Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lé Frans Hoek

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Frans Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 14 resensies vir Lé Frans Hoek
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Retha S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha S

Skoon, netjies en goed toegerus!

Lé Frans Hoek was skoon en netjies en het alles wat ons nodig gehad het. Die elektriese kombers in die winter was 'n wenner! Ek sal dit beslis aanbeveel. Dit is baie naby aan die lughawe in 'n veilige en rustige woonbuurt.

Lé Frans Hoek se terugvoer

Hi Retha, baie dankie vir die terugvoer - waardeer opreg. Hoop ek sien julle gou weer. Groete

Lé Frans Hoek
Lourens B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens B

Unieke.

Goed ontvang, lekker geslaap en tuis gevoel.

Lé Frans Hoek se terugvoer

Baie dankie Lourens, waardeer die terugvoer. Sien uit om julle weer te ontvang.

Lé Frans Hoek
Corien N - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corien N

Fantasties.

Absoluut asemrowend mooi en netjies. Rustige atmosfeer en baie veilig. Ek sal beslis weer by die akkommodasie oorslaap.

Lé Frans Hoek se terugvoer

Baie dankie Corien, waardeer jou terugvoer en sien uit na die volgende besoek.

Lé Frans Hoek
Lizette N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette N

Netjiese en veilige verblyf, ideale oornagplek in die stad.

Frans is 'n uitstekende gasheer. Spesiale aandag word gegee aan klein dingetjies soos 'n cappuccino, beskuit en koekies wat uitgesit word. Sal verseker weer van die akkomodasie gebruik maak.

Lé Frans Hoek se terugvoer

Baie dankie Lizette vir jou positiewe terugvoer, word waardeer. Sien uit om julle weer te ontvang.

Lé Frans Hoek
Estie V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estie V

Pragtige plek, gasvry en baie buigbaar met reëlings!

Ons het baie lekker gebly, Frans is gasvry en alles was perfek. Was baie buigbaar met ons aankoms- en vertrektye.

Lé Frans Hoek se terugvoer

Baie dankie Estie, waardeer die resensie. Sien julle binnekort weer.

Lé Frans Hoek
Christen C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christen C

Great little guest house near the airport.

We had a lovely stay at Frans's place. The room is incredibly comfortable, the braai area is a dream, and everything is immaculately clean! I'd stay here again in a minute. Great communication from the host about load shedding schedule (he's got a generator he ran for us if we needed it) and the WiFi is fast. There are two sweet dogs on the property as well.

Lé Frans Hoek se terugvoer

Thank you so much Christen, it was a pleasure to host you. You were great guests and always welcome to come again when you visit SA again.

Lé Frans Hoek
Estie V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Estie V

Feels like home.

Spacious and comfotable place to stay, friendly homely feel.

Lé Frans Hoek se terugvoer

Baie dankie Estie, ek waardeer. Hoop julle is veilig daai kant en gesond. Groete. Frans

Lé Frans Hoek
Carin C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carin C

Heerlike verblyf in Kempton Park.

Vriendelike behulpsame gasheer, baie gerieflike en skoon akkommodasie.

Lé Frans Hoek se terugvoer

Hi Carin, was heerlik om julle te gehad het en leer ken het. Hopenlik sien ons gou weer.
Groete
Frans

Lé Frans Hoek
Ria N - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria N

Besondere suite met spesiale aandag aan detail.

'n Uiters smaakvolle suite met 'n lekker beskutte kuierstoep en klein kombuis. Frans is 'n fynbesnaarde gasheer wat jou laat tuis voel. Bederfies soos sjerrie, sjokolade, heerlike beskuit en koekies verwelkom jou verder. Baie dankie - Lé Frans Hoek word hoogs aanbeveel en is baie goeie waarde vir geld!

Lé Frans Hoek se terugvoer

Baie dankie Ria, dit was heerlik om julle te leer ken. Julle is ook baie spesiale gaste -altyd welkom om weer te kom kuier.

Lé Frans Hoek
Zet V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zet V

"Home away from home"

Frans is 'n uitstekende gasheer. Die plek is skoon, niks kort nie, alles is net fantasties. Ek sal beslis die plek aanbeveel en ook graag weer daar bly. Boonop is Frans die "Yellow pages for Kempton Park". Welgedaan Frans en baie dankie!

Johan V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Pragtig en rustig.

Frans is 'n uitstekende gasheer met 'n baie mooi en skoon plek. Het dit baie geniet! Sal vir seker weer inloer.

Lé Frans Hoek se terugvoer

Baie Dankie Johan, waardeer. Julle is great mense en wonderlike gaste! Sien uit om julle weer te sien. Groete Frans

Lé Frans Hoek
Elmarie K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie K

Pragtige dekor, netjies en puik diens!

Die kamers is netjies en absoluut pragtig versier. Ons het so welkom gevoel en sal beslis ander aanbeveel om hier te bespreek.

Lé Frans Hoek se terugvoer

Hi Elmarie, baie dankie vir die terug voer. Waardeer. Enige tyd welkom om terug te kom vir nog n besoek.

Lé Frans Hoek
Louisa M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa M

Stunning!

Baie netjies, en skoon, decor is so mooi, Frans is 'n fantastiese mens en het ons so welkom laat voel.

Lé Frans Hoek se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Louisa, ek waardeer dit. Julle absolute goeie gaste gewees. Dankie en groete.

Lé Frans Hoek
Schalk B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk B

Very comfortable and well presented guesthouse.

Had a fantastic stay at this very comfortable and well presented guesthouse. We were greeted with good hospitality and would recommend Le Frans Hoek to anyone looking for one of the best accommodation options in the area.

Lé Frans Hoek se terugvoer

Baie dankie Yvette, ek waardeer dit.

Lé Frans Hoek
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bothana-straat 16, Glen Marais, Kemptonpark, 16129, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2e05af6cdd04bdd8f161931de92f4aa46b64825204c80ddbd2409a4d26b6d70b4cbf0782b70415a30f3424fda2f73ad47d5a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 16 Bothana Street Glen Marais 16129 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.07072 28.24408

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang