Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kwela Bed and Breakfast

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Winfried S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Great, will come again. Very good, staff was friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bertus L
1 nag
5.0
Des 2023

Goeie keuse vir oornag as jy op reis is. Goeie waarde vir geld, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Katinka
Kwela Bed and Breakfast
Good day Bertus Thank you for your kind review.

Corne S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Amazing. Amazing. Skoon. Vriendelik. Behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise H
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2024

It was a pleasant stay. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Rinette V
1 nag Gesin met tieners
4.0
Des 2023

Lekker en gasvry. Was heerlik. Sal net help as daar 'n vrieskas was, aangesien ons oornag het op pad na ons vakansie, met al ons vleis.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Elmari V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2022

Cosy and comfortable. We enjoyed our stay and the hostess made us feel very welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Katinka
Kwela Bed and Breakfast
Elmari Baie dankie, ons hoop om julle gou weer te sien.

Basil W
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2022

Perfekte fasiliteit vir oornagdoeleindes vir 'n reis na/van Johannesburg. Bekostigbaar en ook opsies vir kamertipes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Katinka
Kwela Bed and Breakfast
Beste Basil Baie dankie, ons is so bly dat julle lekker gebly het. Hoop om julle gou weer te sien.

Bennie V
1 nag Gesin met tieners
4.8
Feb 2022

Gemaklik en netjies. Kamer was keurig gemeubileer en ruim genoeg om die 4 van ons te akkommodeer. Heerlike warm water om in te stort. Daar is 'n yskassie om proviand in te stoor. Komende van 'n plaas waar stilte koning kraai was die verbygaande verkeer nogals 'n geluid om te trotseer, maar omdat die gordyne die kamer lekker donker maak, was die woelighede spoedig vergete. As ek 'n voorstel kan maak, 'n groter rakkie of tafeltjie in die badkamer sal help. Dankie, ons loer weer in as ons sport in Aliwal North het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie G
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2022

Gemaklike oornaggeriewe. Hierdie was die tweede keer dat ons gebruik maak van Kwela se fasiliteite. Gemaklike beddens met baie spasie in die kamer om 4 mense gemaklik te akkommodeer. Groot badkamer met gerieflike stort! Sal Kwela enige tyd aanbeveel vir oornagstop op pad na Kaap.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Katinka
Kwela Bed and Breakfast
Baie dankie Hennie, Dit is altyd lekker om jul te huisves. Hoop om jul spoedig weer te sien. Groete Katinka @ Kwela

Pieter N
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Sep 2022

Baie lekker en rustig. Dit was skoon en netjies. Dit is teen die hoofpad, so vroegoggende hoor jy die verkeer. Die personeel was vriendelik en het jou laat tuis voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Katinka
Kwela Bed and Breakfast
Baie dankie, hoop om julle gou weer te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Katinka Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Levystraat 20, Aliwal-Noord, 9750, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgxZWI1NGMxLWI5YjItNDkxZS05NTE1LWQxODA5MGY2ZjU1NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 49 5 1 5 20 Levy street Aliwal North 9750 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -30.700945355393 26.713899224997

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang