Kylemore 205
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
'n Kopie van gaste se ID/paspoort, kontaknommer en epos-adres word vereis wanneer gaste inklok. Met aankoms by die sekuriteitshek sal sekuriteit gaste se temperatuur neem, 'n foto van gaste neem en die sleutels oorhandig. 'n Personeellid sal gaste na hul parkeerplek wys en 'n vinnige oriëntasie doen.
Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
'n Skoonmaakdiens word op weeksdae voorsien, uitsluitend openbare vakansiedae. 'n Ekstra skoonmaakdiens is oor naweke en op openbare vakansiedae teen R350 beskikbaar. Laat weet asb. 24 uur vooraf of julle kan dit gebruik wil maak. Dis onderhewig aan beskikbaarheid.
Let wel dat die marina se sekuriteit 12 ure se kennisgewing nodig het as dagbesoekers kom. Reël asb. vir dagbesoekers met die bestuur vooraf om enige sekuriteitsprobleme te voorkom.
Korttermynhuurders mag nie partytjies of funksies by hul woonstelle hou nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 205 Kylemore, West Quay-weg, Marina Residential Estate, V&A Waterfront, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang