Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kwanyoni Lodge & Restaurant

  • Kapasiteit: 104 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: On the N4 towards Johannesburg, 15 km from Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kwanyoni Lodge is net 15 km buite Mbombela (Nelspruit) op die N4 by Alkmaar. Ideale verblyf vir reisigers, verteenwoordigers, kontrakteurs (wat 'n hele tydjie moet vertoef) en gesinne.

Ons bied slaapplek vir tot 135 gaste en in ons hotelkamers met 2 enkelbeddens, ons hotelkamers met koningingrootte-beddens en ons selfsorg-chalets met plek vir 4 tot 6 gaste. Elke hotelkamer is toegerus met 'n TV met DStv, 'n en suite-badkamer, koffie- en teemaakgeriewe, yskassie en veranda. Elke selfsorg-chalet is toegerus met 'n TV met DStv, volledig toegeruste kombuis en braaiplek. Die kamers en chalets word daagliks skoongemaak en die restaurant op die perseel is daagliks oop vanaf 07:00 tot laat. Ons maak ook voorsiening vir funksies, troues en partytjies.

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Goed

Netheid
3.5
Ligging
3.9
Waarde vir geld
3.1
Diens
3.6
Veiligheid
4.0
Wat gaste dink
Tersia V
5.0
Rustig en ontspannend met goeie vriendelike diens. Ons groep gholfers het dit as baie vreedsaam, netjies en vriendelike diens beleef. Daar het een van...
Sien meer
Aug 2023
Petra S
Saam met lewensmaat
4.8
Lekker geslaap, dankie. Ontvangs was vriendelik en baie behulpsaam.
Jul 2023
Audrey E
4.6
Uitstekend! Die diens was uit die boonste rakke! Baie dankie vir die dame by ontvangs wat ons ontvang het voor 8 uur die oggend en gesorg het dat ons ...
Sien meer
Jun 2024
Raghavendra R
Besigheidsreis
4.4
It is ok place to stay and friendly people and helpful. Nice place to stay if you're traveling on business.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Tersia V
4.0
Bederf vir 'n golfer Golfers geniet altyd die oorslaap daar. Sien hulle besig met opknappings, sal wonderlik wees as dit so bietjie opgekikker word.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • On the N4 towards Johannesburg, 15 km from Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink Kwanyoni Lodge & Restaurant het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Panoramaroete Mpumalanga
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 104 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: On the N4 towards Johannesburg, 15 km from Nelspruit, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU2MzMyZTE0LThiNWUtNDI1Yy1hNjc3LWRkYzk3NWNjMDY0OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 32 5 1 4 On the N4 towards Johannesburg 15 km from Nelspruit 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.450366208119 30.823909789324

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang