Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kyki-C

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 133 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Petrus H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Very relaxing with beautiful views. The stay was perfectā€”beautiful ocean views, comfortable amenities, and a peaceful, relaxing atmosphere. Highly recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann V
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Uitstaande. Fantastiese plek! Goed gelee en stapafstand na 'n pragtige strand. Was baie goed verwelkom as gaste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudolph John L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Rustig. Genotvol. Uiters lekker by die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bonita W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Lekker rustige area. Kyki-C was 'n netjiese, rustige plekkie. Ons het dit baie geniet. Die lekkerste is die loopafstand na die see. Sal definitief weer wil gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marco W
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jun 2024

Amazing getaway with picture perfect views. The stay was great. 2-minute walking distance from the beach. WiFi was a bit slow. But everything was amazing. We tripped the alarm by accident and they responded in record time. Definitely a place I'll recommend and definitely a place I'd visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert J
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jun 2024

Sakpas, op die strand, en jy het alles wat jy benodig. In hierdie prysklas is daar min plekke waar jy saans kan slaap en die see kan hoor in die agtergrond. Jy is omtrent 50 meter van 'n strand af, 'n katspoegie van winkels af, en net so naby aan lekker visvangplekke. Jy is 'n uur uit Kaapstad uit maar dit voel sommer soos 'n ander wereld. Uitstekende verblyf. Jy het alles wat jy nodig het.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Busiswa K
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Apr 2024

Beautiful view. Amazing with a beautiful view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Alicia Danelle A
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jan 2024

Dit was heerlik en rustig behalwe die eienaar. Die naweek was heerlik, maar die eienaar was daar die hele naweek. Ons was aangejaag om uit die huis te wees en sy het gedreig om law enforcement te bel a.g.v. die musiek, maar daar is gesĆŖ ons mag musiek luister tot 11 uur, net nie te hard nie. Die bure het ook musiek gespeel, maar dit was harder as ons musiek. Vrydag was die musiek 'n probleem, maar Saterdag was daar nie 'n probleem nie? Ek verstaan nie.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Willem P
Kort verblyf
3.8
Aug 2024

Al die geriewe is beskikbaar. Die agent was hulpvaardig en ons het goeie diens ontvang. Ja, ons het lekker gebly. Slegs oornag.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Gert V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Feb 2024

Ni lekker nie. Maar ligging uitstekend. Nie lekker nie. Plek is nie lekker skoon nie. Moes balkon eers skoon maak. Die braai is vervalle en morsig vuil.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Guenther Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 133

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R1 100
R1 100 R990
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 100
R1 100 R990
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duikerlaan 3, Blue Water Bay, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb55a05656dafaa187df5829bfda26fa5c5dd5310f871fbacf6798c84e363df6813514ecaf013c2755db64f8c89f14e825237?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R990 per nag (plek vir 4) 133 5 1 5 3 Duiker Avenue Blue Water Bay 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -32.995825983214 17.965718954802

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ā€™n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang