Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

KwaMdoni Unit 3

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Janine K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jan 2024

Excellent. The place was wonderful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frans
KwaMdoni Unit 3
Thank you for the feedback, Janine. We look forward to seeing you again!

Hermie D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2022

Was heerlik, sal beslis weer gaan. As jy hou van veilige, rustige strande en nie baie mense - kan jy gerus gaan.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariaan B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Des 2022

4 Volwassenes met 3 kinders. Ons het 'n vreeslike lekker kuier by KwaMdoni Unit 3 gehad. Baie dankie Frans vir jou gasvryheid. Die eenheid is goed uitgelê en vol toegerus met alles wat jy nodig het. Die kompleks het goeie sekuriteit en die strand is absoluut 'n aanbeveling. Die mense is almal so vriendelik. Die opsigter, oom Phillip, is dierbaar en baie behulpsaam. Hy is 'n goeie aanwins. Die swembad is reg by die eenheid wat dit baie gemaklik maak met die kinders. 5 sterre vir die vakansie. Baie dankie dit is beslis 'n vakansie vir die boeke. Ons sal vir seker weer terugkeer.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Julien D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2019

Rustige atmosfeer. Baie lekker naweek weg, dis 'n lieflike huis en baie mooi gemeubileer. Kombuis was ook volledig toegerus wat dit baie gerieflik maak vir gesinne. Daar is 'n plekkie vir elke een in die gesin om te ontspan van oud tot jonk. Dankie Frans vir al die ekstra inligting van restaurante en dinge om te gaan doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frans
KwaMdoni Unit 3
Baie dankie Julien, ek is baie bly julle het dit geniet! Sien uit daarna om julle terug te verwelkom.

Johanna Esther N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2019

Ruim, netjiese en gerieflike vakansieverblyf. Baie netjies en met sorg ingerigte verblyf. Kommunikasie met eienaar was deurentyd uitstekend. Die eenheid is deel van 'n sekuriteitskompleks en eie alarmsisteem vir eenheid maak daarvan 'n veilige verblyfopsie. Die uitleg is ruim en 'n luukse gevoel maak dit beslis 'n plek waarheen ons graag sal wil terugkeer en met vrymoedigheid kan aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Richard S
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mrt 2019

Vakansieverblyf: gemaklik, goed geleë. KwaMdoni is in 'n goed bestuurde kompleks geleë, letterlik 'n blok vanaf die strand en binne stapafstand van die Zinkwazi-hoofstrand. Die vakansiehuis is goed ingerig, netjies en skoon. Al die slaapkamers het lugversorging wat dit baie gemaklik maak. Die eienaar doen baie moeite om vakansiegangers in te lig oor die omgewing, toeristeaantreklikhede ens. Die kommunikasie vooraf en gedurende ons verblyf was uitsonderlik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Barbara C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2018

A lovely place to stay with easy access to the beach. We had a great time. The kitchen is very well equipped, wonderful to have a washing machine and tumble dryer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Meruska M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2017

Excellent unit. Nice location, very nice unit. Some of the facilities doesn't work but has been sorted out with owner.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frans
KwaMdoni Unit 3
Thank you Meruska, The air-conditioner remote was faulty in the second room, but has been replaced. Thank you for the feedback. We hope to welcome you back soon. Regards, Frans

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Frans Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R2 250
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R2 250
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nkwazirylaan 108, KwaMdoni 3, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhhZjgyMGM3LWFiYTMtNGIxMi1hNWNmLTllZTZkZWMxYzkzYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag (plek vir 7) 8 5 1 5 108 Nkwazi drive 3 KwaMdoni 4480 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.285958286396 31.438881919036

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang