Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kwendalo

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
David P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Pragtige eenheid, rustige atmosfeer en splinternuwe birdhide. Was lekker. Baie lekker gebly. Vriendelik ontvang en graag gehelp. Wonderlike plek vir sielerus en ontspanning.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rohan S
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Goeie waarde vir geld in baie gerieflike akkommodasie. Alles was goed gereël en die eenheid was ruimer as wat ons verwag het. Ek sou hulle aanraai om beter foto's te plaas. Die plek is baie ruimer en beter ingerig as wat die foto's wys. Personeel was baie hulpvaardig en die plek was goed gediens en netjies gehou. Lekker geleë uit die Kerstyd gedruis van Plett. Een of twee klein goedjies was onmiddellik uitgesorteer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jana
Kwendalo
Beste Rohan. Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was 'n plesier om julle by ons te hê en ons sien uit om julle spoedig weer te sien. Groete Jana

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rietvlei-straat 1, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf0023315784210d825579ee41a14f8b26adf48426992c310fbd074d2d469f25fc54e3254cc798bc5de09bbc2dfebb2797e81?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 1 Rietvlei Road Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.022537834436 23.380719423294

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang