Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kuta Beach Unit A

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Gina Geverifieer

Eiendomme 43

Resensies 234

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Kuta Beach Unit A
Netheid
4.3/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Bernardt J - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernardt J

Fantasties.

Plek is groot en baie netjies. Dis rustig en veilig. Dis see-uitsig is amazing.

Kerisha M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kerisha M

Beautiful place, peaceful stay.

Enjoyed our stay. No complaints.

Karen G - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen G

Baie huislik, skoon en netjies.

Die ligging van die woonstel is loopafstand van winkels en strand. Die uitsig oor die see was asemrowend. Sal enige tyd teruggaan.

Kuta Beach Unit A se terugvoer

Thank you for your great review. We are glad to hear you enjoyed your stay, and hope to see you again soon.

Kuta Beach Unit A
Cornelia M - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia M

Baie ruim plek vir 'n groot familie.

Ons het regtig baie lekker gebly. Op die stoep was net die een patio stoel stukkend gewees en ek sal dalk net aanbeveel dat die kamers se matte bietjie gewas moet word glad nie higiënies vir klein kinders nie. Hoofslaapkamer se badkamer kort ook bietjie aandag, regtig 'n seer oog vir so mooi plek.

Kuta Beach Unit A se terugvoer

Thank you for the review and bringing the issues to our attention. We will look into this.

Kuta Beach Unit A
Vanaf R1 115
R1 115 R1 004
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 115
R1 115 R1 004
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Perch-weg 191, Ramsgate, 4281, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4828bfc527b9943ab39ab5474ee2e9d7f501513cbd29d2a8aa8e718fa43a076f202f7510f20ea422c49646d470ddf4c0d031?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 115 nouVanaf R1 004 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 191 Perch Road Ramsgate 4281 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-16:00 09:00 -30.873778167062 30.361274599964

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang