Kwela Bed and Breakfast
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Katinka Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 49
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Winfried S - Jan 2024
Algehele gradering
Great, will come again.
Bertus L - Des 2023
Algehele gradering
Goeie keuse vir oornag as jy op reis is.
Kwela Bed and Breakfast se terugvoer
Good day Bertus
Thank you for your kind review.
Corne S - Mei 2023
Algehele gradering
Amazing.
Louise H - Mei 2024
Algehele gradering
It was a pleasant stay.
Rinette V - Des 2023
Algehele gradering
Lekker en gasvry.
Elmari V - Jun 2022
Algehele gradering
Cosy and comfortable.
Kwela Bed and Breakfast se terugvoer
Elmari
Baie dankie, ons hoop om julle gou weer te sien.
Basil W - Jan 2022
Algehele gradering
Perfekte fasiliteit vir oornagdoeleindes vir 'n reis na/van Johannesburg.
Kwela Bed and Breakfast se terugvoer
Beste Basil
Baie dankie, ons is so bly dat julle lekker gebly het.
Hoop om julle gou weer te sien.
Bennie V - Feb 2022
Algehele gradering
Gemaklik en netjies.
Lees meerHennie G - Jan 2022
Algehele gradering
Gemaklike oornaggeriewe.
Kwela Bed and Breakfast se terugvoer
Baie dankie Hennie,
Dit is altyd lekker om jul te huisves.
Hoop om jul spoedig weer te sien.
Groete
Katinka @ Kwela
Pieter N - Sep 2022
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Kwela Bed and Breakfast se terugvoer
Baie dankie, hoop om julle gou weer te sien.
Corne S - Okt 2022
Algehele gradering
Awesome.
Kwela Bed and Breakfast se terugvoer
Goeiedag Corne
Baie dankie, altyd lekker om julle te sien.
Christine O - Mrt 2022
Algehele gradering
Voldoende vir oornag.
Kwela Bed and Breakfast se terugvoer
Baie dankie Christine , hoop om julle spoedig weer te sien.
Groete Kwela
Suzette B - Des 2022
Algehele gradering
Plek skoon en netjies, ons het lekker geslaap, matrasse van goeie gehalte. Stort gerieflik groot.
Kwela Bed and Breakfast se terugvoer
Goeie dag Suzette,
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons het die oggend na u vertrek gesien die vloer het 'n nat handdoek op en toe gesien dat dit die lugversorger was wat gelek het. Ons was nie voorheen bewus van die probleem nie en toe die elektrisiën uitkom se hul dat die water pyp van die lugversorger geblok was. Dit is herstel. Jammer vir die ongerief wat jul gehad het.
Groete
Katinka
Vic J - Aug 2022
Algehele gradering
Lekker geslaap.
Annita D - Sep 2022
Algehele gradering
Vriendelike mense. Voldoen aan vereistes vir oornagfasiliteit.
Chanel P - Apr 2022
Algehele gradering
Dit is funksioneel vir 'n kort stay.
Kwela Bed and Breakfast se terugvoer
Baie dankie Chanel, hoop om julle spoedig weer te sien.
Marike G - Des 2022
Algehele gradering
Gerieflike oornagplek.
Lees meerKwela Bed and Breakfast se terugvoer
Goeiedag Marike, baie dankie vir jou terugvoering. Ons sal na die handdoeke kyk soos aanbeveel. Ons is jammer dat jy nie dadelik in die kamer kon ingaan nie, maar ons was baie besig en wil graag hê dat alles in die kamer vars en skoon is voordat ons gaste ingaan. Bly julle het lekker geslaap. Groete, Katinka.
Amanda D - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Kwela Bed and Breakfast se terugvoer
Baie dankie, Amanda, vir jou resensie.
Dit was vir ons lekker om jul te huisves. Hoop om jul spoedig weer te sien.
Groete,
Katinka @ Kwela
Marelise R - Apr 2021
Algehele gradering
Excellent accommodation.
Kwela Bed and Breakfast se terugvoer
Hi Marelise,
Dit was 'n voorreg om jul te huisves.
Groete,
Katinka
Corne S - Mrt 2021
Algehele gradering
Awesome plek!
Riaan B - Des 2021
Algehele gradering
Oornag op pad Oos-Kaap toe.
Leslie C - Okt 2021
Algehele gradering
Pleasant overnight.
Colin A - Jan 2020
Algehele gradering
Skoon, vriendelik, en baie gerieflik.
Kwela Bed and Breakfast se terugvoer
Baie dankie Colin.
Dit was 'n voorreg om jul te ontmoet en te huisves.
Groete
Katinka
Salome L - Des 2020
Algehele gradering
Beste plek om te oornag, veral met 'n karavaan.
Kwela Bed and Breakfast se terugvoer
Baie dankie, Hannes.
Dit was 'n voorreg om jul te huisves.
Groete
Katinka
Nicolette M - Jun 2019
Algehele gradering
Was goed gewees.
Antoinette B - Jan 2019
Algehele gradering
Skoon luukse verblyf.
Sonja J - Aug 2019
Algehele gradering
Gerieflik naby dorp en eetplekke.
Ria B - Nov 2018
Algehele gradering
A real pleasure staying there again.
Kwela Bed and Breakfast se terugvoer
Thank you. Glad you enjoyed the stay. I will look at the mattress.
Elmarie D - Jan 2018
Algehele gradering
Baie vriendelike en rustige plekkie om te oornag.
Daniel B - Des 2018
Algehele gradering
Gemaklik, gerieflik en netjies.
Dr Andrew V - Feb 2018
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en baie gerieflike kamer.
Kwela Bed and Breakfast se terugvoer
Dankie ons is tans besig met herstelwerk.
Louis J - Des 2018
Algehele gradering
Die verkeer in die pad het my wakker gehou.
Mari L - Okt 2018
Algehele gradering
Dit was nie huis nie.
Kwela Bed and Breakfast se terugvoer
Goeie dag Mari,
Dankie vir jou "review". Daar is hangplek in badkamer vir die handdoeke. Dit is nie selfsorg eenhede nie daarom is daar nie wasbakke in kamer nie en net in badkamer. Ons het wel 'n selfsorg eenheid beskikbaar.
Groete Katinka
Janine P - Aug 2017
Algehele gradering
Ongelooflik lekker en baie veilig vir motorfietsryers.
Fritz D - Mrt 2017
Algehele gradering
Baie gasvry, behulpsaam en 'n wonderlike ontbyt.
Neville M - Mrt 2017
Algehele gradering
Baie gerieflik en vriendelik.
Ada V - Okt 2017
Algehele gradering
Baie vriendelike mense.
Kwela Bed and Breakfast se terugvoer
Baie dankie vir jul terugvoer. Ontbyt is opsioneel omdat baie mense verkies om nie ontbyt te eet nie. Dit word ook so gespesifiseer op die bespreking.
Groete
Katinka
Ilze C - Sep 2017
Algehele gradering
Baie netjies, goeie ligging, personeel is baie vriendelik en het ons tuis laat voel.
Lees meerDian L - Des 2017
Algehele gradering
Pleasant.
Myra J - Sep 2017
Algehele gradering
Baie lekker.
Huibrecht B - Jan 2017
Algehele gradering
Veilige plek vir jou voertuig.
Rex H - Des 2016
Algehele gradering
Fantasties.
Sonika C - Jan 2016
Algehele gradering
Dit was gerieflik en ontspannend.
Helena H - Sep 2016
Algehele gradering
Netjies, skoon en vriendelike diens.
Grové J - Des 2016
Algehele gradering
Heerlik gebly.
Petro S - Des 2016
Algehele gradering
Vriendelik ontvang, skoon en netjies, maar het duidelik bietjie aandag nodig.
Kwela Bed and Breakfast se terugvoer
Goeie more
Ons vrae om verskoning vir enige ongerief wat veroorsaak is. Op die kwotasie, wat ons deur gestuur het aan u, is dit wel aangedui dat ontbyt extra is teen R 80.00 per persoon. Dis wel moontlik dat u dit nie raak gelees het nie. Weereens is ons jammer. Baie Dankie.
Ek hoop u en gesin het 'n mooi jaar vorentoe en dat dit voorspoedig sal wees.
Vriendelike Groete
Rina
Kwela B&B
Malani T - Des 2015
Algehele gradering
Rustig.
Kwela Bed and Breakfast se terugvoer
Baie dankie. So bly jul het dit geniet.
Nicolette G - Des 2015
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Bossau B - Sep 2015
Algehele gradering
Slegs oornag verblyf.
Lees meerKwela Bed and Breakfast se terugvoer
Mnr Bossau,
Ek is jammer dat die plek nie aan u vereistes voldoen het nie. U het nie melding gemaak dat u 'n rolsotel gaan hê nie, en dit was 3 trappe wat ek aangebied het om u mee te help, en wat u my hulp nie wou gehad het nie. Die kamer het 2 enkelbeddens gehad en 'n stort en was op grond vlak soos u versoek het. Nogmaals spyt dat u teleurgesteld was.
Groete
Katinka
- Kapasiteit: 22 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Levystraat 20, Aliwal-Noord, 9750, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang