Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kusweg Wegbreek

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Dirk Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 46 resensies vir Kusweg Wegbreek
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Marco V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marco V

Beslis gaan ek weer.

Dit is 'n absolute wonderlike ervaring. Plek is baie netjies, personeel is vriendelik en help met roetes en besienswaardighede. Beslis gaan ek weer.

Kusweg Wegbreek se terugvoer

Dankie vir die mooi resensie, Marco. Dit was lekker om julle hier te hê. Groete daar.

Kusweg Wegbreek
Christo & Ansie P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo & Ansie P

Baie vriendelike ontvangs deur eienaar. Ons het baie lekker gebly, dankie.

Baie lekker gebly en plekkie het alles wat jy benodig. Eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Baie dankie.

Kusweg Wegbreek se terugvoer

Baie dankie vir julle kuiertjie. Maak weer so as julle eendag hier verbykom.

Kusweg Wegbreek
Elsje F - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsje F

Ongelooflik lekker kuier met die see op drumpel.

Gemaklike, woonstel op die see met 'n ongelooflike uitsig. Het skole dolfyne en walvisse in die gemak van die woonstel besigtig soggens. Baie hulpvaardige en vriendelike gashere. Sal vir seker weer daar gaan kuier.

Nalene N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nalene N

Ongelooflik lekker gekuier! Dankie!

Ons het heerlik gekuier! Rustige area en vriendelike gasheer en -vrou! Dis ruim en kyk heerlik uit op die see.

Kusweg Wegbreek se terugvoer

Dankie vir jou mooi resensie, Nalene. Dit was lekker om julle hier te ontvang. Groete, Dirk Heynema.

Kusweg Wegbreek
Danie P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie P

Als wat nodig is.

Lekker gebly soos die vorige keer.

Kusweg Wegbreek se terugvoer

Dankie vir jou mooi resensie, Danie. Dit was lekker om julle hier te ontvang. Groete, Dirk Heyneman

Kusweg Wegbreek
Steve V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steve V

Waarde vir geld en perfek geleë.

Vriendelike ontvangs, klipgooi vanaf die see.

Kusweg Wegbreek se terugvoer

Dankie julle. Dit was lekker om julle hier te hê. Kom gerus weer.

Kusweg Wegbreek
Lizette V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette V

Mooi huis, mooi uitsig!

Het lekker geslaap met die see se geluid. Die eenheid was skoon en netjies en bied alles wat mens nodig het. Ek sal verseker Kusweg Wegbreek aanbeveel.

Kusweg Wegbreek se terugvoer

Dankie vir jou mooi resensie, Lizette.
Hoop julle het lekker gerus en die tydjie hier by die see geniet.

Kusweg Wegbreek
Riande D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riande D

Perfekte rusplek en 'n baie mooi uitsig.

Ons kuier by Kusweg Wegbreek was heerlik. Die eiendom is ruim en gerieflik met 'n wonderlike see-uitsig. Die trappe na die strand en die getyswembad is lekker naby. Oom Dirk was baie vriendelik en gasvry.

Kusweg Wegbreek se terugvoer

Baie dankie julle. Ek is bly julle kon jul vakansie hier geniet.

Kusweg Wegbreek
Bertdene L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertdene L

Wat 'n heerlike plek.

Kusweg Wegbreek was heerlik. Dit is ruim, het alles wat jy nodig het en baie netjies. Die uitsig is onverbeterlik. Dankie oom Dirk vir die vriendelikheid en omgee. Kan dit beslis aanbeveel.

Kusweg Wegbreek se terugvoer

Baie dankie vir die lekke resensie. Dit was lekker om julle hier te hê. Maak weer so.

Dirk Heyneman

Kusweg Wegbreek
Gawie D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gawie D

Ons het lekker gerus met 'n pragtige see-uitsig.

Pragtige see-uitsig. Baie skoon en netjiese omgewing.

Kusweg Wegbreek se terugvoer

Dankie, Gawie. Bly julle het dit geniet. Maak weer so, Dirk.

Kusweg Wegbreek
Esther K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther K

Mooiste mooi uitsig vanuit die huis. Heerlik gerus.

Baie vriendelike eienaar, baie behulpsaam.

Kusweg Wegbreek se terugvoer

Dankie vir jul mooi resensie, Esther. Dit was lekker om julle hier te hê. Julle is altyd welkom.

Dirk en Rina Heyneman

Kusweg Wegbreek
Santie B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie B

Mooiste see-uitsig. Rustig.

Vriendelik ontvang. Alles wat nodig is, is in die huis. Veilig en rustig.

Kusweg Wegbreek se terugvoer

Baie dankie vir jul resensie oor Kusweg Wegbreek. Maak weer so en kom kuier.

Dirk Heyneman

Kusweg Wegbreek
Bianca G - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca G

Heerlik

Ons het baie lekker gebly. Die plekkie is baie skoon en netjies en ons sal beslis weer daar gaan kuier.

Kusweg Wegbreek se terugvoer

Dankie vir jou mooi resensie, Bianca. Dit was lekker om jule hier te hê. Al was julle maar min hier. Maak weer so. Dirk Heyneman

Kusweg Wegbreek
Leana S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leana S

Ongelooflike see uitsig. Netjies en baie gerieflik.

Ons kuier by Kusweg Wegbreek was heerlik. Die eienaar was gereeld in kontak om seker te maak alles verloop goed en het moeite gedoen om ons welkom te laat voel.

Kusweg Wegbreek se terugvoer

Dankie vir jou resensie, Leana. Ek is bly dat julle die tydjie hier geniet het. Maak gerus weer so.
Dirk

Kusweg Wegbreek
Jakkie B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakkie B

Heerlik, ontspanne, netjies en gemaklik.

Wat 'n rustige atmosfeer, word hoogs aanbeveel.

Kusweg Wegbreek se terugvoer

Hi Jakkie.
Bly om julle te kon ontmoet. Dankie dat julle die naweek hier kom afpak het, dit was lekker.
Maak weer so.
Dirk

Kusweg Wegbreek
Neels R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels R

Dirk en Rina gaan uit hulle pad om jou welkom te laat voel.

My kleindogter van 6 jaar kon lekker en veilig in die gety-swembad speel wat reg voor die huis is.

Kusweg Wegbreek se terugvoer

Dankie vir die mooi resensie, Neels. Bly julle kon hier wees. Maak weer so.
Dirk Heyneman

Kusweg Wegbreek
Karin B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin B

What a view!

We had such a wonderful time as Kusweg. Dirk and Rina are lovely hosts and available 24/7. The house is spacious and the view to die for. We will definitely visit again.

Kusweg Wegbreek se terugvoer

Dankie Karin. Dit was lekker om julle hier te hê. Groete vir Theuns en sterkte met die bediening.
Hoop julle kon lekker rus.
Dirk

Kusweg Wegbreek
Natasja L - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasja L

Baie lekker gekuier. Netjiese, skoon woonstel.

By die see, al kon ons nie swem weens inperkings nie. Maar die uitsig was onverbeterlik. Netjiese, ruim woonstel. Baie lekker gebly.

Kusweg Wegbreek se terugvoer

Dankie vir die mooi resensie, Jeanelle. Dis altyd lekker as gaste weer kom. Maak gerus weer so. Groete, Dirk Heyneman.

Kusweg Wegbreek
Natie L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Natie L

Baie rustig en lekker gekuier met 'n ongelooflike uitsig.

Baie vriendelik ontvang en ons was baie tevrede met ons verblyf.

Natasja L - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasja L

Fantastiese ligging, ruim woonstel.

Woonstel is ruim en gerieflik. See is oorkant die pad. Baie tuis gevoel en wens ons kon langer bly!

Jomari V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jomari V

Perfekte plek om rus te kry vir jou siel

Profesionele en vriendelike komunikasie met Dirk - niks was ooit te veel om te vra nie. Gerieflike ligging (loop aftsand van n heerlike strand en tidal pool), silverskoon huis met alles wat jy nodig het. Perfekte plek om te ontspan en die seelug te geniet.

Kusweg Wegbreek se terugvoer

Dankie vir die resensie, Jomari. Dit was lekker om jou Ma hulle hier te hê. Volgende keer moet jy saamkom. Sê groete vir hulle. Dirk

Kusweg Wegbreek
Lizette L - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette L

Heerlik!

Dirk en Rina het ons met hartlike vriendelikheid ontvang en ons beste belange op hulle harte gedra. Dit was voorwaar 'n geseënde, rustige vakansie vir ons en ons sal beslis weer daarheen wil gaan DV.

Kusweg Wegbreek se terugvoer

Hi julle. Baie dankie vir jul kuiertjie.
Die tyd het voorwaar vinnig verby gegaan.
Geniet die plaaslewe en kom kuier gou weer.
Dirk

Kusweg Wegbreek
Louis R - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis R

A beautiful accommodation, clean and just meters away from the beach.

Great hosts with the house fully equipped with all a family needs. Beautiful location. A repeat stay is in order.

Kusweg Wegbreek se terugvoer

Dankie vir die resensie, Louis. Dit was lekker om julle te ontmoet en hier te hê. Groete vir Jenny en drukkie vir die kleintjies. Kom weer.

Kusweg Wegbreek
Marcel E - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcel E

Fantasties.

Dit was 'n baie lekker naweek saam met die familie en ek beplan om weer terug te gaan.

Kusweg Wegbreek se terugvoer

Hi Marcel. Lekker om sulke gawe mense soos julle hier te hê. Kom weer.

Kusweg Wegbreek
Julie A - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julie A

It was beautifully situated in beach road. Quiet, peaceful and everything you could wish for.

The unit was really big and spacious, awesome! I would definitely recommend this property, and the owner is very accommodating and helpful.

Kusweg Wegbreek se terugvoer

Thank you Julie. Come again. Dirk

Kusweg Wegbreek
Ronel V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V

Rustig.

Dankie, ons het heerlik gebly. Bonus was die pragtige uitsig en dat mens see kan hoor. Huis was skoon en netjies met alles wat ons benodig het, selfs twee buitestoele. Ons sal weer kom kuier.

Zelda B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda B

Die ligging, diens en verblyf was perfek!

Alle reëlings het seepglad verloop. Die eienaars het selfs dat ons later vertrek. Ons sal beslis weer daar gaan bly of dit aanbeveel. Baie huislik!

Kusweg Wegbreek se terugvoer

Hi Zelda, dit was lekker om julle hier te hê. As die verlange na mekaar te veel raak, maak weer so. Groete, Dirk Heyneman.

Kusweg Wegbreek
Yolandi C - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi C

Baie rustig en mooi, aangename twee mense wat Kusweg besit.

Kusweg was 'n baie mooi plek met vriendelike mense en asemrowend natuurskoon.

Kusweg Wegbreek se terugvoer

Hi Yolande,

Dankie vir jul mooi resensie. Dit was vir ons lekker om julle hier te hê, maak weer so.

Dirk

Kusweg Wegbreek
Sanet K - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sanet K

Mooiste uitsig by die see!

Ons het die vakansie vreeslik geniet. Die stoep is voorwaar die plek waar ons heeldag gekuier het met die pragtige uitsig! Dirk en Rina was baie vriendelik en gasvry. Ek sal dalk net aanbeveel dat die bad met 'n stort vervang word en 'n skottelgoedwasser sal 'n groot aanwins wees. Sal dit beslis aanbeveel vir n gesinsvakansie!

Hanneke B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanneke B

Rustig, gerieflik, netjiese en bekostigbare verblyf reg by die strand.

Ons is hartlik verwelkom. Alles was skoon en netjies, baie veilig en jy loop net oor die bad om op die strand te kom. Daar is ook 'n getypoel vir die kinders om veilig in te swem. As ek 'n voorstel kon maak - dit sou lekker wees indien daar 'n stort ook in die badkamer was. Ons sal beslis weer daar gaan kuier!

Kusweg Wegbreek se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi resensie, Hanneke. Ons waardeer dit dat julle hier kom kuier het. Ek dink julle was hier want ons het julle nooit gesien of gehoor nie. As julle weer kom, sal daar heelwaarskynlik 'n stort wees.

Groete
Dirk

Kusweg Wegbreek
Rudolph O - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolph O

Wonderful spacious ground floor unit with spectacular views and super friendly hosts!

I was welcomed and shown around by both Rina and Dirk. What amazing hosts! Their ground floor holiday flat is so cosy. It has a huge bedrooms, and an even bigger open plan kitchen and living room area. Ideal for a big family. Just a stone's throw away is the Tergniet beach and tidal pool. And what amazing vistas.

Kusweg Wegbreek se terugvoer

Dankie Rudolf, was lekker om julle hier te hê.
Kom weer.
Dirk en Rina

Kusweg Wegbreek
Amanda N - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda N

Ons verblyf by Kusweg was heerlik! Ons sal vir seker in die toekoms weer daar vakansie hou!

Ons het baie lekker vakansie gehou. Die eerste week was bietjie koud. Dit tweede week was heerlik lekker warm. Ons sal vir seker weer daar vakansie hou. Tergniet is pragtig!

Kusweg Wegbreek se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi resensie. Dit was lekker om julle hier te hê. Kom weer.

Dirk en Rina Heyneman

Kusweg Wegbreek
Elna S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna S

Beyond awesome.

Most amazing accommodation! Will book again!

Kusweg Wegbreek se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige resensie. Ek is bly julle het dit hier geniet. Kom gerus weer. Dirk en Rina Heyneman

Kusweg Wegbreek
Christiaan J - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan J

Puik verblyf, ons sal weer kom kuier.

Naby die see, skoon, stil. Ons sal definitief weer daar bly as ons Tergniet toe gaan.

Gerrit A - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit A

Baie lekker gebly!

Het dit baie geniet - die strand- en see-uitsig is fantasties. Het dolfyne 'n paar keer per dag gesien! Die verblyf bevat alles nodig en is ook lekker ruim. Kan dit regtig aanbeveel.

Kusweg Wegbreek se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi resensie, Gerrit. Dit was lekker om julle hier te hê. Kom kuier gerus weer.

Dirk

Kusweg Wegbreek
Pieter V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Wonderlik.

Mense is vriendelik en behulpsaam. Uitsig is asemrowend.

Kusweg Wegbreek se terugvoer

Dankie vir julle kuiertjie. Ek is bly julle is veilig tuis. Kom kuier gou weer.

Dirk en Rina Heyneman

Kusweg Wegbreek
Sunet V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunet V

Fantastiese, ruim en skoon verblyf.

Dit het al ons verwagtinge oortref. Die verblyf is ruim en skoon. Die eienaars is baie vriendelik! Die ligging is ideaal en die uitsig is om van te droom! Kan dit beslis aanbeveel vir ‘n heerlike gesinsvakansie.

Kusweg Wegbreek se terugvoer

Beste Sunet en gesin,

Baie dankie vir jul kuiertjie hier by ons, ons het julle ook geniet. Kom maak gerus weer 'n draai.

Groete,
Dirk en Rina

Kusweg Wegbreek
Hanri H - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanri H

Mooiste uitsig!

Baie lekker verblyf. Mooiste uitsig dolfyne oggend en aand! Lekker strand met 'n klein tidal pool en rotse om op te stap.

Kusweg Wegbreek se terugvoer

Beste Hanri,

Dankie vir jul kuiertjie hier by ons, dit was lekker om julle hier te kon ontvang. Maak gerus weer so.

Groete,
Dirk en Rina

Kusweg Wegbreek
Ockie S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ockie S

Absoluut fantasties!

Kusweg Wegbreek en die eienaars is fantasties. Die ligging is perfek. Die plek self is onberispelik skoon en netjies. Dirk en Eina, die eienaars is wonderlike mense! Hulle het uit hulle pad uit gegaan om ons verblyf so aangenaam as moontlik te maak. En dit was 'n belewenis! Ek sal nooit eers ander verblyf oorweeg nie: sal altyd Kusweg Wegbreek weer en weer boek. Ons wittebrood was wonderlik: grootliks te danke aan ons fantastiese verblyf.

Kusweg Wegbreek se terugvoer

Dankie vir die mooi resensie, Ockie. Dit was lekker om julle hier te hê. Geniet julle huwelik, en kom kuier gou weer. Dirk en Rina

Kusweg Wegbreek
Tilla D - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tilla D

Ongelooflik!

Net jammer ons verblyf was so kort, sou graag langer wou bly, dit voldoen aan al die vereistes, daar was nou regtig niks waaroor ons kon kla nie. Die uitsigte, mooi skoon huis, meubels wat dit nog meer treffend maak. As ek nou 'n digter was, sou ek nou liries geraak het. Die eienaars is so aangenaam en gasvry, tyd gemaak vir 'n geselsie. Sal volgende keer langer kuier.

Kusweg Wegbreek se terugvoer

Dankie vir die pragtige resensie, Tilla! Dit was lekker om julle te ontmoet. Maak weer so! Dirk en Rina Heyneman

Kusweg Wegbreek
Marike T - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marike T

Besondere rustige en veilige omgewing met alles wat jy nodig het.

Met aankoms was ons hartlik ontvang en verwelkom. Sal hierdie verblyf aanbeveel vir enigeen wat rustigheid verkies.

Kusweg Wegbreek se terugvoer

Baie dankie vir jul resensie, Dit was lekker om julle hier te hê. Maak weer so.

Dirk

Kusweg Wegbreek
Tanya S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tanya S

Dit was fantasties - beter geleë kon ons nie voor vra.

Dit was veral heerlik omdat ons meer as een gesin in die huis was - niemand was in mekaar se pad nie. Die wat wou kon gou vinnig afglip strand toe en die ander kom en gaan soos hulle wil. Heerlike stil strand, geen groot skares met vakansiedae. Dit was 'n heerlike vakansie.

Kusweg Wegbreek se terugvoer

Dankie Tanya. Bly julle het die vakansie geniet.

Kusweg Wegbreek
Noel S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noel S

Alles was van die hoogste standaard. Sal weer daar tuisgaan.

Net lekker plek. Skoon, genoeg van alles, alles gewerk, naby see, mooi omgewing en uitsig. Soos ek sê, ek sal weer daar tuisgaan, Puik plek. Dankie aan julle.

Kusweg Wegbreek se terugvoer

Baie dankie Noel!! Jammer ons was nie hier om jou ten ontmoet nie!! Hoop daar is 'n volgende keer!!

Groete

Dirki en Rina Heyneman

Kusweg Wegbreek
Onissa O - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Onissa O

Heerlik, rustig en veilig in 'n baie mooi omgewing.

Baie netjies. Lekker ruim. Naby see. Heerlike plek en vriendelike mense.

Kusweg Wegbreek se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie Onissa, dit was vir ons lekker om julle hier te hê. Kom kuier gerus weer!

Groete,
Dirk en Rina Heyneman

Kusweg Wegbreek
Baroniece M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Baroniece M

Fantasies.

Ons was baie goed ontvang. Die woning was pragtig, gerieflik en baie netjies.

Kusweg Wegbreek se terugvoer

Dankie Baronice!

Kom kuier gerus weer. Laat jou man net weer 'n rugby wedstryd hier reël!

Groete
Dirk en Rina Heyneman

Kusweg Wegbreek
Susan S - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Susan S

Rustig en huislik.

Skoon, netjies, volledig toegerus, pragtige see uitsig. Daagliks dolfyne en walvisse gesien - 'n heerlike bonus!

Kusweg Wegbreek se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi resensie, Susan! Dit was lekker om julle hier te hê. Kom kuier gerus weer.

Dirk en Rina Heyneman

Kusweg Wegbreek
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 399 Kusweg, Tergniet, Klein-Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA74176e034bff86ca9f22684b4aec4d0dbabbbbce704f6d546ab380cf29536efd8bc0906cd43a24bd3487569af00b2a62e138?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8) 46 5 1 5 399 Beach Road Tergniet 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0678 22.19809

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang