Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

L'anda Guest House and Self-catering

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 29 Zuidstraat, Middelburg, 1050, Mpumalanga
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

L'anda Guest House and Self-catering in Middelburg bied beide selfsorg- en gastehuisverblyf. Dis naby Middelburg se sakekern, asook die winkels, en is dus ideaal vir diegene wat reis vir sake of plesier.

Daar is 4 eenhede vir gaste om van te kies, van luukse en suite-kamers, tot ruim selfsorg-kamers met tee- en koffiemaakgeriewe, veilige parkeerplek en TV's met sekere DStv-kanale. 'n Heerlike aandete of ontbyt is op versoek beskikbaar, en word deur die gasvrou voorberei.

L'anda Guest House is ook naby skole en die industriële gebied.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Melanie W
Besigheidsreis
5.0
Verwagtinge oortref. Netjies, ruim en baie gasvry.
Feb 2024
Adrienne C
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Ons bly altyd lekker hier, sentraal gelee, veilig, baie vriendelike gasvrou.
Des 2023
Cobie S
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik. Uitstekende en pragtige gastehuis. Voel dadelik welkom. Hierdie gastehuis het werklik aan al ons standaarde voldoen: Ons hou van 'n skoon, ...
Sien meer
Okt 2023
Irma P
Saam met vriende
5.0
Heerlik. Die plek is smaakvol, skoon en ons het niks nodig gehad nie. Dit is perfek geleë.
Okt 2023
Alta H
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige plek. Dit is 'n pragtige plek en die kamer wat ons gekry het, is baie netjies. Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Sal beslis weer ...
Sien meer
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • 29 Zuidstraat, Middelburg, 1050, Mpumalanga
  • Gaste dink L'anda Guest House and Self-catering het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 29 Zuidstraat, Middelburg, 1050, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAde50efc1073d46e0c5a45b605355cbf5bf4084b671a3bfae0462ead59c8f37ff290de2541fe7aea4dc01f7908ae1fa753acf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 29 Zuid Street Middelburg 1050 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.777691589702 29.468543267181

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang