Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

L-Breede River View Unit 300B

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Mgr @ Old Mill Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 772

Op LekkeSlaap 14 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 12 resensies vir L-Breede River View Unit 300B
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5
Charmaine J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charmaine J

Dit was kort verblyf maar ek sal beslis weer wil gaan.

Pragtige eenheid met uitsig oor die rivier.

Matthias N - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Matthias N

We had a nice stay for 1 night.

Wifi not available in the room - only in the restaurant.

Wynand L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand L

Wonderlik.

Hierdie eenheid is alles wat ons verwag het en nog meer. Dit is baie mooi, skoon en goed toegerus. Sal enige tyd weer daar gaan bly.

Yolandi K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi K

Ons het net in Witsand gestop op pad van PE na Kaapstad, was baie gemaklik.

Ons het nie baie tyd spandeer in die huisie nie, maar met die bietjie tyd wat ons daar was, het ons geen probleme gehad nie. Pragtige plek, baie skoon, groot banke, lekker komberse vir die koue aande. Die enigste probleem wat ons gehad het, was dat daar nie WiFi is nie. Ons het darem daarvan geweet toe ons bespreek het, so was voorbereid.

Anonieme gas - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Susan C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan C

Rustige, ontspanne en veilige plek.

Sal vir almal aanbeveel om soontoe te gaan. Oulike eetplekke.

Willem V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V

Baie lekker, aangenaam, sal definitief weer gaan.

Naby aan see en restaurant. Baie netjies, alles in plek.

Riana V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riana V

Baie mooi uitsig oor die rivier.

Goeie omgewing om saam met vriende te gaan kuier. Sal die restaurant, spasie in Witsand beslis aanbeveel.

Eric L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eric L

Nat maar lekker.

Dit het Vrydag en Saterdag baie gereën. Ons het in n nat woonstel ingestap want die gras dak lek by die braaiplek in wanneer dit reën. Ons was wel spoedig uitgehelp met swem handdoeke om op die nat vloer te gooi en is 2 verwarmers gegee om dit droog te maak. Omdat dit so baie gereën het moes ons meer tyd binne spandeer as wat ons wou maar die woonstel was baie gemaklik selfs met 2 peuters wat maar woelig kan raak.. Dankie dat ons in hierdie fantastiese blyplek kon bly vir die naweek.

Henk L - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk L

Baie lekker.

Netjies met 'n goeie uitsig oor die rivier.

Mondray V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mondray V

Baie netjies.

Pragtige meubels en pynlik netjies.

Jaco H - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco H

Wat 'n onverwagte verrassing.

Eerste keer in Witsand, vir seker nie my laaste keer nie.

Vanaf R2 400
R2 400 R2 040
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 400
R2 400 R2 040
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joseph Barry-rylaan, Breede River Lodge, 300B, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbb975f610b02849807a49fa4165593b582e94921c7a214a66f84bf8d2be5e368c4a0162028dd5e20777786fed9eff22b79c1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 400 nouVanaf R2 040 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 Joseph Barry Drive Breede River Lodge, 300B 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.396496882749 20.826623478504

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang