Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kyalami Creek Luxury Apartments

Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lyndore-laan 8, Willaway, Midrand, 1682, Gauteng
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Geleë in die hartjie van Midrand, Johannesburg, Gauteng. Kyalami Creek Luxury Apartments bied sake- of vakansiegangers moderne selfsorg-gastewoonstelle wat 1 tot 4 mense kan akkommodeer.

Elkeen van die eenhede het 'n kombuis wat toegerus is met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook 'n wasmasjien. Etes kan by die etenstafel geniet word, en gaste kan ontspan in die sitkamer wat 'n TV met DStv of 'n kabelgekoppelde TV het. WiFi-toegang en 'n elektroniese skootrekenaarkluis word voorsien, en die eenhede maak oop op 'n balkon of die tuin. Met aankoms word komplimentêre tee, koffie, melk en suiker voorsien.

Gaste kan die eenslaapkamerwoonstel met 2 slaapplekke en luukse tweeslaapkamerwoonstel, of die luukse tweeslaapkamerwoonstel met slaapplek vir 4 bespreek. Die lugversorgde woonstelle is ingerig met koning- of koningingrootte-beddens, en het privaat badkamers met storte of baddens. Gerieflikheidshalwe word linne en handdoeke voorsien.

Gaste het toegang tot die braai-area, die swembad wat uitkyk oor die natuurlike spruit, asook die klubhuis, en veilige parkeerplek word voorsien. Kyalami Creek Luxury Apartments het 24-uur-sekuriteit en kringtelevisietoesig. Die woonstel is toegerus met rugsteunsonkrag.

Kyalami Creek Luxury Apartments is net 1 km vanaf die Kyalami Grand Prix Circuit & International Convention Centre, 4 km vanaf die Netcare Waterfall City Hospitaal en die Mall of Africa, en 4 km vanaf die Leeuwkop Gholfklub.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Chanel V
Gesin met klein kinders
5.0
Awesome. Had a lovely stay there.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Lizette V
Gesin met klein kinders
5.0
Goed geleë. Baie netjies en skoon. Vriendelike personeel. Baie skoon en netjies. Naby Waterfall City Netcare Hospitaal waar ons afspraak gehad het.
Apr 2024
Elzabé M
Gesin met tieners
5.0
Moes naby Waterfall City Hospitaal wees en die verblyf was perfek. Baie gerieflik en veilig.
Mrt 2024
Ilse C
Gesin met tieners
5.0
Aangenaam. Skoon en netjies, sal dit weer besoek. Oulike ontbyt-pakkies. Enigste negatief is dat die swembad vuil en half leeg getap was.
Mrt 2024
John T
Gesin met tieners
5.0
Highly recommended. Clean and neat. Exceeded our expectations.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Lyndore-laan 8, Willaway, Midrand, 1682, Gauteng
  • Gaste dink Kyalami Creek Luxury Apartments het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 40 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lyndore-laan 8, Willaway, Midrand, 1682, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAWtCIqw4D9AllzlhWGLMQszJHiuAOxyIwaLXwgMQa73gR76EXK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 8 Lyndore Avenue Willaway 1682 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.997770835205 28.083322231877

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang