L'anda Guest House and Self-catering
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Amanda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 13 jaar
Opsomming van Resensie
Melanie W - Feb 2024
Algehele gradering
Verwagtinge oortref.
Adrienne C - Des 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
L'anda Guest House and Self-catering se terugvoer
Baie lekker om jul te akkommodeer.
Jul is altyd welkom.
Cobie S - Okt 2023
Algehele gradering
Gerieflik. Uitstekende en pragtige gastehuis. Voel dadelik welkom.
Lees meerL'anda Guest House and Self-catering se terugvoer
Baie dankie Cobie
Dit was 'n plesier om jule te akkommodeer.
Kom gerus weer.
Amanda
Linda O - Sep 2024
Algehele gradering
Ons het baie lekker daar gebly.
De Wet C - Aug 2024
Algehele gradering
Heerlik en luuks.
Irma P - Okt 2023
Algehele gradering
Heerlik.
L'anda Guest House and Self-catering se terugvoer
Baie dankie Irma
Was n plesier om jul te akkommodeer.
Kom asb weer.
Dankie
Alta H - Okt 2023
Algehele gradering
Pragtige plek.
L'anda Guest House and Self-catering se terugvoer
Dankie Alta, dit was n plesier om jul te akkommodeer.
Kom gerus weer.
Dirk N - Sep 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies, veilig en gerieflik.
Janke B - Aug 2023
Algehele gradering
Lekker verblyf in Middelburg.
L'anda Guest House and Self-catering se terugvoer
Dankie Janke kom gerus weer. Was n plesier om jul te akkommodeer
Lood R - Jul 2023
Algehele gradering
Goeie oornag-fasailiteit.
L'anda Guest House and Self-catering se terugvoer
Dankie was heerlik om jul te akkommodeer.
Kom gerus weer
Charmiane V - Des 2022
Algehele gradering
Baie netjiese plek, pragtig, rustig.
L'anda Guest House and Self-catering se terugvoer
Dankie Charmaine, dit was heerlik om julle te akkommodeer. Kom gerus weer. Groete. Amanda
Zelda V - Okt 2022
Algehele gradering
Sal maklik weer daar bly!
L'anda Guest House and Self-catering se terugvoer
Dankie Zelda, dit was n plesier om jou te akkommodeer.
Kom gerus weer.
Carla W - Mei 2022
Algehele gradering
Het baie lekker gebly.
L'anda Guest House and Self-catering se terugvoer
Baie dankie Carla, kom gerus weer.
Andre K - Aug 2022
Algehele gradering
Beautiful place.
L'anda Guest House and Self-catering se terugvoer
Dankie Andre.
Gelukkig het jou vrou van die harde bed gehou.
Kom probeer gerus ons ander kamers se beddens.
Elaine O - Okt 2021
Algehele gradering
Puik oornag geriewe en diens.
L'anda Guest House and Self-catering se terugvoer
Elaine baie dankie dis was 'n plesier om julle te akkommodeer.
Kom gerus weer.
Dankie
Tanya S - Feb 2021
Algehele gradering
Netjies, bekostigbaar, pragtig.
L'anda Guest House and Self-catering se terugvoer
Tanya dit was heerlik om julle te akkommodeer. Kom asb weer.
Realdi V - Aug 2020
Algehele gradering
Baie rustig met mooi tuin en baie voëls.
L'anda Guest House and Self-catering se terugvoer
Baie dankie Realdi kom kuier asb weer.
Rhynard B - Des 2019
Algehele gradering
Dit was baie gemaklik.
L'anda Guest House and Self-catering se terugvoer
Kom kuier ferus weer. Julle was wonderlike gemaklike gaste.
Manie R - Nov 2019
Algehele gradering
Ons kan L'anda Guest House aanbeveel.
L'anda Guest House and Self-catering se terugvoer
Baie dankie dit was 'n plesier om julle te akkommodeer.
Kom gerus weer.
Groete Amanda
Christelle V - Sep 2019
Algehele gradering
Gerieflik.
L'anda Guest House and Self-catering se terugvoer
Baie dankie Christelle, dit was 'n voorreg om julle te akkommodeer.
Kom gerus weer.
Dankie
Amanda
Chris B - Aug 2018
Algehele gradering
Nooit weer.
L'anda Guest House and Self-catering se terugvoer
Meneer ek is werklik jammer dat u die badkamer as sleg beleef het. Die luukse ovaalbad vind groot byval by veral bruide en die hiper moderne oop stort is vir baie gaste gewoonlik 'n heerlik ervaring. Dankie Amanda.
Elma N - Feb 2017
Algehele gradering
Perfekte oornagplek wat aan al mens se behoeftes voorsien en meer.
L'anda Guest House and Self-catering se terugvoer
Baie dankie, dit was 'n voorreg om jul te akkommodeer. Kom gerus weer.
Anonieme gas - Aug 2017
Algehele gradering
Susan J - Okt 2017
Algehele gradering
Gastehuis netjies en skoon.
Lees meerL'anda Guest House and Self-catering se terugvoer
Goeiedag,
Ek is baie jammer oor u slegte ervaring die naweek by ons gastehuis en sal baie graag wil opmaak daarvoor. Ons gaste is baie belangrik en ook hul gerief. Soos u verduidelik het was u nie op kantoor en het die misverstand tussen ons ontstaan aangaande die tyd van aankoms. Gelukkig het my assistant binne 10 min na u oproep u ingeboek. Al my kamers se warm water kom van die warmtepomp en Sondag het u warm water gehad wat my laat vermoed u het dalk die kraan na verkeerde kant oop gedraai. Geniet u dag.
Marique V - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie aangename ervaring.
Jeannette G - Mrt 2015
Algehele gradering
Oornagverblyf vir besigheid.
Hannelie K - Mei 2015
Algehele gradering
Netjies en skoon.
L'anda Guest House and Self-catering se terugvoer
Thank you Hannelie for the lovely review. We have noticed the score you gave for our customer service was low. Please would you let us know how we could improve this as we strive to make each and every guest feel as comfortable as possible.
Kind regards, Amanda
Sias D - Feb 2015
Algehele gradering
Bitter swak!
L'anda Guest House and Self-catering se terugvoer
Good day Sias, thank you very much for your feedback, we take all feedback good and bad very seriously and we strive to make our establishment the best it can be.
We are so sorry for the inconvenience, I just want to say from our side that the other guest had decided on the day of his check out he wanted to stay with us an extra night which did through a spanner in the works for us. Saying that we were more than happy to pay for your alternative accommodation and your breakfast.
Again we are so sorry for the inconvenience and we hope you will look at spending a night at our establishment when you are in Groenkol again.
Thabiso M - Apr 2013
Algehele gradering
Excellent location for Loskop Ultra Marathon runner
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 29 Zuidstraat, Middelburg, 1050, Mpumalanga
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang