Kwaaibaai View
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Elizabeth Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Leta M - Sep 2024
Algehele gradering
Heerlike naweek in fantastiese huis!
Mieke S - Jul 2024
Algehele gradering
Beslis 'n 'bucket list' besoek!
Kwaaibaai View se terugvoer
Dit was werklik 'n groot plesier om sulke besondere gaste te kon akkomodeer.
Dannel C - Apr 2024
Algehele gradering
Gemaklik, rus en vrede.
Hennie F - Mrt 2024
Algehele gradering
Deftige vakansiehuis in rustige omgewing.
Dewet D - Jun 2024
Algehele gradering
Wasn't the best experience.
Lees meerKwaaibaai View se terugvoer
Goeiedag DeWet, dankie vir jou resensie.
Hieronder is ‘n kopie van jou boodskap aan my op die 21ste Junie 2024, wat verduidelik waarom ons so verras en teleurgesteld is met jou negatiewe resensie. Jy het wel gedreig om 'n resensie te skryf wat "sal byt" indien ek voortgaan om die koste van skade deur hulle aangerig te verhaal.
"Goeie more Elizabeth
Baie dankie vir jul gasvryheid hier by jul huis! Ons gaan ongelukkig ons kuier moet kort knip en ek wil graag hoor hoe sal n refund werk met jou... die wifi hierso is baie baie stadig, ek en my vrou werk so tussen deur op vakansie, so die emails sukkel erg om deur te gaan en veroorsaak dat ons gaan moet terug gaan huis toe vroeër as beplan ongelukkig.
Hier is ook n paar probleme wat ek onder jou aandag wil bring vir volgende gaste.
Die tuimeldroeër trip die krag sodra dit aangesit word, die hoofslaapkamer se shower krane en wasbak krane shock ons as ons aan dit vat. Ek noem maar net hierdie dinge wat ons agter kom sodat jul daarvan weet, en dit is glad nie dinge wat maak dag ons nie die kuier geniet hierso nie, julle het n spoghuis maar ongelukkig was ons nie bewus dat die wifi so sleg gaan wees nie en ons gaan moet ons kuier kort knip.
Asb laat weet my hoe werk jou reels as dit kom by die refund.
Weereens baie dankie so ver vir alles, en moet asb nie dink ons kla oor enige iets nie, die huis is lieflik en baie gerieflik vir ons is die groot probleem die internet, en die main rede hoekom ons moet huis toe gaan.
Groete
Dewet"
Annemarie H - Okt 2022
Algehele gradering
Kwaaibaai View no 5 verdien niks minder as 5/5 nie! Dit sal selfs voldoen aan die mees kieskeurige gas.
Lees meerEtresia K - Sep 2022
Algehele gradering
Jacobsbaai is prentjiemooi, Kwaaibaai-uitsig, lekker ruim, maar steeds snoesig. Regtig spesiaal!
Dirk S - Apr 2022
Algehele gradering
'n Vyfster-wegbreek.
Johnny L - Mrt 2022
Algehele gradering
Gerieflik, skoon, waarde vir geld.
Stuart G - Feb 2022
Algehele gradering
Excellent - no complaints.
Mary-lee D - Okt 2022
Algehele gradering
Awesome peaceful getaway close to the water.
Marisa B - Sep 2021
Algehele gradering
Little gem on the coast.
Nori W - Okt 2021
Algehele gradering
Elegantly spacious, clean, comfortable and affordable home.
Keith W - Aug 2021
Algehele gradering
The house is very well equipped and very conmfortable.
Coenie B - Jan 2021
Algehele gradering
If I could disappear and end up in heaven, I am sure I will wake up in Kwaaibaai View.
Kwaaibaai View se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoer.
Dit was 'n plesier om sulke modelgaste te akkomodeer en ons verwelkom julle enige tyd met plesier terug by Kwaaibaai View!
Elizabeth
Hans H - Jan 2020
Algehele gradering
Ons het 'n baie lekker tyd in Kwaaibaai View beleef, die huis en ons gashere was ongelooflik - ons sal vir seker terugkom!
Handre M - Sep 2020
Algehele gradering
Awesome, asemrowend, perfek
Jo-anne V - Aug 2020
Algehele gradering
Excellent accommodation.
Mirjam M - Nov 2019
Algehele gradering
Fantasties!
Kwaaibaai View se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoer, ons is baie bly julle het jul verblyf geniet. Julle was ideale gaste - kom kuier gerus weer!
Yolandi H - Sep 2019
Algehele gradering
Pragtige, skoon huis met goeie afwerking.
Kwaaibaai View se terugvoer
Baie dankie Tommy, dit was 'n groot plesier om julle as gewaardeerde gaste te kon akkomodeer! Ons hoop om julle in die toekoms weer by Kwaaibaai View te ontvang.
Groetnis
Elizabeth de Beer
Jackie V - Sep 2019
Algehele gradering
Ons het lekker gebly in 'n pragtige, ruim huis.
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Baviaantjie Bend 5, Jacobsbaai, 7300, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang