Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kwê Kwê Private Game Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Chantal Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 18 resensies vir Kwê Kwê Private Game Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Elana V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elana V

Bosveld wegbreek.

Kwê Kwê Private Game Lodge is ideaal vir 'n groep van 8 persone. Die huis het alles wat mens nodig het. Definitief waarde vir geld, die huis is ruim, skoon en gerieflik met baie wild wat rondloop.

Eleonore G - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eleonore G

A lovely getaway 3h from Joburg, in a small private game reserve in Limpopo.

Easy-going programme for a relaxing weekend, game walk, cycling or driving to view animals and nature. No Big 5 so no risk of unpleasant encounters and animals are pretty chilled, kids can explore. When it gets too hot, the pool, table tennis or pool table awaits. And later on, enjoy a sundowner, stunning sunsets, a braai and card or billiard games.

Kwê Kwê Private Game Lodge se terugvoer

Thank you for your positive review, Eleonora. We hope to see you soon.

Kwê Kwê Private Game Lodge
Tine C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tine C

Wonderful stay.

Wonderful place to relax with family and friends.

Chantelle P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle P

Baie lekker en ruim.

Baie nice plek. Wonderlike weer gehad. Oulike staff en was rustig.

Stephen K - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Stephen K

Enjoyable.

We loved the place and tranquility.

Zelda D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda D

Pragtige plek, heelwat wild, lekker gekuier.

Ons het dit baie geniet. Huise baie prakties en gerieflik vir almal. Goeie diens ook. Sal beslis weer gaan.

Hercules Philippus E - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hercules Philippus E

Fantastiese omgewing, rustige atmosfeer en die perfekte plek vir heerlike rus!

Die eienaar en bestuur het aan alles gedink om dit so luuks en gemaklik as moontlik te maak. Jy bring net jou klere, kos en drankies, die res is daar! Onbeskryflike rustigheid in die middel van die bosveldnatuur, met pragtige diere en voëls. Silwerskoon verblyf, met vriendelike en professionele personeel. Beveel ten sterkste aan vir familie en vriendegroepe.

Kwê Kwê Private Game Lodge se terugvoer

Dankie vir die positiewe resensie. Ons hoop om julle sommer gou weer te sien. Groete Kwekwe Private Game Lodge

Kwê Kwê Private Game Lodge
Linda P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda P

Baie aangenaam.

Ons het by Ndebele gebly as 'n familiegroep van 13 vir 'n oornagstop. Dit het 'n groot kuierarea en die kombuis is goed toegerus. Die kamers is ruim en interessant versier. Die kinders het die tafeltennis en pooltafel baie geniet, asook die buitebad na die koue swem. Dis baie rustig en mens kan lekker stap en die wild bekyk. Dis beslis 'n plek waar mens langer kan bly en kuier. Vriendelik en behulpsame gasheer.

Kwê Kwê Private Game Lodge se terugvoer

Goeiedag Linda,

Baie dankie vir die positiewe resensie. Ons hoop om julle weer te sien. Groete Kwekwe Private Game Lodge

Kwê Kwê Private Game Lodge
Walter T - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Walter T

Heerlik, rustig, genoeg om te sien en te doen vir almal.

Baie eksklusief en privaat.

Kwê Kwê Private Game Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike resensie Walter. Ons hoop om julle sommer gou weer te sien. Groete Kwekwe Private Game Lodge

Kwê Kwê Private Game Lodge
Koos N - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Koos N

Die lodge is baie ruim en uitstekend toegerus. Die Afrika-dekor is smaakvol en verleen 'n besonderse atmosfeer.

Ons het as familiegroep by Hornbill Lodge gebly en die opset en geriewe het aan al ons verwagtinge voldoen. Die enigste teleurstelling was dat ons veronderstel was om reeds Sondagoggend tienuur te ontruim, wat ons gevoel het onbillik is vir naweekgaste. Na onderhandeling het die bestuurder egter ingestem dat ons tot tweeuur kon bly omdat die volgende gaste eers die Maandag verwag is.

Kwê Kwê Private Game Lodge se terugvoer

Goeie dag Maretha, Dankie vir die positiewe resensie.
Ek is jammer om te oor oor u teleurstelling oor die uitklok tyd. Ons moet dit ongelukking op ons besprekings webverf sit vir die ingeval dat iemand die sondag inklok. Ons het glad nie n probleem om later uitklok te akkommodeer as daar niemand dieselfde dag inklok nie. Ons het tyd nodig om die huis skoon te kry en beddens oor te maak vir die nuwe gaste wat dan 2 uur inklok.
Ons hoop darem om julle weer te sien.
Groete,
KweKwe Private Game Lodge Bestuur

Kwê Kwê Private Game Lodge
Johan R - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan R

Kan dit aanbeveel.

Baie mooi en netjiese behuising. Omgewing baie mooi. Redelike hoeveelheid wildslewe. Beslis waarde vir geld.

Marlize M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize M

Fantasties en ons kom weer.

Ek het al soveel aangeraai om Kwê Kwê te besoek. Wonderlike bestuur en personeel.

Linda D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda D

Absoluut fantasties!

Baie dankie aan almal by Kwê Kwê Game Lodge. Wat 'n wonderlike en rustige vakansie. Sal verseker weer boek!

Anita V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita V

Heerlike boswegbreek.

Dit was 'n onvergeetlike rustyd. Die diere naby aan die lodge het bygedra tot 'n boservaring weg van die die stad. Kevin was 'n aangename gasheer en die personeel was stiptelik. Die stilte, voëls en donderbuie het ons behoorlik ontspan. Ons het lekker geswem, gestap, gespeel. Beveel Kwê Kwê beslis aan. Hoop ons kom gou weer daar uit. Baie dankie.

Sanet C - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet C

Awesome.

Lieflike plek,wonderlike sonsondergang, heerlik ontspannend. Baie warm, maar dis hoekom daar 'n swembad is. Ons het dit terdeë geniet.

Kwê Kwê Private Game Lodge se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoer. Ek hoop om julle weer te sien. Groete, Kwekwe Private Game Lodge.

Kwê Kwê Private Game Lodge
Rabe P - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rabe P

Lekker gerus en ontspan, kinders hulleself moeg gespeel.

Ons was 8 volwassens en 6 kinders, verblyf was ruim en skoon, puik diens van personeel en lekker aande om die vuur.

Kwê Kwê Private Game Lodge se terugvoer

Baie dankie vir u wonderlike terugvoer. Hoop om julle weer te sien. Groete Kwekwe Private Game Lodge.

Kwê Kwê Private Game Lodge
Roelien T - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Roelien T

Uitstekende wegbreekopsie vir 'n naweek.

Ons het die verblyf baie geniet. Oorgenoeg vermaak vir die kinders met die "gamesroom", swembad en veilige staproetes. Mak wild kom kuier heeldag om die huis. Die plaasbestuurder (Kevin) is beslis 'n aanwins vir hierdie plek. Ons sal weer gaan besoek.

Rachelle K - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Rachelle K

Very disappointing.

Unfortunately I cannot recommend this establishment. Firstly the owner did not give us full information about the sleeping arrangements. In the main building, there is one room with a double bed, a bunker bed and a single bed. In 2 of the other rondawels there is a double bed and a single bed and the last one a double bed. The problem with this is that we were a group of 13 adults, so how does he expect 5 adults to sleep in the same room? Secondly, the lack of maintenance is shocking. The air-conditioning unit plus the geyser in the one rondawel was not operational. So, no hot water for a shower and no air-con against the heat! In the other rondawel, the drain in the shower was blocked and so there was water all over the floor whenever anybody attempted to take a shower. The games room they advertise is a loose standing lapa with a broken down pool table and dart board. The fridge was not working properly and we constantly had to move food to the freezer in an attempt to keep it cold. This was my birthday weekend and I so wanted it to be special, but unfortunately it was not. What a disappointment!

Vanaf
Vanaf R1 760
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R1 760
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kwê Kwê Plaas, N11, Marble Hall, 0450, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAccb650f68b26ebc6af4ef35064a79c2770de3a0336c4de7dbd5d184b7edcf4634d7ddf79aaab28811ad5947d0739fa1d7f2d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 760 per nag (plek vir 8) 18 5 1 5 Kwe Kwe Farm Off the N11 0450 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.91843 29.19821

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang