Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

KwaThula

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.1
Annette D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2023

'n Luukse vakansieverblyf. Dis selfs nóg mooier as op die foto's!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Karin W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2023

Beautiful views, well equipped. Let asb dat die honde van oorkant die straat wel die agtertuin bemors en 'n hek dalk nie 'n slegte idee is. Wat nie goed was nie is dat die SMS wat ek ontvang het gesê het dis nr 19. Daar woon ouer mense in nr 19 en hulle was glad nie impressed met ons wat hulle deur probeer oopmaak. Die huis is nr 21! Die oond werk nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maarten V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jan 2023

Ligging na aan perfek. Wonderlike uitsig. Skoon en moderne huis. Naby aan die strand en gerieflik toegerus. Veiligheid in Paternoster is 'n uitdaging. Om elke hoek is daar mense wat kreef aan jou wil verkoop. Sommige maak ongelukkig 'n las van hulself. Die eerste aand was daar iemand in die tuin. Gelukkig is daar sensors wat geaktiveer was. Ek glo dit was 'n afskrikmiddel. Kragonderbrekings (loadshedding) is hier om te bly. Moontlik kyk na oplossings om dit gemaklikker te maak. Voor die huis is daar konstruksie besig aan 'n nuwe huis. Die sementmenger dateer uit die vorige eeu en was steurend. Dit was aan van 08h30 tot 16h00 en het die rustigheid (wat jy soek op 'n vakansie) versteur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Mei 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Hendrik V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2022

Lekker gebly. Uitstekende ligging en pragtige huis. Sien julle gou weer! Kwathula is tops.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Izak P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2022

Baie lekker blyplek. Heerlike plek om 'n naweek te spandeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre K
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Mrt 2022

Veilig, mooi uitsigte, baie ruim vertrekke. Baie lekker ligging in Paternoster met mooi see-uitsigt. Die eenheid het baie spasie en is goed ingerig. WiFi beskikbaar maar geen TV nie. Lekker stoep vir kuier en die braaigeriewe is goed.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Kirsty B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2022

Fabulous escape. Kwathula is a gorgeous house with all the amenities you might need. The views are stunning, you will have difficulty dragging yourself off the benches/couch to stroll on the beach just a stone's throw away. The patio downstairs is great for a sheltered spot out of the wind and the bedrooms are well-appointed. We will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Jacques F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2021

Absolutely perfect location and house was amazing - will definetly be back soon! Really good value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzette D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Apr 2021

Oulike huis, groter as wat verwag. Ons verblyf was goed, behalwe dat die geyser nie gewerk het nie, en ons geen warm water vir 3 dae gehad het nie. Daar is loodgieters gestuur, wat nie die probleem kon oplos nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 72

Resensies 1785

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Augustine-weg 19, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ4YmQzMDkxLWVlYWMtNGEwNC05NGFjLTg3ZWMzYmJkYzAwNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 19 St Augustine Road Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.809635793273 17.884882539511

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang