Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kuta Beach Unit A

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 29 Aug 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Perch-weg 191, Ramsgate, 4281, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 115 R1 004 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Kuta Beach Unit A is in die Indonesies-geïnspireerde Kuta Beach-kompleks geleë en bied panoramiese see-uitsigte oor die Hibiskuskus en afgeleë gemeenskaplike geriewe.

Hierdie eenheid het 3 dubbelslaapkamers en 2 badkamers waarvan 1 'n stort en die ander 'n bad het. Die eerste en tweede slaapkamers het dubbelbeddens, en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eenheid bied see-uitsigte vanuit die leefarea en die hoofslaapkamer wat na 'n ruim balkon lei.

Die eenheid het 'n volledig toegeruste kombuis met 'n oopplan-sitarea. Die kombuis is toegerus met 'n oond, stoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en wasmasjien. Die sitarea het gemaklike rusbanke, 'n plafonwaaier en 'n platskerm-TV. Die leefarea lei na 'n balkon met 'n buite-eetkamerstel en Weber-braaigeriewe.

Die Kuta Beach-kompleks het elektriese heinings en 'n outomatiese hek. Gaste het toegang tot 1 parkeerplek in die motorhuis. Dit bied 'n sonnige swembad en braaigeriewe. Ramsgate en Margate se strande is minder as 2 km hiervandaan so jy het paar opsies om van te kies.

Hierdie selfsorg-eenheid is ideaal vir groepe en gesinne wat op soek is na 'n rustige vakansie met verskeie geriewe.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Engels

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Gina Geverifieer

Eiendomme 43

Resensies 234

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Perch-weg 191, Ramsgate, 4281, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Kuta Beach Unit A het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 115
R1 115 R1 004
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 115
R1 115 R1 004
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Perch-weg 191, Ramsgate, 4281, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4828bfc527b9943ab39ab5474ee2e9d7f501513cbd29d2a8aa8e718fa43a076f202f7510f20ea422c49646d470ddf4c0d031?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 115 nouVanaf R1 004 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 191 Perch Road Ramsgate 4281 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-16:00 09:00 -30.873778167062 30.361274599964

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang