Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kusweg Wegbreek

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Marco V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Beslis gaan ek weer. Dit is 'n absolute wonderlike ervaring. Plek is baie netjies, personeel is vriendelik en help met roetes en besienswaardighede. Beslis gaan ek weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dirk
Kusweg Wegbreek
Dankie vir die mooi resensie, Marco. Dit was lekker om julle hier te hê. Groete daar.

Christo & Ansie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie vriendelike ontvangs deur eienaar. Ons het baie lekker gebly, dankie. Baie lekker gebly en plekkie het alles wat jy benodig. Eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dirk
Kusweg Wegbreek
Baie dankie vir julle kuiertjie. Maak weer so as julle eendag hier verbykom.

Elsje F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Ongelooflik lekker kuier met die see op drumpel. Gemaklike, woonstel op die see met 'n ongelooflike uitsig. Het skole dolfyne en walvisse in die gemak van die woonstel besigtig soggens. Baie hulpvaardige en vriendelike gashere. Sal vir seker weer daar gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nalene N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Ongelooflik lekker gekuier! Dankie! Ons het heerlik gekuier! Rustige area en vriendelike gasheer en -vrou! Dis ruim en kyk heerlik uit op die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dirk
Kusweg Wegbreek
Dankie vir jou mooi resensie, Nalene. Dit was lekker om julle hier te ontvang. Groete, Dirk Heynema.

Danie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Als wat nodig is. Lekker gebly soos die vorige keer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dirk
Kusweg Wegbreek
Dankie vir jou mooi resensie, Danie. Dit was lekker om julle hier te ontvang. Groete, Dirk Heyneman

Steve V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2023

Waarde vir geld en perfek geleë. Vriendelike ontvangs, klipgooi vanaf die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dirk
Kusweg Wegbreek
Dankie julle. Dit was lekker om julle hier te hê. Kom gerus weer.

Lizette V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Mooi huis, mooi uitsig! Het lekker geslaap met die see se geluid. Die eenheid was skoon en netjies en bied alles wat mens nodig het. Ek sal verseker Kusweg Wegbreek aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dirk
Kusweg Wegbreek
Dankie vir jou mooi resensie, Lizette. Hoop julle het lekker gerus en die tydjie hier by die see geniet.

Riande D
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2023

Perfekte rusplek en 'n baie mooi uitsig. Ons kuier by Kusweg Wegbreek was heerlik. Die eiendom is ruim en gerieflik met 'n wonderlike see-uitsig. Die trappe na die strand en die getyswembad is lekker naby. Oom Dirk was baie vriendelik en gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dirk
Kusweg Wegbreek
Baie dankie julle. Ek is bly julle kon jul vakansie hier geniet.

Bertdene L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2022

Wat 'n heerlike plek. Kusweg Wegbreek was heerlik. Dit is ruim, het alles wat jy nodig het en baie netjies. Die uitsig is onverbeterlik. Dankie oom Dirk vir die vriendelikheid en omgee. Kan dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dirk
Kusweg Wegbreek
Baie dankie vir die lekke resensie. Dit was lekker om julle hier te hê. Maak weer so. Dirk Heyneman

Gawie D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2021

Ons het lekker gerus met 'n pragtige see-uitsig. Pragtige see-uitsig. Baie skoon en netjiese omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dirk
Kusweg Wegbreek
Dankie, Gawie. Bly julle het dit geniet. Maak weer so, Dirk.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Dirk Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 399 Kusweg, Tergniet, Klein-Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA74176e034bff86ca9f22684b4aec4d0dbabbbbce704f6d546ab380cf29536efd8bc0906cd43a24bd3487569af00b2a62e138?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8) 46 5 1 5 399 Beach Road Tergniet 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0678 22.19809

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang