Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kykmar Beach House

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Hermi Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 101

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir Kykmar Beach House
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Xagene D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Xagene D

Fantasties.

Fantastiese uitsig oor rivier en see. Kan heeldag net sit en staar na die see en rivier. Huis absoluut uitstekend toegerus. WiFi, inverter, ysmasjien en vele meer. Lekker groot leefvertrekke en uitstekende braaikamer met groot tafel en goeie geriewe. Als was netjies en skoon. Goeie kommunikasie met eienaar. Hulle het uit hulle pad gegaan om te sorg dat alles glad verloop.

Kykmar Beach House se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie! Dit is ons aardse paradys! Jul is altyd weer welkom!

Kykmar Beach House
Yolande V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande V

Fantastiese uitsig en verblyf.

Die huis is baie goed toegerus met die mooiste uitsig oor die rivier en see. Die gashere was baie tegemoetkomend. Ons sal vir seker weer daar tuis gaan en beveel die verblyf ten sterkste aan.

Kykmar Beach House se terugvoer

Baie dankie Yolande, julle is altyd weer welkom by ons 'aardse paradys'.

Kykmar Beach House
Leslie W - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leslie W

Perfect location with stunning views.

Beautiful family accommodation.

Stan M - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stan M

'n Lieflike, toegeruste strandhuis met 'n asemrowende uitsig.

Die gasheer het soveel moeite gemaak om ons gemaklik te maak, ekstra bederfies soos warm sjokolade was regtig oulik.

Kykmar Beach House se terugvoer

Baie baie dankie vir jul kuier en mooi resensie by "kykmar"! Hoop jul kan in die somer weer kom om alles in oortreffende trap te beleef!! Julle is n pragtige gesin!!

Kykmar Beach House
Jacques D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques D

All I will say is we will definitely be back again, and very soon.

Lovely house and peaceful area and the family and kids love it a lot. It was a great escape from the city life to such a quiet town and the view and beach was the cherry on top. I would give it 6 stars.

Kykmar Beach House se terugvoer

Thank you so much. You are always welcome. Blessings.

Kykmar Beach House
Charnene H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charnene H

Pragtige huis. Baie lekker gekuier.

Baie dankie vir die lekker kuier. Pragtige huis. Netjies met 'n pragtige uitsig. Sien julle gou weer.

Vanaf
Vanaf R4 750
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R4 750
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Panorama-singel 12, Stilbaai-Oos, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAadb3e476093ec09f24ce74e2780c184132e306b4331fcf73130411e7c565f1d360c84148b7fe67990d5e25c16d1f97a843de?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 750 per nag (plek vir 10) 6 5 1 5 12 Panorama Crescent Still Bay East 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.367071 21.422361

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang