Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lé Frans Hoek

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Retha S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Skoon, netjies en goed toegerus! Lé Frans Hoek was skoon en netjies en het alles wat ons nodig gehad het. Die elektriese kombers in die winter was 'n wenner! Ek sal dit beslis aanbeveel. Dit is baie naby aan die lughawe in 'n veilige en rustige woonbuurt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frans
Lé Frans Hoek
Hi Retha, baie dankie vir die terugvoer - waardeer opreg. Hoop ek sien julle gou weer. Groete

Lourens B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Unieke. Goed ontvang, lekker geslaap en tuis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frans
Lé Frans Hoek
Baie dankie Lourens, waardeer die terugvoer. Sien uit om julle weer te ontvang.

Corien N
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Fantasties. Absoluut asemrowend mooi en netjies. Rustige atmosfeer en baie veilig. Ek sal beslis weer by die akkommodasie oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frans
Lé Frans Hoek
Baie dankie Corien, waardeer jou terugvoer en sien uit na die volgende besoek.

Lizette N
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2023

Netjiese en veilige verblyf, ideale oornagplek in die stad. Frans is 'n uitstekende gasheer. Spesiale aandag word gegee aan klein dingetjies soos 'n cappuccino, beskuit en koekies wat uitgesit word. Sal verseker weer van die akkomodasie gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frans
Lé Frans Hoek
Baie dankie Lizette vir jou positiewe terugvoer, word waardeer. Sien uit om julle weer te ontvang.

Estie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Pragtige plek, gasvry en baie buigbaar met reëlings! Ons het baie lekker gebly, Frans is gasvry en alles was perfek. Was baie buigbaar met ons aankoms- en vertrektye.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frans
Lé Frans Hoek
Baie dankie Estie, waardeer die resensie. Sien julle binnekort weer.

Christen C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Great little guest house near the airport. We had a lovely stay at Frans's place. The room is incredibly comfortable, the braai area is a dream, and everything is immaculately clean! I'd stay here again in a minute. Great communication from the host about load shedding schedule (he's got a generator he ran for us if we needed it) and the WiFi is fast. There are two sweet dogs on the property as well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frans
Lé Frans Hoek
Thank you so much Christen, it was a pleasure to host you. You were great guests and always welcome to come again when you visit SA again.

Estie V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2023

Feels like home. Spacious and comfotable place to stay, friendly homely feel.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Frans
Lé Frans Hoek
Baie dankie Estie, ek waardeer. Hoop julle is veilig daai kant en gesond. Groete. Frans

Carin C
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Nov 2023

Heerlike verblyf in Kempton Park. Vriendelike behulpsame gasheer, baie gerieflike en skoon akkommodasie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Frans
Lé Frans Hoek
Hi Carin, was heerlik om julle te gehad het en leer ken het. Hopenlik sien ons gou weer. Groete Frans

Ria N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Besondere suite met spesiale aandag aan detail. 'n Uiters smaakvolle suite met 'n lekker beskutte kuierstoep en klein kombuis. Frans is 'n fynbesnaarde gasheer wat jou laat tuis voel. Bederfies soos sjerrie, sjokolade, heerlike beskuit en koekies verwelkom jou verder. Baie dankie - Lé Frans Hoek word hoogs aanbeveel en is baie goeie waarde vir geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frans
Lé Frans Hoek
Baie dankie Ria, dit was heerlik om julle te leer ken. Julle is ook baie spesiale gaste -altyd welkom om weer te kom kuier.

Zet V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

"Home away from home" Frans is 'n uitstekende gasheer. Die plek is skoon, niks kort nie, alles is net fantasties. Ek sal beslis die plek aanbeveel en ook graag weer daar bly. Boonop is Frans die "Yellow pages for Kempton Park". Welgedaan Frans en baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Frans Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bothana-straat 16, Glen Marais, Kemptonpark, 16129, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2e05af6cdd04bdd8f161931de92f4aa46b64825204c80ddbd2409a4d26b6d70b4cbf0782b70415a30f3424fda2f73ad47d5a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 16 Bothana Street Glen Marais 16129 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.07072 28.24408

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang