Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kwê Kwê Private Game Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Elana V
1 nag
4.6
Jun 2024

Bosveld wegbreek. Kwê Kwê Private Game Lodge is ideaal vir 'n groep van 8 persone. Die huis het alles wat mens nodig het. Definitief waarde vir geld, die huis is ruim, skoon en gerieflik met baie wild wat rondloop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eleonore G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Feb 2023

A lovely getaway 3h from Joburg, in a small private game reserve in Limpopo. Easy-going programme for a relaxing weekend, game walk, cycling or driving to view animals and nature. No Big 5 so no risk of unpleasant encounters and animals are pretty chilled, kids can explore. When it gets too hot, the pool, table tennis or pool table awaits. And later on, enjoy a sundowner, stunning sunsets, a braai and card or billiard games.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Chantal
Kwê Kwê Private Game Lodge
Thank you for your positive review, Eleonora. We hope to see you soon.

Tine C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Wonderful stay. Wonderful place to relax with family and friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantelle P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2022

Baie lekker en ruim. Baie nice plek. Wonderlike weer gehad. Oulike staff en was rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephen K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Aug 2022

Enjoyable. We loved the place and tranquility.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
4.0

Zelda D
Kort verblyf
5.0
Des 2021

Pragtige plek, heelwat wild, lekker gekuier. Ons het dit baie geniet. Huise baie prakties en gerieflik vir almal. Goeie diens ook. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hercules Philippus E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2021

Fantastiese omgewing, rustige atmosfeer en die perfekte plek vir heerlike rus! Die eienaar en bestuur het aan alles gedink om dit so luuks en gemaklik as moontlik te maak. Jy bring net jou klere, kos en drankies, die res is daar! Onbeskryflike rustigheid in die middel van die bosveldnatuur, met pragtige diere en voëls. Silwerskoon verblyf, met vriendelike en professionele personeel. Beveel ten sterkste aan vir familie en vriendegroepe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantal
Kwê Kwê Private Game Lodge
Dankie vir die positiewe resensie. Ons hoop om julle sommer gou weer te sien. Groete Kwekwe Private Game Lodge

Linda P
1 nag
4.8
Apr 2021

Baie aangenaam. Ons het by Ndebele gebly as 'n familiegroep van 13 vir 'n oornagstop. Dit het 'n groot kuierarea en die kombuis is goed toegerus. Die kamers is ruim en interessant versier. Die kinders het die tafeltennis en pooltafel baie geniet, asook die buitebad na die koue swem. Dis baie rustig en mens kan lekker stap en die wild bekyk. Dis beslis 'n plek waar mens langer kan bly en kuier. Vriendelik en behulpsame gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantal
Kwê Kwê Private Game Lodge
Goeiedag Linda, Baie dankie vir die positiewe resensie. Ons hoop om julle weer te sien. Groete Kwekwe Private Game Lodge

Walter T
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Okt 2021

Heerlik, rustig, genoeg om te sien en te doen vir almal. Baie eksklusief en privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Chantal
Kwê Kwê Private Game Lodge
Baie dankie vir die wonderlike resensie Walter. Ons hoop om julle sommer gou weer te sien. Groete Kwekwe Private Game Lodge

Koos N
Kort verblyf
4.0
Feb 2020

Die lodge is baie ruim en uitstekend toegerus. Die Afrika-dekor is smaakvol en verleen 'n besonderse atmosfeer. Ons het as familiegroep by Hornbill Lodge gebly en die opset en geriewe het aan al ons verwagtinge voldoen. Die enigste teleurstelling was dat ons veronderstel was om reeds Sondagoggend tienuur te ontruim, wat ons gevoel het onbillik is vir naweekgaste. Na onderhandeling het die bestuurder egter ingestem dat ons tot tweeuur kon bly omdat die volgende gaste eers die Maandag verwag is.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Chantal
Kwê Kwê Private Game Lodge
Goeie dag Maretha, Dankie vir die positiewe resensie. Ek is jammer om te oor oor u teleurstelling oor die uitklok tyd. Ons moet dit ongelukking op ons besprekings webverf sit vir die ingeval dat iemand die sondag inklok. Ons het glad nie n probleem om later uitklok te akkommodeer as daar niemand dieselfde dag inklok nie. Ons het tyd nodig om die huis skoon te kry en beddens oor te maak vir die nuwe gaste wat dan 2 uur inklok. Ons hoop darem om julle weer te sien. Groete, KweKwe Private Game Lodge Bestuur

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Chantal Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 760
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R1 760
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kwê Kwê Plaas, N11, Marble Hall, 0450, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAccb650f68b26ebc6af4ef35064a79c2770de3a0336c4de7dbd5d184b7edcf4634d7ddf79aaab28811ad5947d0739fa1d7f2d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 760 per nag (plek vir 8) 18 5 1 5 Kwe Kwe Farm Off the N11 0450 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.91843 29.19821

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang