Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

KwaThabisile Game Lodge

Wildsplaas

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.7
Diens
4.0
Veiligheid
4.4
Joylene V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Ongelooflik, asemrowend rustig. Dit was so rustig en gesellig. Sal enige tyd weer terugkeer daarheen, en die hond was die cuteste, so liefdevol. My kinders en ons het tuis gevoel en heel ontspanne. Ons was opgegradeer na 'n groter huis, nie eens enige ekstra fooie gevra nie. Ongelooflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelize M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Fantastiese diens en baie mooi. Baie mooi eenhede. Baie bokke gesien, swembad pragtig en skoon. Diens is uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alexandra
KwaThabisile Game Lodge
Baie Dankie We look forward to hearing from you again for the next time you are looking for a breakaway !

Blaine C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Thoroughly enjoyed. Exactly what the wife and I needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene V
Kort verblyf Gesin met tieners
2.8
Mrt 2024

Baie rustig. Ons het heerlik gekuier. Ek dink net dit sou gaaf gewees het as die eienaar self gekom het om haarself voor te stel en te hoor of alles in orde is. Die dame wat die lodge bestuur, was baie verwelkomend. Ek stel voor daar moet 'n lig buite die chalet opgesit word sodat mens darem net bietjie lig kan hê buite.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Anastasia O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Such a beautiful visit, amazing garden and the swimming area is luxurious. Children had so much fun. We as a family of 4 with young children were spoiled with the beautiful accomodation, friendly staff and amazing breakfasts, we will definitely recommend this establishment to anyone and the road in was easy to navigate.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tracy N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2023

It was a lovely stay, the hosts are delightful. Their doggies are an absolute joy to have around.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ethel D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Heerlik. WiFi en seinopvangs baie, baie swak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem G
Kort verblyf
4.8
Sep 2022

Saligheid vir die siel. Ek het 'n wonderlike tyd gehad, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Khelina N
Kort verblyf
4.4
Jul 2022

I really enjoyed my visit at KwaThabisile Game Lodge. They only need to provide more activity.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ernst T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Lekker stil en rustig. Goeie diens van die eienaar. Ontbyt sal dalk ’n goeie idee wees in die toekoms, andersins het ons baie lekker gekuier en sal weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Alexandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R880
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 54 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plot 29, Boekenhoutskloofdrift 29, Cullinen, 1000, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE0Mzk1ZjRmLWEwZmItNDYyNy04MDdhLTU3ZjdjODhiMDAzNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 2 mense 40 5 1 5 Plot 29 29 Boekenhoutskloofdrift 1000 Gauteng 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -25.515054126736 28.510147696663

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang