Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kwendalo

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Kwendalo
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
David P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David P

Pragtige eenheid, rustige atmosfeer en splinternuwe birdhide. Was lekker.

Baie lekker gebly. Vriendelik ontvang en graag gehelp. Wonderlike plek vir sielerus en ontspanning.

Rohan S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rohan S

Goeie waarde vir geld in baie gerieflike akkommodasie.

Alles was goed gereël en die eenheid was ruimer as wat ons verwag het. Ek sou hulle aanraai om beter foto's te plaas. Die plek is baie ruimer en beter ingerig as wat die foto's wys. Personeel was baie hulpvaardig en die plek was goed gediens en netjies gehou. Lekker geleë uit die Kerstyd gedruis van Plett. Een of twee klein goedjies was onmiddellik uitgesorteer.

Kwendalo se terugvoer

Beste Rohan.

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was 'n plesier om julle by ons te hê en ons sien uit om julle spoedig weer te sien.
Groete
Jana

Kwendalo
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rietvlei-straat 1, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf0023315784210d825579ee41a14f8b26adf48426992c310fbd074d2d469f25fc54e3254cc798bc5de09bbc2dfebb2797e81?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 1 Rietvlei Road Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.022537834436 23.380719423294

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang