Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kwaggaskop Game Farm

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Yolande K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Wonderlike naweek, in alle opsigte. Kwaggaskop het ons verwagtinge oortref: wit linne, lieflike uitsig, stilte, fantastiese staproetes (dit is werklik aan te beveel), 'n kano om mee te roei, gawe wildrit. Selfs die diere en voëls lyk salig tevrede hier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monika R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Asemrowende uitsig, ruim, pragtige en goed toeruste huis. Kwaggaskop Game Farm is ideale plek vir gesinsvskansie. Pragtige plaas, asemrowende uitsig en wild wat naby huis wei. Huis is baie ruim, pragtige dekor met alles en nog meer vir heerlike kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Het 'n vinnige besoek aan die natuurskoon en rustigheid ervaar. Sonsondergang was asemrowend! Kan dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Braam B
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jun 2024

Was weg vir langnaweek saam vriende. Baie lekker gekuier en lekker gebly. Lekker gebly, mooi plaashuis en mooi omgewing, goed ingerig. Stil en privaat. Sal vir seker weer gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matthew G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jul 2024

Wonderful place to reconnect with family. Thanks. We had a wonderful time, great walks, and well-stocked fire. It was rather cold in the house for the first 2 days, but after that it was lovely. Many thanks for sharing the farm, we loved our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneke D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2023

Ongelooflik lekker! Uitsig was amazing! Het nie een keer gevoel iets kort nie, regtig ongelooflik. Bring dalk net 'n ekstra kussing as jy gewoond is om op 2 te slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barbara S
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Nov 2023

Ontspanne, rustige pragtige omgewing. Ons het heerlik gekuier. Omgewing is pragtig! Huis is ingerig en niks gekort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Feb 2023

Lekker rustige atmosfeer, baie gerus en die natuur geniet. Skoon, netjies, goed toegeruste huis met baie spasie. Lekker rustige atmosfeer en natuurskoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mei 2023

Heerlike rustige langnaweek saam met my uitgebreide gesin. Die huise is baie mooi geleë met 'n goeie uitleg en geriewe. Die kombuis is goed toegerus. Die enigste nadeel is die badkamers wat met aangrensende deure aan twee slaapkamers gekoppel is. Dit werk waarskynlik heel goed vir ouers met klein kinders in die kamer oorkant die badkamer maar die met ouer/volwasse kinders maak dit dat dinge minder privaat is. Die staproetes op die plaas is baie mooi en daar is baie moeite gedoen om die paadjies mooi aan te dui. Een roete word duidelik minder gestap en'n bietjie "pad onderhoud" is nodig. Ons het ook lekker forel-vis gevang in die pragtige dam.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.6
Jun 2023

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Rutger Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R3 000
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: JS359, Kwaggaskop Game Farm, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf0d09e7bbc305675f58fb2bb76538c553df22ed114e01dcaf34b869be1135f44661f500864b6e796c1fd2a22b8ec8dbc7b9e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 8 mense 43 5 1 5 JS359 Kwaggaskop Game Farm 1110 Mpumalanga 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -25.563222222222 29.982527777778

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang