Kwaggaskop Game Farm
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: JS359, Kwaggaskop Game Farm, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Vanaf R3 500 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Kwaggaskop Game Farm is binne 'n 20 km-radius tussen Belfast en Dullstroom in die Hoogland Kronkeling geleë.
Dié bekoorlike plaashuis het 4 slaapkamers en 2 badkamers. Twee van die slaapkamers is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed in elk. Die ander slaapkamers is gemeubileer met 2 enkelbeddens. Die badkamers is albei ingerig met 'n bad en stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea is oopplan en die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, gasstoof, elektriese oond, eetgerei, breekware en 'n eetarea. Die sitkamer het gemaklike sitplekke en 'n kaggel en lei na 'n groot houtdek met 'n braai-area.
Die plaas is die ideale bestemming vir 'n gesinswegbreek met roetes vir beginners, voëlkykers en ervare voetslaners. Daar is 'n foreldam slegs 100 m van die plaashuis af.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Persoonlike Kluis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- Stort
- Ondervloerse verhitting
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Kaggel
- Sitkamer
- Kluis
- Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Rutger Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 41
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- JS359, Kwaggaskop Game Farm, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Gaste dink Kwaggaskop Game Farm het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Highlands Meander Mpumalanga
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: JS359, Kwaggaskop Game Farm, Dullstroom, 1110, Mpumalanga