Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kwaaibaai View

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elizabeth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 20 resensies vir Kwaaibaai View
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Mieke S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mieke S

Beslis 'n 'bucket list' besoek!

Heerlike ruim huis met alles wat jy nodig het en meer! Kaggel en binne braai het gesorg vir warm kuier en mooi herinneringe! Die beddens is fantasties en die uitsig een vir die boeke! Baie dankie vir 'n heerlike naweek. Dit is regtig waar wat mense sê van die Weskus. Gasvryheid soos mens nerens anders kry nie!

Kwaaibaai View se terugvoer

Dit was werklik 'n groot plesier om sulke besondere gaste te kon akkomodeer.

Kwaaibaai View
Dannel C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dannel C

Gemaklik, rus en vrede.

Dit was 'n heerlike kuier saam met familie oor Paasnaweek! Huis was netjies en het die mooiste uitsig! Sal beslis weer terugkom na Kwaaibaai View toe.

Hennie F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie F

Deftige vakansiehuis in rustige omgewing.

Baie netjiese vakansiehuis, wat baie keurig gemeubileer is. 'n Pragtige plek. Alle benodigde toestelle is modern en in uitstekende werkende toestand. Baie gaaf ontvang deur Lientjie, wat ook deurentyd beskikbaar was, sou ons haar benodig. Noodkragvoorsiening, WiFi en DSTV.

Dewet D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Dewet D

Wasn't the best experience.

Disappointed. We planned our Weskus vacation and were super excited. However, this accommodation option was very disappointing, and I am not even exaggerating what I am about to write down. We had to check out earlier than expected. Upon entering, there was a permanent beep sound from their alarm system, which the host expected us to sleep with until the next day to hopefully get someone out and fix it. However, the next day was a public holiday. The tumble dryer tripped the power, so we couldn't use it at all (bear in mind we were there in winter and needed the tumble dryer to work). The WiFi is basically non-existent; they have a 2meg line. We were planning to work from there, which was not possible at all. One WhatsApp picture message took 1 hour to download. The braai rooster was filthy, and there were no sponges to wash it clean with. The indoor braai area was locked for use. Only 3 days later was it opened once we asked for it to be unlocked. The taps in the bathrooms were giving light electrical shocks, and there was a gas smell from the stove. You can use the stove, but every time after use, you have to switch off the gas. Otherwise, you smell gas all over the kitchen area. We spoke with the owner and asked her if we could check out earlier and if a refund was possible. She discussed an amount with us, and we were just happy to get out and accepted the amount. Once we received the refund, there was R2500 less than agreed upon; her reason was that the alarm beep sound (which we turned off as no one came to fix it and we needed to sleep at night) was now broken, and she was charging us for it. Also, we rented the house for 6 people on the booking as it is always easier to search and find 6 sleepers for our family of 7 (our twins share a bed), and it is an 8 sleeper house, so normally there are no issues when we book it like that, taking into consideration it is an 8 sleeper house. She went ahead and deducted extra from the agreed refund for the extra 5-year-old twin who shared a bed with her sister, stating she had to charge us for the bedding used. Never in my life have I experienced anything like this. The most horrid Airbnb you could choose. Steer very clear of this house for any future bookings.

Kwaaibaai View se terugvoer

Goeiedag DeWet, dankie vir jou resensie.

Hieronder is ‘n kopie van jou boodskap aan my op die 21ste Junie 2024, wat verduidelik waarom ons so verras en teleurgesteld is met jou negatiewe resensie. Jy het wel gedreig om 'n resensie te skryf wat "sal byt" indien ek voortgaan om die koste van skade deur hulle aangerig te verhaal.

"Goeie more Elizabeth
Baie dankie vir jul gasvryheid hier by jul huis! Ons gaan ongelukkig ons kuier moet kort knip en ek wil graag hoor hoe sal n refund werk met jou... die wifi hierso is baie baie stadig, ek en my vrou werk so tussen deur op vakansie, so die emails sukkel erg om deur te gaan en veroorsaak dat ons gaan moet terug gaan huis toe vroeër as beplan ongelukkig.
Hier is ook n paar probleme wat ek onder jou aandag wil bring vir volgende gaste.
Die tuimeldroeër trip die krag sodra dit aangesit word, die hoofslaapkamer se shower krane en wasbak krane shock ons as ons aan dit vat. Ek noem maar net hierdie dinge wat ons agter kom sodat jul daarvan weet, en dit is glad nie dinge wat maak dag ons nie die kuier geniet hierso nie, julle het n spoghuis maar ongelukkig was ons nie bewus dat die wifi so sleg gaan wees nie en ons gaan moet ons kuier kort knip.
Asb laat weet my hoe werk jou reels as dit kom by die refund.
Weereens baie dankie so ver vir alles, en moet asb nie dink ons kla oor enige iets nie, die huis is lieflik en baie gerieflik vir ons is die groot probleem die internet, en die main rede hoekom ons moet huis toe gaan.
Groete
Dewet"

Kwaaibaai View
Annemarie H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie H

Kwaaibaai View no 5 verdien niks minder as 5/5 nie! Dit sal selfs voldoen aan die mees kieskeurige gas.

Hierdie lieflike huis het al ons verwagtinge oortref! Wel gedaan Kobus en Elizabeth! Julle het uitstekend daarin geslaag om Kwaaibaai View No 5 'n topverblyfkeuse in Jacobsbaai te maak en dit was vir ons 'n ongelooflike voorreg om daar te kon bly! Netheid is ononderhandelbaar en daar is letterlik nie een enkele grillerige oppervlak in jul huis nie. Die lieflike spierwit katoenbeddegoed en handdoeke sien mens nie aldag in gastehuise nie, ook nie die handeroom en vloeibareseephouers by al die wasbakke en storte/baddens nie! Die lieflike, ruim kombuis is toegerus met letterlik alles wat oop- en toemaak! Daar is selfs 'n mandjie vol swemhanddoeke en nog vele meer wat uitgelig kan word. Hierdie huis is beslis een van die Weskus se blinkste juweeltjies!

Etresia K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etresia K

Jacobsbaai is prentjiemooi, Kwaaibaai-uitsig, lekker ruim, maar steeds snoesig. Regtig spesiaal!

Elizabeth, Leintjies en Maryna was so behulpsaam, regtig uit hulle pad gegaan vir ons. Ten spyte van yskoue weer en onverwagse beurtkrag kon ons heerlik saam kuier, sonder om bo-op mekaar te wees. Die huis het alles wat mens nodig het en meer.

Dirk S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk S

'n Vyfster-wegbreek.

'n Wegbreek wat ons familie opreg waardeer het. 'n Pragtige, netjiese huis met 'n skouspelagtige uitsig. Beslis waarde vir geld. Vyfster!

Johnny L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johnny L

Gerieflik, skoon, waarde vir geld.

Heerlik gebly, alles is daar wat nodig is.

Stuart G - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stuart G

Excellent - no complaints.

All in a very nice place with an attentive manager.

Mary-lee D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mary-lee D

Awesome peaceful getaway close to the water.

Loved our stay at Kwaaibaai View. The house is amazing, with the most beautiful views and a lovely garden for the little ones to play in. Thanks so much.

Marisa B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa B

Little gem on the coast.

Jacob's bay is wonderfully tranquil and affordable. This is a beautiful house, well appointed and positioned. We accessed the restaurants and cafe's with ease and it was the respite needed from the chaos of urban existence. Truly relaxing but close enough to a lot of popular destinations on the coast to use as a base.

Nori W - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nori W

Elegantly spacious, clean, comfortable and affordable home.

Great service from everyone concerned as well.

Keith W - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keith W

The house is very well equipped and very conmfortable.

Very clean and communications were very good. Can highly recommend this place. Thanks you for a wonderful stay. We loved Jacobs Bay and took friends there who have not been there before.

Coenie B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenie B

If I could disappear and end up in heaven, I am sure I will wake up in Kwaaibaai View.

The fact that I was able to see the sea whilst lying in bed, was the cherry on top. Beautiful house. Everything you think you need is in the house, and then some. The view stole my heart. We loved every second of our stay. I wish it could be my home away from home. It is perfect.

Kwaaibaai View se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer.
Dit was 'n plesier om sulke modelgaste te akkomodeer en ons verwelkom julle enige tyd met plesier terug by Kwaaibaai View!
Elizabeth

Kwaaibaai View
Hans H - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans H

Ons het 'n baie lekker tyd in Kwaaibaai View beleef, die huis en ons gashere was ongelooflik - ons sal vir seker terugkom!

Die huis is baie goed toegerus, ruim en die ligging is perfek.

Handre M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Handre M

Awesome, asemrowend, perfek

Fantasmagories lekker.

Jo-anne V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jo-anne V

Excellent accommodation.

The house is extremely well equipped with everything you could possibly need. There was only 4 of us but great for extended families. Maryna and her husband were extremely efficient and helpful. Thank you.

Mirjam M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mirjam M

Fantasties!

Pragtige, goed toegeruste huis. Heerlike naweek gehad, alles was perfek.

Kwaaibaai View se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer, ons is baie bly julle het jul verblyf geniet. Julle was ideale gaste - kom kuier gerus weer!

Kwaaibaai View
Yolandi H - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi H

Pragtige, skoon huis met goeie afwerking.

Stunning huis. Netjies, skoon en alles van hoë gehalte.

Kwaaibaai View se terugvoer

Baie dankie Tommy, dit was 'n groot plesier om julle as gewaardeerde gaste te kon akkomodeer! Ons hoop om julle in die toekoms weer by Kwaaibaai View te ontvang.
Groetnis
Elizabeth de Beer

Kwaaibaai View
Jackie V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jackie V

Ons het lekker gebly in 'n pragtige, ruim huis.

Dit was 'n rustige, lekker kuiertjie, alles is gemaklik, sou net binnebraai verkies het, maar ons het die beste van die saak gemaak, Springbokke wou net nie saamwerk nie ─ was baie lekker.

Vanaf
Vanaf R4 500
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R4 500
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Baviaantjie Bend 5, Jacobsbaai, 7300, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWzEQJIcIwEsCPWmoAVPUaUZRtswKy5vlfE7VIhHKuTFNhqKwFf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag, vir 8 mense 20 5 1 5 5 Baviaantjie Bend Jacobs Bay 7300 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.974006972389 17.886564603844

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang