Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kwaggaskop Game Farm

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Rutger Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 43 resensies vir Kwaggaskop Game Farm
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Yolande K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande K

Wonderlike naweek, in alle opsigte.

Kwaggaskop het ons verwagtinge oortref: wit linne, lieflike uitsig, stilte, fantastiese staproetes (dit is werklik aan te beveel), 'n kano om mee te roei, gawe wildrit. Selfs die diere en voëls lyk salig tevrede hier.

Monika R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monika R

Asemrowende uitsig, ruim, pragtige en goed toeruste huis.

Kwaggaskop Game Farm is ideale plek vir gesinsvskansie. Pragtige plaas, asemrowende uitsig en wild wat naby huis wei. Huis is baie ruim, pragtige dekor met alles en nog meer vir heerlike kuier.

Johan G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan G

Het 'n vinnige besoek aan die natuurskoon en rustigheid ervaar.

Sonsondergang was asemrowend! Kan dit aanbeveel.

Braam B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Braam B

Was weg vir langnaweek saam vriende. Baie lekker gekuier en lekker gebly.

Lekker gebly, mooi plaashuis en mooi omgewing, goed ingerig. Stil en privaat. Sal vir seker weer gaan kuier.

Matthew G - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthew G

Wonderful place to reconnect with family. Thanks.

We had a wonderful time, great walks, and well-stocked fire. It was rather cold in the house for the first 2 days, but after that it was lovely. Many thanks for sharing the farm, we loved our stay.

Anneke D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke D

Ongelooflik lekker!

Uitsig was amazing! Het nie een keer gevoel iets kort nie, regtig ongelooflik. Bring dalk net 'n ekstra kussing as jy gewoond is om op 2 te slaap.

Barbara S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara S

Ontspanne, rustige pragtige omgewing.

Ons het heerlik gekuier. Omgewing is pragtig! Huis is ingerig en niks gekort.

Christo V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo V

Lekker rustige atmosfeer, baie gerus en die natuur geniet.

Skoon, netjies, goed toegeruste huis met baie spasie. Lekker rustige atmosfeer en natuurskoon.

Riaan V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan V

Heerlike rustige langnaweek saam met my uitgebreide gesin.

Die huise is baie mooi geleë met 'n goeie uitleg en geriewe. Die kombuis is goed toegerus. Die enigste nadeel is die badkamers wat met aangrensende deure aan twee slaapkamers gekoppel is. Dit werk waarskynlik heel goed vir ouers met klein kinders in die kamer oorkant die badkamer maar die met ouer/volwasse kinders maak dit dat dinge minder privaat is. Die staproetes op die plaas is baie mooi en daar is baie moeite gedoen om die paadjies mooi aan te dui. Een roete word duidelik minder gestap en'n bietjie "pad onderhoud" is nodig. Ons het ook lekker forel-vis gevang in die pragtige dam.

Anonieme gas - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Eric C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eric C

Tranquil and peaceful.

Great place to unwind away from other people or visitors.

Elani V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elani V

Ongelooflike wegbreek.

Die huis is ongelooflik mooi en daar is al die toebehore wat jy moontlik kan nodig hê. Die uitsig en staproetes is die groot aantrekpunt. Beste plek om uit die stad te ontsnap.

Elaine O - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine O

Rus vir jou siel.

Ons was December 2021 daar vir 'n week. Dis beeldskoon, mooi, wild teen die randjie, dam slegs 100 m van die huis af, die lekkerste wandelroetes, absoluut die moeite werd om te besoek. Die huis was skoon en netjies. Katrina en Dawid wat na die plaas kyk is die 2 wonderlikste mense en so gasvry, dis baie veilig daar! Belfast is die naaste dorp. Belfast is nie baie skoon nie, so ek stel voor bring vleis, kos ens. saam, nie nodig vir water, die water is drinkbaar en skoon. Daar is 'n visstok en kiepnet vir catch en release. Dis so 30 min se ry van Dullstroom af.

Mike H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mike H

Wonderful location - quiet and peaceful.

Well equipped unit in a tranquil setting, which along with the friendly, efficient staff, made for a great stay.

Tinie T - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tinie T

Wonderful place!

Appreciated the solitude and birdsong! Owner and farm manager/staff were friendly and helpful.

Clive M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Clive M

A great getaway, peaceful and quiet.

Great getaway, a great place to go to to have a relax, peace and quiet.

Hetty G - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Hetty G

Rustig, pragtige natuur, geen steurende TV, goed toegerus, vreugdevuur in put op stoep.

Ons sal beslis weer gaan.

Retha H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha H

Fantastiese ligging, slim en prakties ingerig en baie om te doen.

Die groot dinge soos die uitsig en die uitleg val mens dadelik op, maar die klein dingetjies soos boeke, speletjies, vuurmaakhout en komberse vir rondom die vuur sit, maak die groot verskil. Ons sou maklik 'n week kon bly. Die staproetes is ook 'n lekker verrassing - bring definitief stapskoene saam.

Kyla D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kyla D

What an amazing stay, in such a beautiful place.

Extremely glad we went to Kwaggaskop. One of the most amazing experiences ever. Will definitely be back and soon!

Natashe B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natashe B

Lekker wegbreek uit die stad.

Ons het die wegbreek baie geniet, die plek is skoon en goed toegerus. Die uitsig is pragtig. Genoegsame hout was verskaf. Die kaggel se ventilasie is ongelukkig 'n probleem, die hele huis word vol rook. Buiten dit, is dit 'n heerlike plekkie om te rus en te kuier.

Ilana R - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ilana R

Gesellig.

Bied alles wat nodig is vir 'n gesinswegbreek. Hier kan jy ontspan terwyl die vuur brand en jy oor die vlaktes kyk.

Karien S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karien S

Dit was ongelooflik mooi en regtig daar is alles wat 'n mens nodig het.

Ons het as 'n gesin daar Kersfees gehou en dit was baie mooi en spesiaal. Ons was opsoek na 'n plekkie wat stil en mooi was en ons het gekry waarvoor ons betaal het.

Dora P - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dora P

Amazing nature peaceful holiday weekend.

We loved staying here it was beautiful, we had cold weather but we did not mind as we stayed home, braaied around the beautiful Boma! The landscape is so beautiful, you are surrounded by zebra and wildebeest. The place is even more beautiful than the pictures. We will definitely come back.

Mariaan V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan V

Fantasties, 'n wonderlike plek en sal vir almal aanbeveel!

Mooi plaas, rustig, huis het alles wat jy nodig het, pragtige omgewing!

Gerrie A - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie A

Baie lekker.

Ons het 'n baie lekker tyd gehad.

Katrina G - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Katrina G

Beautiful location.

Just one thing, we found the bath towels smelling very musky.

Riaan V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan V

Ligging en uitsig is hemels.

Wat 'n fantastiese plek om 'n naweek deur te bring. Die weer was goor, maar dit het geen verskil gemaak nie, die kaggel en uitsig was steeds ongelooflik. Hier kan mens nou waarlik uitrus en ontspan.

Anonieme gas - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Lynette S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette S

Dit is regtig 'n pragtige plek waar mens kan gaan rus.

Ons het die wegbreek geweldig geniet. Die huis het als wat jy nodig het, ek sou net definitief aanbeveel dat daar een of ander tipe skaduwee aangebring word vir op die stoep. Die res was perfek!

Kwaggaskop Game Farm se terugvoer

Hi Lynette,
Dankie vir die terugvoering, ons gaan tans die naweek 'n sonskerm opsit op die stoep. Indien jullie weer gaan boek sal daar beslis skaduwee wees.
Groete,
Rutger

Kwaggaskop Game Farm
Marius P - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius P

Wonderlik en perfek!

Die verblyf is uitstekend, daar is alles in die huis wat jy nodig het, vanaf die kombuis regdeur na die slaapkamers en badkamers. Al die hout word verskaf vir die kaggel en ook die buitebraai. Genoeg wild om te besigtig en uitstekende stap geleenthede, die dam het ook genoeg vis in.

Marius P - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius P

Baie mooi, rustige, ontspannende atmosfeer. Sal my definitief weer sien.

Fantastiese uitsig. Ongelooflik rustig. 5-gangmaaltyd vir die siel.

Catherine B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catherine B

Stunning farm, will definitely go back.

Stunning farm to go away and relax! The house is beautiful and its such a relaxing peaceful place to go and unwind.

Angelique V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique V

Lieflike omgewing met alles op een plek. Selfs dringende benodighede daar te koop. Tog steeds afgesonder en baie privaat. Niks ander gaste wat pla nie.

Ons het op 'n hiking trail gegaan en iewers verdwaal, die manager het spesiaal 'n 4x4-voertuig gevat en deur baie moeilike terrein gery om ons te kom soek. Puik diens, baie behulpsame mense. Die skoonmaker het elke dag kom skoonmaak en ons kon in privaatheid rus en ons tyd saam geniet.

Susan V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V

Vars lug en mooiste natuurskoon.

Lui rustige naweek. Dawid het ons sommer dadelik welkom laat voel toe ons daar inry. Die huis het alles wat 'n mens benodig om weg te breek van die stad.

Cobus V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cobus V

Baie aangenaam.

Baie lekker plek om by te gaan afskakel. Staproetes is baie mooi en daar is baie te sien oor 'n kort afstand. Die huis self is skoon, netjies, ruim, goed toegerus en smaakvol gemeubileer. Die kaggel is 'n wenner veral met die hout wat voorsien word. Dit verhit die hele huis. Die pad is bietjie rof op plekke en is rybaar met 'n sedan, maar ek sal eerder met iets ry wat bietjie hoogte het. Oor die algemeen, 'n awesome plek.

Sonja B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja B

Kuier plek en rustige atmosfeer!

Pragtige netjies kuier huis. Het reën gehad en pad soontoe was bietjie van 'n uitdaging maar voorwaar die moeite werd. Regtig 'n gem om weer te besoek.

Shareen M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shareen M

Fabulous!

We all thoroughly enjoyed our weekend at Kwaggaskop Game Farm! Would love to be back! Excellent service from Farm Manager, Dawid and superb service from Housekeeper, Katrina!

Marelie L - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelie L

Warm, snoesig en vol sielsrus!

Kwaggaskop was 'n wonderlike wegbreekplek vir ons groep vriende. Behulpsame diens, luukse akkommodasie en 'n uitsig wat mens aanlok! Naby aan die dorp, maar ver genoeg dat mens afgesonder die natuurskoon kan geniet! Word hoog aanbeveel vir avontuurlustige stappers en voor die kaggel lesers!

Elaine V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine V

'n Rustige, vreedsame en ruim ontvlugting van die stad.

Dit was net die plek wat ons nodig gehad het om die stad se gewoel en geraas te ontvlug! Die huis is stylvol en goed uiteengesit en die kaggel is ideaal as die wind te veel waai om buite te sit. Ons sal beslis weer besoek aflê want die naweek was hopeloos te kort by so 'n pragtige plek. Kwaggaskop was vir seker 'n wen-keuse vir ons gewees!

Tommie D - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tommie D

Ongelooflike uitsig, kaggelatmosfeer en kombuiskuier op sy beste.

Ek beveel dit vir gesinne, vriende asook spanbou aan.

Danie D - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danie D

Pragtig, rustig, aangenaam.

Onbeskryflik lekker - net die vuurherd rook baie in die huis indien jy nie die vuur agter teen die muur maak nie (nogal 'n probleem). Dink ook nie die weerhaan werk nie.

Mike S - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mike S

Ongelooflike uitsig en lekker kaggel.

Ons tyd by Kwaggaskop was ongelooflik en was beslis die moeite werd. Die stilte en uitsig is genoeg rede om besoek af te lê by Kwaggaskop en ons kon lekker rus en tyd saam met vriende spandeer. Die staproetes op die plaas is goed uitgelê en die kinders was mal daaroor om te gaan verken. Huis is baie goed ingerig en gerieflik.

Jaco J - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco J

Rustig en mooi!

Baie rustig met 'n mooi uitsig. Heerlik om die boma met die jakkalse wat skree in die aand. Baie netjies en goed uitgerus.

Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R3 000
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: JS359, Kwaggaskop Game Farm, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf0d09e7bbc305675f58fb2bb76538c553df22ed114e01dcaf34b869be1135f44661f500864b6e796c1fd2a22b8ec8dbc7b9e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 8 mense 43 5 1 5 JS359 Kwaggaskop Game Farm 1110 Mpumalanga 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -25.563222222222 29.982527777778

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang