Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kyalami Lodge

 12 Beskikbaar
 12 Beskikbaar
 12 Beskikbaar
 12 Beskikbaar
 12 Beskikbaar
 12 Beskikbaar
Executive Koningkamer
Vanaf
Vanaf R1 794
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie ruim kamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kamer het 'n studeerhoekie, TV, yskas en 'n mikrogolfoond. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

'n Gratis pendeldiens is binne 'n radius van 5 km rondom die eiendom beskikbaar.
Skoonmaakdienste word op weeksdae voorsien, daar is op dieselfde dag wasgoeddienste op versoek beskikbaar.
Tuisgemaakte maaltye kan op versoek en teen 'n ekstra koste voorsien word.
Rook is in die kamers verbode.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 8 Beskikbaar
 8 Beskikbaar
 8 Beskikbaar
 8 Beskikbaar
 8 Beskikbaar
Executive gesinstweeslaapkamer
Vanaf
Vanaf R1 955
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié ruim eenheid beskik oor 2 slaapkamers en is ideaal vir 'n gesin. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die eenheid bied ook gratis WiFi, 'n yskassie en 'n mikrogolfoond.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

'n Gratis pendeldiens is binne 'n radius van 5 km rondom die eiendom beskikbaar.
Skoonmaakdienste word op weeksdae voorsien, daar is op dieselfde dag wasgoeddienste op versoek beskikbaar.
Tuisgemaakte maaltye kan op versoek en teen 'n ekstra koste voorsien word.
Rook is in die kamers verbode.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 794
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 56 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jupiterlaan 12, Midrand, 1682, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3551563cc8ca25304eb63f4c01914947dbcf8e650ce49e470a85b96fd033a03577a69f2ed6a47576b28636252a0554f7d687?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 794 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 12 Jupiter Avenue Midrand 1682 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.970699102226 28.084752067181

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang