Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kwanyoni Lodge & Restaurant

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Goed

Netheid
3.5
Ligging
3.9
Waarde vir geld
3.1
Diens
3.6
Veiligheid
4.0
Tersia V
1 nag
5.0
Aug 2023

Rustig en ontspannend met goeie vriendelike diens. Ons groep gholfers het dit as baie vreedsaam, netjies en vriendelike diens beleef. Daar het een van ons gholfers se beursies agter gebly en hul het ons laat weet en dit vir ons gehou. Kan regtig die plekkie aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petra S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2023

Lekker geslaap, dankie. Ontvangs was vriendelik en baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Audrey E
1 nag
4.6
Jun 2024

Uitstekend! Die diens was uit die boonste rakke! Baie dankie vir die dame by ontvangs wat ons ontvang het voor 8 uur die oggend en gesorg het dat ons bagasie veilig is, asook dat ons sleutels na 1 die nag beskikbaar was na 'n vol dag by Innibos 2024! Julle is tops en ons bespreek weer vir 2025, maar beslis baie meer familie en vriende! Dankie aan Rushni vir jou uitsonderlike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Raghavendra R
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Apr 2024

It is ok place to stay and friendly people and helpful. Nice place to stay if you're traveling on business.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Tersia V
1 nag
4.0
Jul 2024

Bederf vir 'n golfer Golfers geniet altyd die oorslaap daar. Sien hulle besig met opknappings, sal wonderlik wees as dit so bietjie opgekikker word.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Hans V
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Feb 2024

Een nag oorgeslaap. Bilike verblyf vir die prys. Die kamers het onderhoud nodig. Rioolpyp wat lek. Waaier wat nie behoorlik vas teen die muur is nie. Slot van die deur maak oop en toesluit moeilik.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Jan-louis P
1 nag Besigheidsreis
2.0
Mei 2024

Gerieflik naby aan ons bestemming, maar die diens was nie 'n goeie ervaring nie. Daar was niemand om hulp aan te bied nie. Die buurman het al vroegoggend begin rook.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Alida S
1 nag Saam met vriende
3.8
Sep 2023

Ons het lekker gerus. Mooi en rustig daar. Sal definitief terug gaan. Lekker rusplek nie te ver van Pretoria af nie. Kan van als vergeet as mens daar is.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Pamela F
1 nag
2.8
Sep 2023

Not that satisfied. R1000 for the night and it did not include breakfast. I was rather shocked. The first room I was put into was not up to standard for R1000. Anton, the barman and general all round helper, was very pleasant. The food was average.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Dorette G
1 nag Gesin met klein kinders
1.2
Sep 2023

Bad. Pots dirty, very old furnishings, lukewarm water, musty smell, lacks maintenance.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 104 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: On the N4 towards Johannesburg, 15 km from Nelspruit, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU2MzMyZTE0LThiNWUtNDI1Yy1hNjc3LWRkYzk3NWNjMDY0OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 32 5 1 4 On the N4 towards Johannesburg 15 km from Nelspruit 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.450366208119 30.823909789324

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang