Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kwele Game Lodge

Wildsplaas
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Chalet Impala
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Impala bied verblyf aan 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Dié chalet het 'n yskassie en linne en komberse word voorsien. Gaste het toegangtot die gemeenskaplike kombuis met kook- en yskasgeriewe, eetgerei, breekware, kookgerei, kastrolle en ander geriewe om maaltye voor te berei. Let asb. dat hierdie chalet nie daaglikse skoonmaakdienste insluit nie.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg met toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis. Ontbyt is ingesluit.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Chalet Kudu
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid is geskik vir 4 gaste en het 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die chalet het 'n yskassie en linne en komberse word voorsien. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis met kookgeriewe, 'n yskas, eetgerei, breekware, souspanne en ander benodighede om kos mee gaar te maak. Die chalet word nie elke dag skoongemaak nie.

Chalet Eland
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Eland bied verblyf aan 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Dié chalet het 'n yskassie en linne en komberse word voorsien. Gaste het toegangtot die gemeenskaplike kombuis met kook- en yskasgeriewe, eetgerei, breekware, kookgerei, kastrolle en ander geriewe om maaltye voor te berei. Let asb. dat hierdie chalet nie daaglikse skoonmaakdienste insluit nie.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Braai
Volledige kombuis
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg met toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis. Ontbyt is ingesluit.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
SUCCESS! Your changes have been saved.
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid is geskik vir 4 gaste en het 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die chalet het 'n yskassie en linne en komberse word voorsien. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis met kookgeriewe, 'n yskas, eetgerei, breekware, souspanne en ander benodighede om kos mee gaar te maak. Die chalet word nie elke dag skoongemaak nie.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Braai
Volledige kombuis
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg met toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis. Ontbyt is ingesluit.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Villa 1
Vanaf
Vanaf R 1 740
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie Villa beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die sitarea het rusbanke waarop gaste kan ontspan en 'n ruim kombuis wat 'n vierplaat-kookblad, 'n yskas-vrieskas met dubbeldeure, breekware, glasware, kookgerei en toebehore het. Die eenheid het 'n buitebraai wat onderdak is en 'n kuierarea wat deur die bosveld omring word. Daar is ook 'n privaat boma. Ander geriewe sluit luukse beddegoed, handdoeke, toiletware en lugversoring in.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Kombuisie
DStv
Braai
Stoep/Binnehof
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

B&B

Villa 2
Vanaf
Vanaf R 1 740
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Villa 2 het 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die sitarea het 'n gemaklike hoekbank en die kombuis is met 'n vierplaat-gasstoof, 'n dubbeldeuryskas-vrieskas, eetgerei en kooktoerusting toegerus. Daar is 'n onderdak-braaiarea en -kuierarea met 'n uitsig oor die bos buite. Die eenheid het ook toegang tot 'n privaat boma en daar is luukse beddegoed, handdoeke toiletware en lugversorging.

Villa 3

Villa 4
Vanaf
Vanaf R 1 740
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie Villa beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die sitarea het rusbanke waarop gaste kan ontspan en 'n ruim kombuis wat 'n vierplaat-kookblad, 'n yskas-vrieskas met dubbeldeure, breekware, glasware, kookgerei en toebehore het. Die eenheid het 'n buitebraai wat onderdak is en 'n kuierarea wat deur die bosveld omring word. Daar is ook 'n privaat boma. Ander geriewe sluit luukse beddegoed, handdoeke, toiletware en lugversoring in.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Kombuisie
DStv
Braai
Stoep/Binnehof
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

B&B

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
The House
Vanaf
Vanaf R 5 400
per nag (plek vir 8)
  • Plek vir 8 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

The House bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Twee slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en die ander 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed. Linne en duvets word voorsien. Elke badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, dubbelyskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en kookgerei toegerus. Daar is ook 'n privaat braai-area en 'n plonspoel.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Kombuisie
DStv
Braai
Stoep/Binnehof
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 40 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Moletzis Drift 52, Beauty, 0609, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6676210fb27422b20a3dca3d505e7345f53845ec13d62551774dacfc29150d8f80142e28462cb2bd628b08efb716ffdcabe9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 52 Moletzis Drift Beauty 0609 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -23.199261791829 27.830147358967

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang