Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kyki-C

Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 19 Mei 2024 tot 30 Sep 2024.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duikerlaan 3, Blue Water Bay, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 R990 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Kyki-C is 'n vakansie-eenheid geleë op die boonste vlak van die eienaar se privaat huis en het sy eie ingang teen 'n trap, daar is onderdakparkeerplek beskikbaar.

Daar is 2 slaapkamers, die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort en 'n toilet. Die kombuis, sitkamer en eetkamer is almal oopplan met 'n binnebraai.

Die huis is in 'n netjiese, rustige, veilige woonbuurt geleë. Dit het ook 'n alarmstelsel om jou gedagtes gerus te stel. Lieflike uitsig oor die see en stil, rustige strand wat net 50 m van die huis af is.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 133 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Petrus H
Saam met lewensmaat
5.0
Very relaxing with beautiful views. The stay was perfect—beautiful ocean views, comfortable amenities, and a peaceful, relaxing atmosph...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Johann V
5.0
Uitstaande. Fantastiese plek! Goed gelee en stapafstand na 'n pragtige strand. Was baie goed verwelkom as gaste.
Jul 2024
Rudolph John L
Saam met vriende
5.0
Rustig. Genotvol. Uiters lekker by die see.
Mrt 2024
Bonita W
Saam met vriende
5.0
Lekker rustige area. Kyki-C was 'n netjiese, rustige plekkie. Ons het dit baie geniet. Die lekkerste is die loopafstand na die see. Sal definitief wee...
Sien meer
Mrt 2024
Zaylon S
Saam met vriende
5.0
Great accommodation. So close to the beach. Apartment was very clean. Marelise, the hostess was super friendly and very welcoming. The ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Guenther Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 133

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Duikerlaan 3, Blue Water Bay, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kyki-C het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Saldanha Weskus Wes-Kaap
Vanaf R1 100
R1 100 R990
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 100
R1 100 R990
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duikerlaan 3, Blue Water Bay, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb55a05656dafaa187df5829bfda26fa5c5dd5310f871fbacf6798c84e363df6813514ecaf013c2755db64f8c89f14e825237?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R990 per nag (plek vir 4) 133 5 1 5 3 Duiker Avenue Blue Water Bay 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -32.995825983214 17.965718954802

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang