Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kw Ntofontofo

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 44 Rutherford Sirkel, , Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

'n Knus, gemaklike kamer met volledige privaatheid. Die luukse slaapkamers het lugversorging. Drie kamers het en-suite badkamers, elkeen met sy eie tema, TV met DStv. 'n Leefarea, eetkamer, kombuis en waskamer. 'n Swembad met 'n rustige ontspannings-area en braaigeriewe en 'n veilige parkeerplek met alarm. Tradisionele Engelse ontbyte word bedien, aandetes op aanvraag.

Ons is 1 km van die Pietermaritzburg lughawe geleë, 4 km van die KZN Universiteit, 4 tot 8 km na die naaste winkelsentrums. Kom besoek ons vir 'n onvergeetlike ervaring en laat ons jou behandel soos 'n koning of koningin. Geniet die uitsigte oor apies wat in die bome swaai en sebras wat gras eet. Ons is geleë presies oorkant 'n natuurreservaat.

Kwa Ntofo Ntofo is gevestig in 2004 met die droom om een van die beste gastehuise in KwaZulu-Natal te wees.
Die gastehuis het 4 luukse kamers waarvan een en suite is. Een van die vier kamers is 'n topgehalte kamer. Hierdie gastehuis is met drie sterre gegradeer.

Visie:
Om sinoniem te wees met die hoogste standaarde van diens in terme van personeel se professionalisme asook ons vermoë om met gaste van alle agtergronde oor die weg te kom.

Missie:
Om uitstekende en doeltreffende diens te lewer met veilige, betaalbare en toeganklike geriewe wat gaste se verwagtinge sal oortref deur opgeleide personeel met die klem op 'kliëntediens'.

Objektiewe:
Om die beste besigheid te wees ten opsigte van persoonlike diens vir kliënte in 'n vriendelike omgewing met die klem op kwaliteit.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Alle Etes Ingesluit
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
3.8
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.7
Veiligheid
4.3
Wat gaste dink
Tanya D
Gesin met tieners
5.0
Gemaklike en vinnige kuier met heerlike tuisgemaakte ontbyt. Baie gemaklik en die eienaar is baie vriendelik en gaan uit haar pad om jou te help en se...
Sien meer
Jun 2024
Bettie S
Gesin met tieners
5.0
Het baie lekker gebly, ontbyt was heerlik. Thembi was baie vriendelik en baie behulpsaam, het ook gehelp om vir ons plek te kry waar my dogter kon gaa...
Sien meer
Mrt 2023
Victoria M
Gesin met klein kinders
4.6
Pleasant. I had a wonderful stay at Kwa Ntofontofo, Thembi is a wonderful host and very welcoming. She's an epitome of a gracious host,...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2023
Ruan W
Gesin met tieners
4.4
Baie goeie en aangename ervaring. Dit was 'n baie aangename ervaring. Die kamer was netjies, skoon en huislik, die ontbyt was persoonlik deur die eien...
Sien meer
Jul 2024
Bertie B
Saam met lewensmaat
4.4
Clean, neat and very friendly staff and hostess. Enjoyed my stay. Excellent breakfast and hospitality. Staff and hostess very friendly....
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Reception Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • 44 Rutherford Sirkel, , Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Kw Ntofontofo het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 44 Rutherford Sirkel, , Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaf0c49ea5038b5ddd8e67dbfe31ebbf3538b805a5a72e1059b3308ebea1150cd489bd6bc5cba4fe47eaea28f6cb04b61cce6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 44 Rutherford Circle Bisley 3201 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -29.655987 30.390591

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang