Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kyalami Creek Luxury Apartments

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Lizette V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Goed geleë. Baie netjies en skoon. Vriendelike personeel. Baie skoon en netjies. Naby Waterfall City Netcare Hospitaal waar ons afspraak gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzabé M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Moes naby Waterfall City Hospitaal wees en die verblyf was perfek. Baie gerieflik en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reservations
Kyalami Creek Luxury Apartments
Beste Elzabé, baie dankie vir jou terugvoer. Ons hoop om julle weer te verwelkom in die toekoms.

Ilse C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Aangenaam. Skoon en netjies, sal dit weer besoek. Oulike ontbyt-pakkies. Enigste negatief is dat die swembad vuil en half leeg getap was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John T
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Highly recommended. Clean and neat. Exceeded our expectations.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reservations
Kyalami Creek Luxury Apartments
Thank you so much for your positive feedback, John! We're thrilled to hear that your experience exceeded your expectations and that you found our premises clean and neat. Your recommendation means a lot to us. We strive to provide exceptional service to all our visitors. We hope to welcome you back soon for another great experience!

Barry P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2023

Was comfortable and clean. The staff was helpful and polite.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reservations
Kyalami Creek Luxury Apartments
Dear Barry, Thank you so much for staying with us at Kyalami Creek with your recent travels and also for the fantastic review. We are happy to have been of service and glad that you enjoyed your stay with us. We hope you will choose us again in future. Sincerely, Kyalami Creek

Russell C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2023

We had a great short stay at Kyalami Creek. The personal touches were a bonus. We would stay here again for a short trip. We stayed here for two nights and it was very pleasant. The personal touches like chocolates on the bed and small breakfast packs were a great surprise. The place was clean (small issues like a bit of dust). Overall we were impressed and would definitely book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reservations
Kyalami Creek Luxury Apartments
Hi Russell. Thank you for taking the time to share your experience! We're delighted to hear that you had a great short stay at Kyalami Creek and that you enjoyed the personal touches we provide. Your feedback regarding the chocolates on the bed and breakfast packs is greatly appreciated. We apologise for any minor dust issues you encountered and assure you that we'll address them promptly. We look forward to welcoming you back for another pleasant stay in the future!

Michelle B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2022

Absolutely perfect. The apartment and all the staff at Kyalami Creek were absolutely amazing! Everything was spotless.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reservations
Kyalami Creek Luxury Apartments
Dear Michelle, Thank you for staying with us at Kyalami Creek and also for the amazing review. We are happy to have been of service and made you feel at home. We hope you will choose us again soon. Warm regards, Kyalami Creek

Rienie J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Baie skoon, netjiese eenheid, met als wat jy kan nodig kry. Baie mooi, veilige en skoon eenheid. Sal definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reservations
Kyalami Creek Luxury Apartments
Goeie dag Baie dankie dat julle Kyalami Creek Luxury Apartments gekies vir julle verblyf, dit was a plesier om julle as gaste te he. Die positiewe terugvoering word baie waardeer en ons hoop om julle weer te sien binnekort. Vriendelike Groete

Kobus S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Apr 2021

Lekker. Baie netjies, goeie ligging en vriendelike diens.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Reservations
Kyalami Creek Luxury Apartments
Hi Kobus, Baie dankie vir die onlangse verblyf by Kyalami Creek en vir die gawe resensie. Ons probeer om vir ons gaste die beste moontlike diens te lewer te alle tye en dat ons ten volle toegeruste eenhede 'n gevoel van tuis wees weerspieel. Ons hoop om weer van diens te wees in die toekoms indien julle weer in die omgewing is. Vriendelike groete, Kyalami Creek

Erika P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2020

Ons verblyf het al ons verwagtinge oortref. Van die instap af, is ons vriendelik ontvang en die woonstel was uiters netjies en volledig toegerus. Die beste WiFi wat ons nog by enige verblyfplek ondervind het. My man kon sonder probleme sy werk e-posse op datum hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reservations
Kyalami Creek Luxury Apartments
Hi Erika, Baie dankie dat julle Kyalami Creek gekies het vir julle onlangse verblyf en vir die fantastiese resensie. Ons missie by Kyalami Creek is om vir ons gaste die beste moontlike diens en ervaring te bied wanneer hulle by ons bly. Ons eenhede is toegerus met meeste van die geriewe wat mense by hul eie huise het, om ons gaste tuis te laat voel. Ons hoop julle kies ons weer in die toekoms as julle akkommodasie in ons omgewing benodig. Met hartlike dank en groete, Kyalami Creek

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 40 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lyndore-laan 8, Willaway, Midrand, 1682, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAWtCIqw4D9AllzlhWGLMQszJHiuAOxyIwaLXwgMQa73gR76EXK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 8 Lyndore Avenue Willaway 1682 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.997770835205 28.083322231877

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang