Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

KwaThula Too

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
3.7
Melanie W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Absolutely wonderful. I would however recommend some hooks outside for towels to dry.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2023

Wil nie weggaan nie! Ons het baie lekker gebly hier. Die huisie is goed geleë. Lieflike uitsig, jy kan die see en strand sien. Baie sonnig. Met sorg versier, kombuis is gerieflik met alles wat jy nodig het. Mossies kom kuier vir jou op die stoep. Dis egter nie heeltemal rolstoelvriendelik nie en jy sal saam met iemand moet reis wat jou kan help.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Stephanie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Ons het baie lekker gebly, stapafstand van die stranden die uitsig was iets besonders. Ons het baie lekker gebly, stapafstand van die strand en die uitsig was iets besonders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Lize B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Nov 2023

Lekker naweek wegbreek vir 2. Baie goed toegerus met alles wat jy nodig het. Ons het regtig lekker gebly. Baie netjies en baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jeremy P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2022

Incredible stay which strips away all the concerns of managing a large house, and allows you to relax and enjoy the view and beach. We had a fantastic stay at KwaThula Too in June, allowing us to settle in quickly, have all the amenities we needed, and enjoy a 2-night stay of going to the beach, braaiing, and relaxing to a great view. The cottage itself is neat and perfect for those looking for something simple for a quick getaway; the braai/outside area is perfect for sundowners and enjoying meals, and the easy path and pedestrian gate down to the beach road make it ideal for a quick walk to the ocean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jun 2022

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
4.0

Nicola J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2019

A wonderful weekend away. This is our second time visiting Kwathula Too and we love staying there. We adore Paternoster and will definitely be back again soon! We felt safe, cosy and it was a brilliant. First wedding anniversary accommodation choice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Izak P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Okt 2019

Baie eenvoudig en gerieflik. 'n Lekker en gerieflike woonstel. Sal graag beter veiligheid by voertuie wil hê ─ bv. 'n hek.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Linda P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2018

Was heerlik en ons kon ontspan. Was heerlik gewees en die verblyf was ook baie lekker en die woonstel is regtig baie oulik toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marcelle H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Des 2018

Fantastiese view! Baie goed ingerig, sal weer kom!

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 71

Resensies 1762

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Augustine-weg 19, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI3Mjk0YTRkLWY5MjEtNGVjYy04MjJlLTU0NzI5NThiZTM1ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 19 St Augustine Road Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.809640635669 17.884882186508

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang