Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kwaggaskop Game Farm

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: JS359, Kwaggaskop Game Farm, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Vanaf R3 000 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Kwaggaskop Game Farm is binne 'n 20 km-radius tussen Belfast en Dullstroom in die Hoogland Kronkeling geleë.

Dié bekoorlike plaashuis het 4 slaapkamers en 2 badkamers. Twee van die slaapkamers is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed in elk. Die ander slaapkamers is gemeubileer met 2 enkelbeddens. Die badkamers is albei ingerig met 'n bad en stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea is oopplan en die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, gasstoof, elektriese oond, eetgerei, breekware en 'n eetarea. Die sitkamer het gemaklike sitplekke en 'n kaggel en lei na 'n groot houtdek met 'n braai-area.

Die plaas is die ideale bestemming vir 'n gesinswegbreek met roetes vir beginners, voëlkykers en ervare voetslaners. Daar is 'n foreldam slegs 100 m van die plaashuis af.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Ondervloerse verhitting

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Kaggel
  • Sitkamer
  • Kluis
  • Ondervloerse verhitting

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Yolande K
Gesin met tieners
5.0
Wonderlike naweek, in alle opsigte. Kwaggaskop het ons verwagtinge oortref: wit linne, lieflike uitsig, stilte, fantastiese staproetes (dit is werklik...
Sien meer
Apr 2024
Monika R
Saam met lewensmaat
5.0
Asemrowende uitsig, ruim, pragtige en goed toeruste huis. Kwaggaskop Game Farm is ideale plek vir gesinsvskansie. Pragtige plaas, asemrowende uitsig e...
Sien meer
Aug 2023
Johan G
Gesin met tieners
5.0
Het 'n vinnige besoek aan die natuurskoon en rustigheid ervaar. Sonsondergang was asemrowend! Kan dit aanbeveel.
Jul 2023
Anneke D
Gesin met klein kinders
5.0
Ongelooflik lekker! Uitsig was amazing! Het nie een keer gevoel iets kort nie, regtig ongelooflik. Bring dalk net 'n ekstra kussing as jy gewoond is o...
Sien meer
Jun 2023
Braam B
Saam met vriende
4.8
Was weg vir langnaweek saam vriende. Baie lekker gekuier en lekker gebly. Lekker gebly, mooi plaashuis en mooi omgewing, goed ingerig. Stil en privaat...
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Rutger Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • JS359, Kwaggaskop Game Farm, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink Kwaggaskop Game Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: JS359, Kwaggaskop Game Farm, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf0d09e7bbc305675f58fb2bb76538c553df22ed114e01dcaf34b869be1135f44661f500864b6e796c1fd2a22b8ec8dbc7b9e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 8 mense 43 5 1 5 JS359 Kwaggaskop Game Farm 1110 Mpumalanga 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -25.563222222222 29.982527777778

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang