Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kwanyoni Lodge & Restaurant

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 32 resensies vir Kwanyoni Lodge & Restaurant
Netheid
3.5/5
Diens
3.6/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.1/5
Tersia V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia V

Rustig en ontspannend met goeie vriendelike diens.

Ons groep gholfers het dit as baie vreedsaam, netjies en vriendelike diens beleef. Daar het een van ons gholfers se beursies agter gebly en hul het ons laat weet en dit vir ons gehou. Kan regtig die plekkie aanbeveel.

Petra S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Petra S

Lekker geslaap, dankie.

Ontvangs was vriendelik en baie behulpsaam.

Audrey E - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Audrey E

Uitstekend!

Die diens was uit die boonste rakke! Baie dankie vir die dame by ontvangs wat ons ontvang het voor 8 uur die oggend en gesorg het dat ons bagasie veilig is, asook dat ons sleutels na 1 die nag beskikbaar was na 'n vol dag by Innibos 2024! Julle is tops en ons bespreek weer vir 2025, maar beslis baie meer familie en vriende! Dankie aan Rushni vir jou uitsonderlike diens.

Raghavendra R - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Raghavendra R

It is ok place to stay and friendly people and helpful.

Nice place to stay if you're traveling on business.

Tersia V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tersia V

Bederf vir 'n golfer

Golfers geniet altyd die oorslaap daar. Sien hulle besig met opknappings, sal wonderlik wees as dit so bietjie opgekikker word.

Hans V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Hans V

Een nag oorgeslaap. Bilike verblyf vir die prys.

Die kamers het onderhoud nodig. Rioolpyp wat lek. Waaier wat nie behoorlik vas teen die muur is nie. Slot van die deur maak oop en toesluit moeilik.

Jan-louis P - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Jan-louis P

Gerieflik naby aan ons bestemming, maar die diens was nie 'n goeie ervaring nie.

Daar was niemand om hulp aan te bied nie. Die buurman het al vroegoggend begin rook.

Alida S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Alida S

Ons het lekker gerus. Mooi en rustig daar. Sal definitief terug gaan.

Lekker rusplek nie te ver van Pretoria af nie. Kan van als vergeet as mens daar is.

Pamela F - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Pamela F

Not that satisfied.

R1000 for the night and it did not include breakfast. I was rather shocked. The first room I was put into was not up to standard for R1000. Anton, the barman and general all round helper, was very pleasant. The food was average.

Dorette G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Dorette G

Bad.

Pots dirty, very old furnishings, lukewarm water, musty smell, lacks maintenance.

Chantell D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chantell D

Baie lekker gekuier!

Die kos by die restaurant is definitief die moeite en geld werd. Friendly staff and environment.

Joanita C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joanita C

Goed geleë & rustig.

Kamers is netjies.

Lauren T - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Lauren T

Not clean and not up to standard.

The room was not very clean, beds and pillows uncomfortable, 1 ply toilet paper, no electric kettle, only old one for gas stove. Not value for money. Very disappointing and way overpriced.

Nak V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Nak V

Uiters swak.

Dubbelbespreking. Ek word daarvan ingelig die dag voor ek moet inboek alhoewel ek 4 maande vooruit bespreek en betaal het. Terrein goed versorg. Onderhoud in eenhede skiet vêr te kort. Ruik na rook binne die chalet. Bad lek. Eetgerei vuil. Stof lê dik op rakke en kaste. Eienaar onaangenaam.

Johan B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Johan B

Dit was nie duidelik dat daar nie aircon is nie.

Ongelukkig is aircon 'n dealbreaker vir my. Gelukkig kon my seun reël vir my vir 'n a/c, maar hulle, asook my ander gaste, het nie a/c gekry nie. My broer se kamer was ook nie netjies skoon nie. Myne was mooi skoon. So maak seker dat jy a/c aanvra vir almal.

Humphrey V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Humphrey V

Aangenaam.

Goeie adres vir 1 nag na aan N4.

Marlene K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Marlene K

Harde musiek tot laat, al se dit duidelik geen musiek. Verskriklik onveilig. Vuil plek, die bed was hol geslaap.

Daar was gate in die lakens van die hoofslaapkamer. Daar was nie skoon handdoeke toe ons arriveer het nie. Geen Covid-reëls is nagekom, die personeel het ons gehelp sonder maskers. Baie duur vir die slegte kwaliteit diens en plek. Sal geen persoon aanbeveel om die plek te besoek. Die TV het nie behoorlik gewerk nie en die vloere was vuil. Die braai-area het vorige gaste se vullis in gehad, asook die braaigeriewe was vuil. Die voorstelling van die plek op webstuiste is glad nie die ware weerspieëling nie.

Christoff P - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christoff P

Rustige en baie mooi skoon plek met grasgroen grasperke.

Dit is perfek geleë net buite die dorp wat jou daai rustigheid bied.

Anonieme gas - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Francois R - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois R

Baie lekker blyplek met rustige atmosfeer.

Vriendelike diens, netjiese kamers en kindervriendelike omgewing. Die restaurant se kos is heerlik!

Paul N - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Paul N

The owner should install air conditioners in the chalets as it is hot in summer.

It was nice, but the owner need to extend his pool and avoid allowing dogs to bath in the pool as it is unhygienic.

H-j V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
H-j V

Die verblyf was glad nie op standaard nie. Sal nie weer daar oorbly nie.

Drein het gestink deur die nag, kon nie slaap nie. Na 'n ander kamer geskuif die tweede aand. TV het nie gewerk nie. Koue water nie gewerk nie. Gesukkel met die oop- en toedraai. Krane in stort los en nie op standaard nie. Personeel by ontvangs baie behulpsaam. Goeie diens ontvang.

Jaco & Dennelien J - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jaco & Dennelien J

Assist with hot water, it was lovely.

Just inform the guests on how the hot water situation work before hand, the cold water shower is very unpleasant. Other than that, it was very nice and the restaurant was very lovely. Thank you.

Anneli S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneli S

Baie gemaklik.

Gerieflik, veilig en netjiese verblyf.

De La Rey N - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
De La Rey N

Awesome.

Baie lekker gewees. Dankie.

Skollie S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Skollie S

Goed geleë in 'n pragtige area met goeie diens.

Die verblyf is ideaal vir reisigers om oor te slaap met al die basiese behoeftes om jou tuis te laat voel. Pryse is ietwat duurder as normale eetplekke by die restaurant, maar die gerief om nie dorp toe te ry nie maak op daarvoor. Ons het opgemerk hulle is besig om geboue op te knap en te verf en defekte opgemerk is aan bestuur oorgedra. Sal weer daar stop om te oornag.

Kwanyoni Lodge & Restaurant se terugvoer

Goeie dag Skollie

Baie dankie vir jou positiewe terugvoering, ons waardeer dit opreg.

Ons hoop om julle gou weer hier te sien

Lekker dag

Groete
Bestuur

Kwanyoni Lodge & Restaurant
Magriet P - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Magriet P

Heerlike en rustige verblyf.

Baie vriendelike ontvangs. Pragtige tuine met mooi swembad en dam. Ons het heerlik oornag.

Candis-leigh M - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Candis-leigh M

Lekker rustig!

Kwanyoni Lodge is baie maklik om te vind en die mense is baie aangenaam en behulpsaam. Die kamer waarin ons gebly het was netjies en baie gemaklik. Ons sal beslis weer daar gaan bly!

Anonieme gas - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Carla-jade B - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carla-jade B

Pleasant stay.

The restaurant is a highlight. Amazing prices, amazing waiters, AMAZING food. A must!

Jan B - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jan B

Makkelijk tussen adres.

Ideaal voor een tussenstop. Prima bed, lekkere douche, goed ontbijt. Neem we een spuitbus tegen muggen mee.

Anonieme gas - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 104 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: On the N4 towards Johannesburg, 15 km from Nelspruit, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU2MzMyZTE0LThiNWUtNDI1Yy1hNjc3LWRkYzk3NWNjMDY0OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 32 5 1 4 On the N4 towards Johannesburg 15 km from Nelspruit 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.450366208119 30.823909789324

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang