Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kwela Bed and Breakfast

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Katinka Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 49 resensies vir Kwela Bed and Breakfast
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Winfried S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Winfried S

Great, will come again.

Very good, staff was friendly and helpful.

Bertus L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus L

Goeie keuse vir oornag as jy op reis is.

Goeie waarde vir geld, skoon en netjies.

Kwela Bed and Breakfast se terugvoer

Good day Bertus

Thank you for your kind review.

Kwela Bed and Breakfast
Corne S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne S

Amazing.

Amazing. Skoon. Vriendelik. Behulpsaam.

Louise H - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Louise H

It was a pleasant stay.

See stars.

Rinette V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rinette V

Lekker en gasvry.

Was heerlik. Sal net help as daar 'n vrieskas was, aangesien ons oornag het op pad na ons vakansie, met al ons vleis.

Elmari V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmari V

Cosy and comfortable.

We enjoyed our stay and the hostess made us feel very welcome.

Kwela Bed and Breakfast se terugvoer

Elmari
Baie dankie, ons hoop om julle gou weer te sien.

Kwela Bed and Breakfast
Basil W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Basil W

Perfekte fasiliteit vir oornagdoeleindes vir 'n reis na/van Johannesburg.

Bekostigbaar en ook opsies vir kamertipes.

Kwela Bed and Breakfast se terugvoer

Beste Basil
Baie dankie, ons is so bly dat julle lekker gebly het.
Hoop om julle gou weer te sien.

Kwela Bed and Breakfast
Bennie V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie V

Gemaklik en netjies.

Kamer was keurig gemeubileer en ruim genoeg om die 4 van ons te akkommodeer. Heerlike warm water om in te stort. Daar is 'n yskassie om proviand in te stoor. Komende van 'n plaas waar stilte koning kraai was die verbygaande verkeer nogals 'n geluid om te trotseer, maar omdat die gordyne die kamer lekker donker maak, was die woelighede spoedig vergete. As ek 'n voorstel kan maak, 'n groter rakkie of tafeltjie in die badkamer sal help. Dankie, ons loer weer in as ons sport in Aliwal North het.

Hennie G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie G

Gemaklike oornaggeriewe.

Hierdie was die tweede keer dat ons gebruik maak van Kwela se fasiliteite. Gemaklike beddens met baie spasie in die kamer om 4 mense gemaklik te akkommodeer. Groot badkamer met gerieflike stort! Sal Kwela enige tyd aanbeveel vir oornagstop op pad na Kaap.

Kwela Bed and Breakfast se terugvoer

Baie dankie Hennie,

Dit is altyd lekker om jul te huisves.
Hoop om jul spoedig weer te sien.

Groete
Katinka @ Kwela

Kwela Bed and Breakfast
Pieter N - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter N

Baie lekker en rustig.

Dit was skoon en netjies. Dit is teen die hoofpad, so vroegoggende hoor jy die verkeer. Die personeel was vriendelik en het jou laat tuis voel.

Kwela Bed and Breakfast se terugvoer

Baie dankie, hoop om julle gou weer te sien.

Kwela Bed and Breakfast
Corne S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne S

Awesome.

Skoon. Netjies. Vriendelik. Uitstekende diens.

Kwela Bed and Breakfast se terugvoer

Goeiedag Corne

Baie dankie, altyd lekker om julle te sien.

Kwela Bed and Breakfast
Christine O - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christine O

Voldoende vir oornag.

Het een aand oorgeslaap oppad Oos-Kaap toe. Daar is vir ons 'n ekstra matras ingedra wat ons baie waardeer het. Alles was netjies en skoon.

Kwela Bed and Breakfast se terugvoer

Baie dankie Christine , hoop om julle spoedig weer te sien.
Groete Kwela

Kwela Bed and Breakfast
Suzette B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Suzette B

Plek skoon en netjies, ons het lekker geslaap, matrasse van goeie gehalte. Stort gerieflik groot.

Ons was 'n gesin van 5 en het lekker gebly. Sal verseker Kwela Bed and Breakfast aanbeveel. Die lugversorging in die kamer waarin ons gebly het, het ongelukkig vreeslik water gemors. Kon dit ongelukkig nie gerapporteer het nie aangesien ons gery het vroeg die volgende oggend, voor die kantoor oop was.

Kwela Bed and Breakfast se terugvoer

Goeie dag Suzette,

Baie dankie vir jou terugvoer. Ons het die oggend na u vertrek gesien die vloer het 'n nat handdoek op en toe gesien dat dit die lugversorger was wat gelek het. Ons was nie voorheen bewus van die probleem nie en toe die elektrisiën uitkom se hul dat die water pyp van die lugversorger geblok was. Dit is herstel. Jammer vir die ongerief wat jul gehad het.

Groete
Katinka

Kwela Bed and Breakfast
Vic J - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vic J

Lekker geslaap.

Sien sterre.

Annita D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annita D

Vriendelike mense. Voldoen aan vereistes vir oornagfasiliteit.

Alles wat nodig is beskikbaar vir oornag na lang reis. Alles is in werkende toestand, skoon en netjies. Dankie daarvoor.

Chanel P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chanel P

Dit is funksioneel vir 'n kort stay.

Die personeel, is baie vriendelik en behulpsaam.

Kwela Bed and Breakfast se terugvoer

Baie dankie Chanel, hoop om julle spoedig weer te sien.

Kwela Bed and Breakfast
Marike G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marike G

Gerieflike oornagplek.

Ons het 13:50 aangekom en wou graag inboek na lang ure op die pad. Die ontvangsdame het gesê ons kan eers inboek vanaf 14:00 en ook meegedeel ons kamer is nie reg weens die dag se loadshedding. Sy het 'n eetplekkie aanbeveel waar ons kon gaan eet het. Die kamer het beskik oor die nodige, soos koffiestasie, klein yskassie en 'n lugversorging asook liggie vir loadshedding. Ons het lekker geslaap en ek voel wel die handdoeke se kwaliteit is nie meer geskrik vir gaste nie.

Kwela Bed and Breakfast se terugvoer

Goeiedag Marike, baie dankie vir jou terugvoering. Ons sal na die handdoeke kyk soos aanbeveel. Ons is jammer dat jy nie dadelik in die kamer kon ingaan nie, maar ons was baie besig en wil graag hê dat alles in die kamer vars en skoon is voordat ons gaste ingaan. Bly julle het lekker geslaap. Groete, Katinka.

Kwela Bed and Breakfast
Amanda D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda D

Baie lekker gebly.

Ons blyplekkie was baie netjies en gerieflik.

Kwela Bed and Breakfast se terugvoer

Baie dankie, Amanda, vir jou resensie.
Dit was vir ons lekker om jul te huisves. Hoop om jul spoedig weer te sien.
Groete,
Katinka @ Kwela

Kwela Bed and Breakfast
Marelise R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelise R

Excellent accommodation.

Really enjoyed the establishment. Perfect layout of rooms. Clean and very nice.

Kwela Bed and Breakfast se terugvoer

Hi Marelise,

Dit was 'n voorreg om jul te huisves.

Groete,
Katinka

Kwela Bed and Breakfast
Corne S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne S

Awesome plek!

Baie skoon en vriendelik.

Riaan B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan B

Oornag op pad Oos-Kaap toe.

Ideale plek om te oornag op pad Oos-Kaap toe. Kwela was netjies, goed ingerig en het aan al ons vereistes voldoen.

Leslie C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Leslie C

Pleasant overnight.

Convenient stop over on your trip, all was as advertised.

Colin A - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colin A

Skoon, vriendelik, en baie gerieflik.

Die eienaars is uit die boonste rakke.

Kwela Bed and Breakfast se terugvoer

Baie dankie Colin.
Dit was 'n voorreg om jul te ontmoet en te huisves.
Groete
Katinka

Kwela Bed and Breakfast
Salome L - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Salome L

Beste plek om te oornag, veral met 'n karavaan.

Eienaar is ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Kamers is uiters netjies. Kwela is 'n moet, indien jy gaan oorslaap op pad kus toe is. Baie veilig en hulle kan jou bystaan, indien jy karavaan sleep.

Kwela Bed and Breakfast se terugvoer

Baie dankie, Hannes.

Dit was 'n voorreg om jul te huisves.

Groete
Katinka

Kwela Bed and Breakfast
Nicolette M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette M

Was goed gewees.

Ons kamer was voldoende alhoewel die een warm kombers nie gewerk het nie en ons ook nie genoeg handdoeke in die kamer gehad het nie. My ma was ook saam en waar sy geslaap het was naby die lapa en die mense het ongelooflik geraas die aand tot na middernag.

Antoinette B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Antoinette B

Skoon luukse verblyf.

Eenheid netjies en luuks. Net jammer die lugverkoeler het nie gewerk nie aangesien dit 'n baie warm dag en nag was.

Sonja J - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sonja J

Gerieflik naby dorp en eetplekke.

Verwelkoming vriendelik en gou. Die kamer is gerieflik ingerig met als wat jy benodig. Net die stort se deur het nie mooi groot oopgemaak by die wasbak nie.

Ria B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria B

A real pleasure staying there again.

Friendly welcome. Comfortable rooms, although family member stated that the mattress in room 2 was lumpy and uncomfortable. But otherwise it's a lovely place to stay over.

Kwela Bed and Breakfast se terugvoer

Thank you. Glad you enjoyed the stay. I will look at the mattress.

Kwela Bed and Breakfast
Elmarie D - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie D

Baie vriendelike en rustige plekkie om te oornag.

Ons het die vriendelike ontvangs en heerlike verblyf baie waardeer. Die bestuur kan net asb let daarop dat die stort se kouewater kraan nie gewerk het nie. En dat die buitelig oorhelderend skyn in die kamer in wat slaap 'n bietjie ongemaklik maak. Maar andersins kan ons die oulike plekkie aanbeveel.

Daniel B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel B

Gemaklik, gerieflik en netjies.

Ons is vriendelik ontvang. Die familiekamer was gerieflik, mooi skoon en netjies. Ons het lekker oorgeslaap, dankie!

Dr Andrew V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dr Andrew V

Vriendelike ontvangs en baie gerieflike kamer.

Kamer het fisiese opknapingswerk nodig - bars in muur en waterskade op vloer by ingang.

Kwela Bed and Breakfast se terugvoer

Dankie ons is tans besig met herstelwerk.

Kwela Bed and Breakfast
Louis J - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louis J

Die verkeer in die pad het my wakker gehou.

Sal kamer verkies verder van pad af. Die matras is ook pap geslaap. Maar verder was alles baie goed.

Mari L - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mari L

Dit was nie huis nie.

Die kamer was skoon en netjies. Daar was egter nie handdoekrelings om ons handdoeke op te hang nie. Ons moes in die badkamer water kry vir koffie maak en koppies was. Daar is nie 'n klein wasbakkie in die kamer self nie.

Kwela Bed and Breakfast se terugvoer

Goeie dag Mari,
Dankie vir jou "review". Daar is hangplek in badkamer vir die handdoeke. Dit is nie selfsorg eenhede nie daarom is daar nie wasbakke in kamer nie en net in badkamer. Ons het wel 'n selfsorg eenheid beskikbaar.
Groete Katinka

Kwela Bed and Breakfast
Janine P - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine P

Ongelooflik lekker en baie veilig vir motorfietsryers.

Baie lekker gewees. Dankie.

Fritz D - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fritz D

Baie gasvry, behulpsaam en 'n wonderlike ontbyt.

Met ons aankoms is ons sommer "ge-upgrade" na 'n "beter" kamer toe hul hoor ons is op wittebrood. Die gasvrou het uit haar pad gegaan en sommer ook gereël met die gholf baan om ons te kan help, toe sy hoor ek hou van gholf speel en so aan. Dit was flippen great gewees, en hul ontbyt is ook 'n bielie, baie dankie Kwela.

Neville M - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neville M

Baie gerieflik en vriendelik.

Ons het ook 'n mooi ontbyt gehad.

Ada V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ada V

Baie vriendelike mense.

Ons het lekker by Kwela gebly, alles is gerieflik en netjies. Ons het gedink dat die ontbyt ingesluit was, maar ons moes ekstra betaal daarvoor. Ons het aangeneem as dit 'n B&B is, is ontbyt ingesluit.

Kwela Bed and Breakfast se terugvoer

Baie dankie vir jul terugvoer. Ontbyt is opsioneel omdat baie mense verkies om nie ontbyt te eet nie. Dit word ook so gespesifiseer op die bespreking.

Groete
Katinka

Kwela Bed and Breakfast
Ilze C - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ilze C

Baie netjies, goeie ligging, personeel is baie vriendelik en het ons tuis laat voel.

Ek en my man het 2 nagte bespreek in een van die Executive Rooms. Met aankoms het hul ons meegedeel dat die spesifieke kamer wat ek bespreek het, nie meer beskikbaar was nie, maar hul ons wel kan akkommodeer met 'n ander Executive kamer. Die kamers is baie netjies, het 'n bad en stort gehad en is reg langs die swembad en lapa geleë. Ons motor het veilige parkering gehad en ons het 'n afstandbeheerder vir die hek gekry om te kom en gaan. Ons was baie tevrede met hul kliëntediens, hul het ons baie vinnig gehelp met kerse en later 'n generator toe die krag in Aliwal afgaan! Ons verblyf was definitief waarde vir geld en ons sal enige tyd weer hier vertoef. Baie dankie LekkeSlaap vir die vinnige diens! (Ek het Vrydagoggend om 06h00 AM ons verblyf bespreek vir daardie selfde nag!)

Dian L - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dian L

Pleasant.

Nice stop over to relax and re-energised.

Myra J - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Myra J

Baie lekker.

Ontvangs baie vriendelik. Akkommodasie uit boonste rakke.

Huibrecht B - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Huibrecht B

Veilige plek vir jou voertuig.

Nie baie vleiend om koes-koes onderdeur en tussen wasgoedlyne na kamers te beweeg nie. Die skerp buiteligte wat reg op kamer 6 skyn, pla en die kamer se stort kort ernstige aandag.

Rex H - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rex H

Fantasties.

Die ontvangs was puik. Die slaapplekke was skoon en netjies. Die ontbyt uit die boonste rakke.

Sonika C - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonika C

Dit was gerieflik en ontspannend.

Baie gerieflik en ontspannend baie rustig. Koel en netjiese kamers.

Helena H - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena H

Netjies, skoon en vriendelike diens.

My man en seun het lekker oornag en die ontbyt was heerlik.

Grové J - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Grové J

Heerlik gebly.

Ons het heerlik gebly en ontspan in die lapa net buite ons kamer. Die kamer is goed toegerus en 'n fantastiese bed, alles net baie lekker.

Petro S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Petro S

Vriendelik ontvang, skoon en netjies, maar het duidelik bietjie aandag nodig.

Ons was onder die indruk die ontbyt is ingesluit by die prys wat ons betaal het, maar moes toe ekstra betaal vir die ontbyt.

Kwela Bed and Breakfast se terugvoer

Goeie more
Ons vrae om verskoning vir enige ongerief wat veroorsaak is. Op die kwotasie, wat ons deur gestuur het aan u, is dit wel aangedui dat ontbyt extra is teen R 80.00 per persoon. Dis wel moontlik dat u dit nie raak gelees het nie. Weereens is ons jammer. Baie Dankie.
Ek hoop u en gesin het 'n mooi jaar vorentoe en dat dit voorspoedig sal wees.
Vriendelike Groete
Rina

Kwela B&B

Kwela Bed and Breakfast
Malani T - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malani T

Rustig.

Rustige, vriendelike atmosfeer.

Kwela Bed and Breakfast se terugvoer

Baie dankie. So bly jul het dit geniet.

Kwela Bed and Breakfast
Nicolette G - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolette G

Netjies en skoon.

Kamers is gerieflik en skoon. Diens is vriendelik en hulpvaardig. Goeie plek om te oornag.

Bossau B - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Bossau B

Slegs oornag verblyf.

Ons het 6200 km regoor Suid Afrika gereis en elke aand in 'n B&B, gastehuis en ander sulke tipe plekke gebly. Ongelukkig het Kwela nie aan ons vereistes voldoen nie, aangesien ons oorspronklik met die bespreking die volgende voorwaardes gestel het. 1. Dit moes op grondvlak gewees het. 2.Dit moes 'n stort hê. 3. Dit moes twee aparte beddens hê. Die kamer is geadverteer as n dubbelkamer, wat dit allermins was. Dit was klein met twee enkelbeddens reg teen mekaar. Alhoewel dit op die grondvlak was, was daar baie trappe om te klim voordat jy in die kamer kon kom. Bogenoemde kon ons hanteer maar die volgende is onaanvaarbaar vir my en ek het foto's op my iPhone geneem om my klagte te staaf. Dit is onaanvaarbaar dat die eienaar se twee honde toegang het tot die eenheid wat uitverhuur word. Die honde het die hele wêreld bemors reg buite die kamer wat n gesondheids-risiko is. Die eienaar se sleepwaentjie met bourommel en verf staan reg buite en reg in die middel van die uitsig van die kamer. Dit laat dit baie onnet lyk.

Kwela Bed and Breakfast se terugvoer

Mnr Bossau,

Ek is jammer dat die plek nie aan u vereistes voldoen het nie. U het nie melding gemaak dat u 'n rolsotel gaan hê nie, en dit was 3 trappe wat ek aangebied het om u mee te help, en wat u my hulp nie wou gehad het nie. Die kamer het 2 enkelbeddens gehad en 'n stort en was op grond vlak soos u versoek het. Nogmaals spyt dat u teleurgesteld was.
Groete
Katinka

Kwela Bed and Breakfast
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Levystraat 20, Aliwal-Noord, 9750, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgxZWI1NGMxLWI5YjItNDkxZS05NTE1LWQxODA5MGY2ZjU1NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 49 5 1 5 20 Levy street Aliwal North 9750 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -30.700945355393 26.713899224997

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang