Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

L'Ermitage Franschhoek Chateau & Villas

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Megan O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Lovely - relaxing and beautiful. Food was great, staff were friendly and helpful, and we had a nice stay. Would definitely return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicosha K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

A wonderful experience. Exceeds all expectations. One of the best hotels that I've visited. A spectacular view from the Honeymoon Suite.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefna M
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Luuks gemeubeleerd - baie netjies en skoon. Kort maintenance hier en daar. Baie lekker gebly - rustig - pragtige natuurskoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esme
L'Ermitage Franschhoek Chateau & Villas
Dear Stefna, Thank you so much for your valued feedback. We look forward to welcoming you back in the future. Kind Regards

Stephany R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2024

Great stay lovely place. Breakfast service was tardy and felt unhygienic and sloppy. Elizabeth at reception was exceptional. The curtains should be able to be opened fully as the views are exceptional.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Mari G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Alles was uit boonste rakke. Mooi omgewing. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Benna L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Great. Uitstekende diens en baie mooi uitsig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esme
L'Ermitage Franschhoek Chateau & Villas
Dear Benna, thank you for the wonderful feedback. Look forward to welcoming you back in the future. Kind Regards. Esme

Michelle D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Wonderlik. Staff vriendelik, ontbyt heerlik. Pragtige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa D
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Des 2023

Baie mooi ligging, vriendelike diens en mense en baie mooi kamers. Baie lekker! Ons sal beslis weer terugkeer!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Derek E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2023

Rustige plek om net bietjie af te skakel en die natuurskoon te geniet. Ons het vir 'n week gebly. Die plek was netjies en skoon en die ontbyt was een van die hoogetpunte. Daar is 'n lekker swembad en die diens was uitstekend.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Esme
L'Ermitage Franschhoek Chateau & Villas
Thank you for your feedback. We are happy that you had a good experience.

Carina M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2022

Uitstekende ligging, uitsig en pragtige kamer, gerieflik en luuks. Goeie diens, vriendelik en effektief. Beurtkrag versuur die omstandighede deurdat hul nie ingerig is daarvoor. Geen middag/ aandetes kon verskaf word. Weens die vakansietyd was al die restaurante reeds vol bespreek. Ons het staatgemaak op L'Ermitage se restaurant, maar kon ongelukkig nie van etes voorsien word wat jammer is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Esme Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 4 420
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 4 420
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 148 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Lambrechtsstraat, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcdc39dc74c9473a4fb667e076496b7f6a7d15431bedc47d067c51bec03edd491e0285ccb40572e5921f80aa603b5078a615f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 420 per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 Lambrechts Road Franschhoek 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 11:00 -33.910606064664 19.132299298286

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang