie vir jul mooi resensie, Esther. Dit was lekker om julle hier te hê. Julle is altyd welkom.
Dirk en Rina Heyneman
Santie B - Sep 2021
Algehele gradering
Mooiste see-uitsig. Rustig.
Kusweg Wegbreek se terugvoer
Baie dankie vir jul resensie oor Kusweg Wegbreek. Maak weer so en kom kuier.
Dirk Heyneman
Bianca G - Aug 2021
Algehele gradering
Heerlik
Kusweg Wegbreek se terugvoer
Dankie vir jou mooi resensie, Bianca. Dit was lekker om jule hier te hê. Al was julle maar min hier. Maak weer so. Dirk Heyneman
Leana S - Jun 2021
Algehele gradering
Ongelooflike see uitsig. Netjies en baie gerieflik.
Kusweg Wegbreek se terugvoer
Dankie vir jou resensie, Leana. Ek is bly dat julle die tydjie hier geniet het. Maak gerus weer so.
Dirk
Jakkie B - Jun 2021
Algehele gradering
Heerlik, ontspanne, netjies en gemaklik.
Kusweg Wegbreek se terugvoer
Hi Jakkie.
Bly om julle te kon ontmoet. Dankie dat julle die naweek hier kom afpak het, dit was lekker.
Maak weer so.
Dirk
Neels R - Apr 2021
Algehele gradering
Dirk en Rina gaan uit hulle pad om jou welkom te laat voel.
Kusweg Wegbreek se terugvoer
Dankie vir die mooi resensie, Neels. Bly julle kon hier wees. Maak weer so.
Dirk Heyneman
Karin B - Mrt 2021
Algehele gradering
What a view!
Kusweg Wegbreek se terugvoer
Dankie Karin. Dit was lekker om julle hier te hê. Groete vir Theuns en sterkte met die bediening.
Hoop julle kon lekker rus.
Dirk
Natasja L - Jan 2021
Algehele gradering
Baie lekker gekuier. Netjiese, skoon woonstel.
Kusweg Wegbreek se terugvoer
Dankie vir die mooi resensie, Jeanelle. Dis altyd lekker as gaste weer kom. Maak gerus weer so. Groete, Dirk Heyneman.
Natie L - Apr 2021
Algehele gradering
Baie rustig en lekker gekuier met 'n ongelooflike uitsig.
Natasja L - Nov 2020
Algehele gradering
Fantastiese ligging, ruim woonstel.
Jomari V - Okt 2020
Algehele gradering
Perfekte plek om rus te kry vir jou siel
Kusweg Wegbreek se terugvoer
Dankie vir die resensie, Jomari. Dit was lekker om jou Ma hulle hier te hê. Volgende keer moet jy saamkom. Sê groete vir hulle. Dirk
Lizette L - Mrt 2020
Algehele gradering
Heerlik!
Kusweg Wegbreek se terugvoer
Hi julle. Baie dankie vir jul kuiertjie.
Die tyd het voorwaar vinnig verby gegaan.
Geniet die plaaslewe en kom kuier gou weer.
Dirk
Louis R - Mrt 2020
Algehele gradering
A beautiful accommodation, clean and just meters away from the beach.
Kusweg Wegbreek se terugvoer
Dankie vir die resensie, Louis. Dit was lekker om julle te ontmoet en hier te hê. Groete vir Jenny en drukkie vir die kleintjies. Kom weer.
Marcel E - Feb 2020
Algehele gradering
Fantasties.
Kusweg Wegbreek se terugvoer
Hi Marcel. Lekker om sulke gawe mense soos julle hier te hê. Kom weer.
Julie A - Nov 2020
Algehele gradering
It was beautifully situated in beach road. Quiet, peaceful and everything you could wish for.
Kusweg Wegbreek se terugvoer
Thank you Julie. Come again. Dirk
Ronel V - Aug 2019
Algehele gradering
Rustig.
Zelda B - Apr 2019
Algehele gradering
Die ligging, diens en verblyf was perfek!
Kusweg Wegbreek se terugvoer
Hi Zelda, dit was lekker om julle hier te hê. As die verlange na mekaar te veel raak, maak weer so. Groete, Dirk Heyneman.
Yolandi C - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie rustig en mooi, aangename twee mense wat Kusweg besit.
Kusweg Wegbreek se terugvoer
Hi Yolande,
Dankie vir jul mooi resensie. Dit was vir ons lekker om julle hier te hê, maak weer so.
Dirk
Sanet K - Jan 2019
Algehele gradering
Mooiste uitsig by die see!
Hanneke B - Nov 2018
Algehele gradering
Rustig, gerieflik, netjiese en bekostigbare verblyf reg by die strand.
Kusweg Wegbreek se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi resensie, Hanneke. Ons waardeer dit dat julle hier kom kuier het. Ek dink julle was hier want ons het julle nooit gesien of gehoor nie. As julle weer kom, sal daar heelwaarskynlik 'n stort wees.
Groete
Dirk
Rudolph O - Nov 2018
Algehele gradering
Wonderful spacious ground floor unit with spectacular views and super friendly hosts!
Kusweg Wegbreek se terugvoer
Dankie Rudolf, was lekker om julle hier te hê.
Kom weer.
Dirk en Rina
Amanda N - Okt 2018
Algehele gradering
Ons verblyf by Kusweg was heerlik! Ons sal vir seker in die toekoms weer daar vakansie hou!
Kusweg Wegbreek se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi resensie. Dit was lekker om julle hier te hê. Kom weer.
Dirk en Rina Heyneman
Elna S - Sep 2018
Algehele gradering
Beyond awesome.
Kusweg Wegbreek se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige resensie. Ek is bly julle het dit hier geniet. Kom gerus weer. Dirk en Rina Heyneman
Christiaan J - Jun 2018
Algehele gradering
Puik verblyf, ons sal weer kom kuier.
Gerrit A - Jun 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly!
Kusweg Wegbreek se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi resensie, Gerrit. Dit was lekker om julle hier te hê. Kom kuier gerus weer.
Dirk
Pieter V - Apr 2018
Algehele gradering
Wonderlik.
Kusweg Wegbreek se terugvoer
Dankie vir julle kuiertjie. Ek is bly julle is veilig tuis. Kom kuier gou weer.
Dirk en Rina Heyneman
Sunet V - Apr 2018
Algehele gradering
Fantastiese, ruim en skoon verblyf.
Kusweg Wegbreek se terugvoer
Beste Sunet en gesin,
Baie dankie vir jul kuiertjie hier by ons, ons het julle ook geniet. Kom maak gerus weer 'n draai.
Groete,
Dirk en Rina
Hanri H - Mrt 2018
Algehele gradering
Mooiste uitsig!
Kusweg Wegbreek se terugvoer
Beste Hanri,
Dankie vir jul kuiertjie hier by ons, dit was lekker om julle hier te kon ontvang. Maak gerus weer so.
Groete,
Dirk en Rina
Ockie S - Mrt 2018
Algehele gradering
Absoluut fantasties!
Lees meerKusweg Wegbreek se terugvoer
Dankie vir die mooi resensie, Ockie. Dit was lekker om julle hier te hê. Geniet julle huwelik, en kom kuier gou weer. Dirk en Rina
Tilla D - Jan 2018
Algehele gradering
Ongelooflik!
Kusweg Wegbreek se terugvoer
Dankie vir die pragtige resensie, Tilla! Dit was lekker om julle te ontmoet. Maak weer so! Dirk en Rina Heyneman
Marike T - Feb 2018
Algehele gradering
Besondere rustige en veilige omgewing met alles wat jy nodig het.
Kusweg Wegbreek se terugvoer
Baie dankie vir jul resensie, Dit was lekker om julle hier te hê. Maak weer so.
Dirk
Tanya S - Jan 2018
Algehele gradering
Dit was fantasties - beter geleë kon ons nie voor vra.
Kusweg Wegbreek se terugvoer
Dankie Tanya. Bly julle het die vakansie geniet.
Noel S - Okt 2017
Algehele gradering
Alles was van die hoogste standaard. Sal weer daar tuisgaan.
Kusweg Wegbreek se terugvoer
Baie dankie Noel!! Jammer ons was nie hier om jou ten ontmoet nie!! Hoop daar is 'n volgende keer!!
Groete
Dirki en Rina Heyneman
Onissa O - Okt 2017
Algehele gradering
Heerlik, rustig en veilig in 'n baie mooi omgewing.
Kusweg Wegbreek se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie Onissa, dit was vir ons lekker om julle hier te hê. Kom kuier gerus weer!
Groete,
Dirk en Rina Heyneman
Baroniece M - Sep 2017
Algehele gradering
Fantasies.
Kusweg Wegbreek se terugvoer
Dankie Baronice!
Kom kuier gerus weer. Laat jou man net weer 'n rugby wedstryd hier reël!
Groete
Dirk en Rina Heyneman
Susan S - Nov 2017
Algehele gradering
Rustig en huislik.
Kusweg Wegbreek se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi resensie, Susan! Dit was lekker om julle hier te hê. Kom kuier gerus weer.
Dirk en Rina Heyneman
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 399 Kusweg, Tergniet, Klein-Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang