Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Kwagga Lodge

Lodge
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 15 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 27 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2a Kwagga Street, Quaggafontein, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
  • Vanaf R650 R585 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kwagga Lodge is in die dorpie Quaggafontein in die Vrystaat geleë. Die lodge bied 11 gerieflike kamers waaruit gaste kan kies.

Die tweeling- en dubbelkamers het elk slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n en suite-badkamer. Die slaapsaal is ideaal vir 'n groot groep van tot 12 gaste en het 'n privaat badkamer. Dan laastens kan die driepersoonskamer 3 gaste akkommodeer.

Gaste het toegang tot tee- en koffiemaakgeriewe, veilige parkeerplek en gratis WiFi. Die lodge beskik ook oor 'n swembad en 'n pooltafel vir vermaak.

Dit is gerieflik naby die N1- en N8-hoofweë geleë en bied maklike toegang vir reisigers.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Konferensiegeriewe
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste

Ligging

  • 2a Kwagga Street, Quaggafontein, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bloemfontein Vrystaat
Vanaf R650
R 650 R 585
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
R 650 R 585
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2a Kwagga Street, Quaggafontein, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd2041be23d178d33a8eacf671deb7df8274448a6142c9311d80b0367db767d505aaf790e53064254aaf84cd11d15a50bc1cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650 nouVanaf R585 per nag (plek vir 2) 2a Kwagga Street Quaggafontein 9300 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.129477941026 26.156524197722

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011