KwaMdoni Unit 3
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nkwazirylaan 108, KwaMdoni 3, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 250 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
KwaMdoni Unit 3 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n 3-slaapkamer-eenheid in die KwaMdoni-kompleks in Zinkwazi Beach. Die kompleks is oorkant 'n openbare park geleë en is naby die strand.
Die eenheid bied slaapplek aan 7 gaste in 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en lugversorging. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed met lugversorging, en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Die eenheid beskik ook oor 2 badkamers, 'n aparte toilet, 'n kombuis en 'n oopplan-sitkamer en -eetarea. Die eerste badkamer het 'n bad en die tweede badkamer het 'n stort.
Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n mikrogolfoond, 'n oond en stoof, en 'n yskas-vrieskas, en beskik ook oor 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër vir gaste se gerief. Die sitkamer en eetarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Vir mediatoegang moet gaste hul eie stroomtoestelle saambring.
Die onderste verdieping lei na 'n stoep met stoepmeubels, en gaste het toegang tot braaigeriewe, 'n gemeenskaplike swembad en motorhuisparkeerplek. Die kompleks is veilig met 'n heining, hekke en mure. Die area is bekend vir sy pragtige strande en strandmeer, wat 'n monding van die Zinkwazirivier is.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Badkamer
Bad
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Frans Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Nkwazirylaan 108, KwaMdoni 3, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
- Gaste dink KwaMdoni Unit 3 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Zinkwazi Beach Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nkwazirylaan 108, KwaMdoni 3, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang