Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kweekkraal Guest Farm

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Alewyn D
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Uitstekend. Baie lekker gebly, skoon, netjies, alles wat mens nodig het. Baie goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kaylin C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Cottage is warm and cozy. The home-made rusks were a real treat! Had a relaxing stay. The house and location are perfect. Owners/managers very efficient!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rona
Kweekkraal Guest Farm
Thank you, Kaylin, for the kind words. We hope to see you back soon.

Lucia O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Fantasmagoriese naweek gehad by Kweekkraal Guest Farm. Ons het 'n fantastiese naweek gehad. Die plekkie was die beste ooit wat ons by was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Etienne L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Heerlik. Goed geleë, mooi uitsig en volgende keer wil ek graag in die Bloekom woud gaan stap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael Z
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

Comfortable. Neat, clean, and great accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lourens S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Dit was rustig, op die plaas. Ons het lekker gebly. Die huis was mooi skoon en hulle het elke oggend skoongemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samantha H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Ontspannend. Ongelooflik lekker gebly. Baie netjies en baie vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlotte L
1 nag
5.0
Feb 2023

Perfectly positioned, everything you need and all very clean and pleasant. Highly recommended - a good location, off the N2 but not noisy at all, and very nicely situated with a pool, a pretty farm view, and everything inside the unit is very clean and convenient.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius V
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2023

Vinnige wegbreek gewees. Ons het vir 'n vinnige wegbreek gaan kuier. Plek is mooi skoon en baie mooi. Die ontvangs was baie vriendelik. Sal vir seker weer gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Ontspannend. Aangename verblyf. Hartlike ontvangs en 'n plek waar batterye gelaai kan word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Rona Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kweekkraal Guest Farm, N2, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRlYjE1YTdjLTkzMDQtNGM2Ni04MTUxLTU5YmQ1NzFhMjJiOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 Kweekkraal Guest Farm N2 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.106810065831 21.15905099339

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang