Kyknet Cottage - Touwsberg Private Game & Nature Reserve
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Ann Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Jeanette T - Jun 2023
Algehele gradering
Tranquil, relaxing weekend away.
Rohan K - Apr 2023
Algehele gradering
Great location in nature, just few kilometer from small towns.
Kyknet Cottage - Touwsberg Private Game & Nature Reserve se terugvoer
Dankie Rohan. So bly julle het geniet. Dink ek het dalk n lee antwoord gestuur. Ai toggie. Ann
Ronel G - Jul 2022
Algehele gradering
Pragtige, netjiese huis met alle geriewe wat nodig is. Pragtige uitsig. Rustigheid is goed vir die siel.
Kyknet Cottage - Touwsberg Private Game & Nature Reserve se terugvoer
Dankie Ronel, baie bly julle het dit geniet. Ann
Hennie F - Mei 2022
Algehele gradering
Stilte, sterre en kalmte.
Kyknet Cottage - Touwsberg Private Game & Nature Reserve se terugvoer
So bly julle het dit geniet Hennie. Ja, die kameelperde is self mal oor Kyknet en sy kuiergaste. Ann
Lizma V - Jan 2022
Algehele gradering
Rus en vrede in die mooiste omgewing.
Lees meerJan B - Apr 2022
Algehele gradering
Baie mooi omgewing, en bly in die natuur.
Cecilia M - Nov 2021
Algehele gradering
Too short.
Suzanne G - Okt 2019
Algehele gradering
Fantastiese wegbreek.
Magda B - Aug 2019
Algehele gradering
Verkwikkend vir die siel.
Charl E - Jul 2019
Algehele gradering
Ware rus vir die siel.
Francois V - Des 2019
Algehele gradering
Rustig en afgeleë.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plathuisweg, Touwsberg Wildreservaat, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang