Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kwafubesi Tented Safari Camp

Wildsplaas

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.0
Veiligheid
4.8
Michelle F
Kort verblyf
4.4
Des 2023

Wonderful experience. The accommodation was beautiful. The food was out of this world (compliments to the amazing chef we had). The guide we had (KG) was amazing. So engaging, always in good spirits and went out of his way to make it a good experience for everyone. The general staff was also very friendly and helpful. The only downside was the drinks and the lack of having any braai/boma fire. We actually chose this place over another place because the drinks were included. But honestly most of the time between meals and activities, there is no one around to actually ask for drinks and the choices were also quite limited. As for the braai and fire - we were told we'd have a nice braai outside on the second night, which never happened, and when we (and our fellow guests) requested for the boma fire at least, we were told they do not have a fire pit anymore. Considering that this is a huge attraction and reason we (and clearly other guests) went there, the fact that accommodation in the bush simply cannot provide this was a really big disappointment for us. We still enjoyed the rest of the experience and glad we went, but this is enough for us to unfortunately not return again, so I would urge them to correct this and urge future clients to ensure this before booking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ronel M
Kort verblyf
5.0
Apr 2021

Absoluut awesome! Heerlikste kos, vriendelikste staf en puik diens. As 'n gesin met 'n gestremde seun en 'n dogter met super-allergie vir kruie het hierdie span hulle so oor ons ontferm! My dogter kon haar etes met oorgawe geniet sonder om bekommerd te wees vir 'n besoek aan 'n hospitaal - Johannes, die kok, het haar besonders goed na omgesien! Dit was so lekker om daar te kon rus! En wat 'n amazing gids was Ben nie - eersteklas. Ek het so gerus (en gewig opgetel van al die lekker eet), dit was superbederf-naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lourens O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2016

Baie rustig en privaat. Dit was goed om weg te kom van families en kindervakansiegangers. Baie mooi luukse tente met alles wat mens nodig het. Jy kan nie by die kamp uitkom self nie. Jy word opgelaai deur Kwafubesi se personeel en dan ontvoer na die land van rustigheid. Geen kinders word toegelaat nie, wat beteken jy kan lekker afskakel en rus. Die wildritte was baie goed. Werner, ons gids, was baie skerp. Ons het leeus, renosters, luiperds en buffels gesien. Vier uit die Groot 5 is nie sleg nie, en dan ook hordes van al die ander diere. Kos was seker die een afdeling wat kon verbeter. Die variasie in die vaste driegangmaaltye was goed, maar die "sirloin" was bv. te gaar. Geen opsie was gegee vir jou voorkeur oor hoe gaar jy die vleis soek nie. Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Maak seker jy het alles wat jy nodig het in die lyn van peuselhappies ens. anders moet jy teruggeneem word na die hoofkamp by Mabula om dit te gaan koop. Daar is wel 'n volledige kroeg as jy dalk dors word.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Claudi G
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Aug 2016

Baie gejaag en teleurstellend. So teleurgesteld na ons kuier by Kwafubesi wat jammer is want dit is so mooi plek met so baie potensiaal. Ons veldwagter was op sy eie missie gewees. Hy het agter wild aangery wat hy wou sien, nie wat ons noodwendig wou sien nie. Nie baie gasvry nie en het baie min gesels met ons so die atmosfeer in die kamp was baie styf. Dit het omtrent gevoel asof ons op n baie noue tydskedule was - die laaste ding wat jy soek as jy bietjie wil is ontspan. Aandete: op die webwerf word daar gesê tradisionele "African cuisine" is die sjef se spesialiteit, maar wat ek gekry het was koue McCain groente, 'n stuk taai oneetbare eendvlerk met geen vleis nie en 2 hash browns? R215 vir bottel Beyerskloof Pinotage is belaglik! Na aandete wou ons nog bietjie kuier voor die vuur, maar die veldwagter wat ons na ons tent toe moet vergesel het die heeltyd gesug en na sy horlosie gekyk, dit het ons so ongemaklik gemaak dat ons maar 20:00 terug is tent toe! Tente: Ongelooflik mooi, maar dis vrek koud in daai tent. 'n Gas heater of iets soortgelyk sou dit baie meer aangenaam maak. Ons een elektriese kombers het nie gewerk nie, so ons moes maar 'n bed deel. Soos ek sê baie potensiaal, maar baie teleurstellend.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Philda W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2015

Dit was 'n heerlike naweek weg. Sien die sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esti D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2014

Fun, relaxed and beautiful weekend. Kwafubesi is a beautiful lodge. We had excellent service. Food was outstanding. We all had a wonderful weekend and definitely recommend Kwafubesi to anyone who loves the bushveld and wants to be spoiled. The manager and ranger are very friendly and accommodating. We saw 4 of the Big Five and Greg the Ranger went out of his way to make our game drives special. We had a wonderful experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 35

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R9 736
R9 736 R7 302
per nag, vir 2 mense
Vanaf R9 736
R9 736 R7 302
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 13:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooibergweg, Mabula Privaat Wildreservaat, Waterberg, 0530, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c94117ab22a7999b907a01af8d7ec4a135962f240a35bbc9ce60bd93bfbcaeaf6c4e141649a16db1a8411ea545e750b1458?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R9 736 nouVanaf R7 302 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 Rooiberg Road Mabula Private Game Reserve 0530 Limpopo 021 201 8901 11:00-13:00 10:00 -24.79384604049 27.912575597553

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang